Selfsorg in Darling

Die Dorphuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Val D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

An excellent self-catering stay. I will definitely return. Excellent, there was nothing I could find fault with. The attention to detail for a great stay was all there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Ek het heerlik gebly en sal dit weer gebruik! Alles was mooi skoon en netjies. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag
5.0
Aug 2025

Netjies en stylvol. Goed geleë, netjies en stylvol versier. Lieflike beddegoed en heerlike gastegeskenkie. Die steil trappe tot op die tweede vloer, waar die eenheid geleë is, is moontlik 'n hindernis vir party mense. Die "blinds" by die voordeur bied ongelukkig nie volle privaatheid nie, maar aangesien die eenheid op die punt is, is daar geen voetverkeer voor die deur nie. Sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die dorphuis se kuier was lekker. My naweek was fantasties, ek sal weer 'n naweek by die dorphuis wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadja G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, kalm, vreedsaam. Baie lekker gebly! Ons was mal oor die plekkie, wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, stylvol en gemaklik. Ons het slegs een aand by die Dorphuis oorgebly, en sal graag weer bespreek. Die plekkie is baie gerieflik en stylvol ingerig, met alles wat jy kan nodig kry. Die gastegeskenkie van Darling toffies, beskuit en gebottelde water was ook 'n baie spesiale verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Comfortable stay away from home. It was great - modern, clean, simple, and easy to find and ideally situated. Everything one needed for a night or two stay was supplied. Comfortable home away from home with a small lounge/kitchen, bedroom and bathroom with only a shower, etc. Towels, coffee, tea, sugar, and some sweeteners - all supplied. Definitely be back again. WiFi available but did not get the password.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker, maar bly daar alleen. Als in as sal ek sê 6/10. Hoekom: die voordeur se blind is glad nie privaat nie! Enige iemand kan in die akkommodasie in kyk. Die mat op die vloer in die slaapkamer verhoed jou om die badkamerdeur oop te maak. Die deur moet van die vloer af ten minste 2 cm gesny word om dit te kan oopmaak sonder om die mat op te tel. Die bed is nie vir twee mense nie; hy is ontsettend sag en jy kan nie gemaklik slaap as twee nie. Ek het op die sofa geslaap sodat my vrou kon slaap. Anders is die akkommodasie baie goed en as ek alleen weer in Darling moet besigheid doen, sal ek daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Clean, crisp and fresh. Everything you need is available. The location is quite easy to find. The place was in immaculate condition; crisp, clean and fresh. Loved the Egyptian cotton towels. My only downfall was the stairs, especially for someone over 60. I still enjoyed my stay despite that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It was a fantastic getaway! It was a wonderful stay; it had everything we needed. It was within walking distance to several places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Lang Street, Unit 4, Die Dorphuis, Darling, 7345, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeb302563e48bda377db47c45a3979e54c11fb20359ef99db05452185d00714620211803f30c157a60f14bf9e6f0803a7c11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Lang Street Unit 4, Die Dorphuis 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3757208 18.3788031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang