Calvinia Akkommodasie by Die Dorphuis | LekkeSlaap
+95
+95

Die Dorphuis

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Dorphuis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne.

Verblyf word in 12 slaapkamers aangebied wat slaapplek vir 26 gaste bied. Die hoofhuis het 3 slaapkamers: Bruidskamer, Elsa and Stoepkamer. Die Bruidskamer het slaapplek vir 2 gaste, Elsa en Stoepkamer het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Die Bruidskamer en Elsa maak van 'n gemeenskaplike kombuis gebruik. Daar is 2 kamers langs die hoofhuis: Buitekamer en Oom Pollie. Albei kamers het slaapplek vir 2 gaste.

Daar is 4 nagmaalkamers: Moolman, Sorgenfrei, Hough en Erda. Almal het dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Die 2 moderne woonstelle, Lizzie en Piet het elkeen slaapplek vir 2 gaste en hulle eie braai-areas. Die Knegte-kamer is 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste, olielampe, 'n kaggel en 'n en suite-badkamer.

Al die kamers het lugversorging en WiFi, behalwe Knegte-kamer wat nie lugversorging of 'n TV het nie.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Die Dorphuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Dorphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 63, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cTpngrMOVgcoWg8HBv8ml6TB9x4Ld9v8YoI3qch4LvVNY7hGb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 63 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.476184205904 19.769639231356
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za