Groen Kalahari Akkommodasie by Die Bult Plaas Guesthouse | LekkeSlaap
+40
+40

Die Bult Plaas Guesthouse

  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 1519, Hoofstraat, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Bult Plaas is naby die dorpie Marchand in die Noordelike Provinsie geleë.

Gaste kan in die hoofhuis of in 'n selfsorg-eenheid tuisgaan. Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodmasjien, ketel en kooktoebehore. Ander geriewe in die huis sluit lugversorging, 'n TV en DStv in elke kamer en 'n kaggel in.

Die selfsorg-eenheid is losstaande van die hoofhuis. Dit het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en kooktoebehore. Die sitkamer het DStv en TV wat ingesluit is.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Die swembad is nie geskik vir kleiner kinders sonder swemveilige items of ouertoesig nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Die Bult Plaas Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Perseel 1519, Hoofstraat, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Bult Plaas Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Groen Kalahari Noord-Kaap
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 1519, Hoofstraat, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGNmZDA0LWU3YzMtNGNjZS1hMzk3LTRhNWYzYWE4MDY2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Perseel 1519 Main Road 8873 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -28.7153 20.4925
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za