Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dekkers Self-Catering

Die Dekkers Woonstel 5
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 5 is ruim en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die ruim badkamer het 'n stort. Die sitarea en kombuis het 'n oopplan-ontwerp. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Open HD en DStv op versoek. Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof en oond, 'n mikrogolf, broodrooster en 'n yskas toegerus en daar is 'n ontbythoekie. Daar is 'n privaat area in die tuin met sy eie meubels, 'n toesluitbare hek en 'n Weber-braai op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat net die basiese TV-kanale voorsien word en dat volledige DStv teen 'n addisionele bedrag per dag beskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Dekkers Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 2 is ruim en bied 'n kamer met 'n dubbelbed en een met 'n enkelbed om verblyf aan 3 gaste te bied. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en daar is 'n platskerm-TV met Open HD en DStv op versoek. Die aparte kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, broodrooster en 'n yskas toegerus en daar is 'n ontbythoekie. Die badkamer het 'n groot hoekbad en 'n stort. Daar is 'n privaat area in die tuin met sy eie meubels, 'n sambreel en 'n Weber-braai op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat net die basiese TV-kanale voorsien word en dat volledige DStv teen 'n addisionele bedrag per dag beskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dad Woonstel
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dad Flat is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die slaapkamer het 'n TV-area met twee banke en 'n platskerm-TV. Die aparte kombuis het 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas en 'n toonbank met 4 stoele. Die ruim badkamer het 'n oop stort. Die groot, privaat tuin-area het meubels en 'n reëndigte, permanente gazebo wat 'n lekker kuierarea maak. Daar is ook 'n hekkie wat kan sluit en 'n Weber-braai is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat net die basiese TV-kanale voorsien word en dat volledige DStv teen 'n addisionele bedrag per dag beskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Dekkers Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 1 is ruim en bied slaapplek aan 3 of 4 gaste op 'n dubbelbed en enkelbeddens. Die sitarea en eetarea is oopplan en het 'n moderne rusbank en 'n groot platskerm-TV met Open HD en DStv op versoek. Daar is ook 'n groot etenstafel in die eetarea. Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n yskas toegerus en daar is 'n ontbythoekie. Die oop en suite-badkamer is ruim en het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n groot stoep met tuinmeubels onder 'n dak. Dit skep 'n lekker, privaat ontspanningsarea met 'n Weber-braai op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat net die basiese TV-kanale voorsien word en dat volledige DStv teen 'n addisionele bedrag per dag beskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester-laan 80, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NjU1Zjk2LTY0OGEtNGY2MC1hZGU3LTI3ZGFiODQ4NmU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 80 Gloucester Ave Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254291823093 28.341396093255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem