Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Damhuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avon-plaas, Settlers, 0430, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Damhuis is net 'n uur se ry van Pretoria en 29 km van Bela-Bela af en bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers wat 'n passie het vir 'n omgewingsvriendelike lewenswyse.

Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers, 1 gedeelde badkamer, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n eetarea. Die braaiplek staan in die skaduwee van haakdoringbome en het 'n uitsig oor die dam - dit is die ideale rusplek na 'n lang dag van verkenning in die bos waar wildliefhebbers verskeie bokspesies, soos koedoes, duikers en steenbokke, wilde varke en bosvarke (wat vrylik rondloop in die oop kamp) te siene sal kry.

Die Damhuis is werklik 'n "groen" toevlugsoord met sy eie sonkrag en gas vir kook en warm water.

Doendinge by Die Damhuis sluit visvang (karpers, baars en kurpers), voëlkyk en kanovaart in. Gaste wat 'n bietjie rustiger wil wees kan sterrekyk rondom die vuurput of op die groot stoep met sy groot tafel kuier wat perfek is vir al fresco-aandetes.

Laat weet ons asseblief vooraf as jy 'n kampbed of bababed nodig gaan hê. Ons laat swem in die dam toe, maar moet asseblief ter wille van jou veiligheid nie in die dam in duik nie.

Die Damhuis is op 'n plaas en daarom hou ons van reën. Alhoewel ons moet doen om die pad in stand te hou, kan ons nie die elemente beheer nie. Kontak ons gerus vir help as jou kar vassit. Ons sal jou motor met een van ons trekkers kom uittrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Damhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir Die Damhuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 8

Ligging

  • Avon-plaas, Settlers, 0430, Limpopo
  • Gaste dink Die Damhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avon-plaas, Settlers, 0430, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODZkNjgzLTMxNDYtNDE4Ni05N2MyLTVlNGRmYWYzM2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Farm Avon Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.988655287059 28.470344152768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem