Die Dorps-Akker Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Dorps-Akker Gastehuis is bekend vir sy warm gasvryheid, snoesige kamers, Karoo-rustigheid en stil omgewing. Ons het WiFi vir ons sake- internasionale gaste, asook geriewe vir maklike betaling.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kombuis met yskas, mikrogolfoond, ketel enTV met DStv. Ons bied 'n wasgoeddiens en bedien aandete met vooraf bespreking. Daar is 'n verhitte swembad. Elke gas ontvang hul eie afstandbeheer vir die hek en het ’n privaat ingang tot hul kamer. Gaste kan dus kom en gaan soos hulle wil.

Die gastehuis was ontwerp en versier met groot sorg en oorweging vir gaste se moontlike behoeftes en ons is bereid om aanpassings te maak om elke gas se spesiale versoeke te akkommodeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Dorps-Akker Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false