Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Braaipakke en plaasbrood is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let dat daar geen selfoonontvangs of WiFi by die kothuis is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 209, Paauwvontein, Groblershoop, 8826, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang