Donkerhoek Akkommodasie by Die Boskombuis and Guest House | LekkeSlaap
+11

Die Boskombuis and Guest House

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Die Boskombuis and Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.7/5
Priscilla B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Priscilla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not pleasant.

No hot water, floor is dirty.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

More Priscilla

Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het. Dit is nou te laat, maar ek gaandie saak beslis opneem met die personeel. Hulle is ten volle bewus daarvan dat die geysers heel eerste ding die oggend aangeskake moet word. En die feit dat die vloer vuil was, is ook heeltemal onaanvaarbaar. Ek neem dit op met die skoonmaker.

Graag sal ek vir julle 'n nag gratis verblyf aanbeid om op te maak vir die ongerief. Ek hoop u aanvaar dit.

Dankie

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Elsie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S
Saam met vriende

Gerieflik.

Gerieflik en ontspannend. Het lekker gebly.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer regtig baie. Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Renee

Die Boskombuis and Guest House
Lisamarie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Vriendelike personeel, pragtige kamers.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Baie dankie Lisamarie. Ons waardeer jou resensie baie.
Renee

Die Boskombuis and Guest House
Peter M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Peter M
Enkelreisiger

Kos en diens uitstekend. Die res maar heel onaangenaam.

Kamer het geen TV, tafel of stoel, klein yskas, verhitting of kas om jou klere in te sit nie. Kamer is ysig koud. Die trappie na die deur van kamer staan net op los bakstene en ek het amper geval toe ek in die donker daarop getrap het.

Johannes J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi weggesteekte plekkie wat deur familie bedryf word.

Skoon, netjies en moderne houthuis tussen die mooi lang bome en baie bekostigbaar. Net 'n bietjie donker in aande want daar is nie beligting tussen huise nie en lampie is nie juis van die beste nie. Andersins lekker geslaap. Dankie.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Johannes. Ek sal verder dink oor die beligting saans, maar het hopelik 'n antwoord gekry. Ons is werklik bly julle het lekker gebly by ons en hoop om julle weer te ontvang.

Die Boskombuis and Guest House
Anton N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik! Baie rustig en baie mooi.

Fantasties! Was baie rustig, stil en sal dit beslis aanbeveel aan mense! Veral die paartjies wat bietjie alleen wil wees.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Baie dankie Anton, ons waardeer jou resensie. Ons sien uit daarna om u weer te huisves.

Die Boskombuis and Guest House
Kobus L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Besigheidsreis

Was wonderlik.

Ons sal baie beslis weer daar oorslaap en kuier, alles was perfek. Die dies en staf was uit die boonste rakke. Baie dankie aan René en staf, ons was soos familie behandel. Dankie vir als.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Baie dankie Kobus, dit was voorwaar 'n plesier om julle as gaste by ons te ontmoet het. Ons motto in 21 jaar was nog altyd waar vreemdelinge familie word!
Ons sien ook baie uit na julle kuertjies in die toekoms, en waardeer opreg julle ondersteuning en resensie.

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Patricia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly family style service, good atmosphere food and lovely comfortable rooms.

Highly recommended a friendly family style atmosphere. Good food at reasonable prices. Lovely comfortable rooms. It’s a home away from home where you feel comfortable and relaxed.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Thank you soo much Patricia. We are pleased that you enjoyed your stay with us.

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Braam R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Braam R
Saam met vriende

Ek was aangenaam verras.

Alle navrae was vinnig en met gemak hanteer. Renee was baie behulpsaam en het veranderinge in ons bespreking sonder enige probleem aanvaar. Die groep was aangenaam verras met die spyskaart by die restaurant. Porsies was groot, goed voorberei en bekostigbaar. Die wooneenhede kan verbeter word deur dalk nog sitplekke/stoele op die veranda aan te bring en die staanwaaiers benodig aandag. Die res van die wooneenheid bied genoegsame gerief vir die prys wat betaal word.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Baie dankie Braam. Ons waardeur jou terugvoer. Ek was ongelukkig nie gewys dat daar probleem met Quakers is nie, maar sal aandag gee daaraan

Die Boskombuis and Guest House
Sanet O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar gekuier.

Ons sal weer daar bly. Almal was so gasvry daar. Jy voel tuis daar.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Baie dankie Sanet. Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet, en sien uit daarna om julle weer te akkommoddeer

Renee

Die Boskombuis and Guest House
Anne V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ons was by 'n troue naby Die Boskombuis. Als was mooi, skoon en gemaklik. Lekkerste bed. Wou nie opstaan nie. Dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag in die toekoms.

Wikus H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en donker.

Baie rustig oorgeslaap met die stilte en donkerte. Sal wel donker gordyne aanbeveel vir as jy bietjie later wil lê.

Nadia V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Ons het 'n baie gerieflike tyd gehad en het baie gemaklik daar gevoel.

Hermien V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim, gemaklike verblyf.

Die middae is warm en daar is geen waaiers in die kamer nie. Daar is geen hangplek vir klere nie. Tydens ons inboek was daar ander gaste wat ook 'n troue bygewoon het soos ons en dit is die tipe klere wat ophang nodig het wanneer jy inboek.

Die Boskombuis and Guest House's terugvoer

Middag Hermien,

Baie dankie vir die terugvoer Hermien. Ons het nou waiers in al die eenhede geplaas, asook 'n reeling opgesit om ons gaste se klere op te hang. Ons werk aan die veiligheid, maar kan ook byvoeg dat in ons 19 jaar van bestaan het ons nog nie 'n insident gehad nie. En daarvoor se ons net dankie,
Renee Thomson

Die Boskombuis and Guest House
Wimpie G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Wimpie G

Rustig.

Geen lugversorging of ander geriewe.

was R750
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
was R750
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmUxZGIwLWIxMDEtNDc0MC05YTJjLWFiODIyNTFjNTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R375  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Plot 65 Donkerhoek 1001 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.800998500855 28.497668151717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za