LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Erf | LekkeSlaap
+15

Die Erf

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 611, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 975 per nag (vir 9 persone)

Beskrywing

Die Erf is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 9 gaste in Kaapschehoop.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die 3 slaapkamers op die boonste verdieping het dubbelbeddens, driekwartbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is op die grondvloer en het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, asook 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye rondom die etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV en 'n DStv-hotelpakket.

'n Ingeboude braai is beskikbaar op die stoep en daar is parkeerplek voor die huis. Die perseel is omhein en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat die eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Erf sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die Erf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coetzeestraat 611, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Erf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 975
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 975
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 611, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7YGDvSU5Jsn3PFFAeBs3cCYq8UDXWmjwFS1CcvhAFztWMfeJp4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 975  per nag (vir 9 persone) 1 5 1 5 611 Coetzee Street Kaapschehoop 1211 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.592612614073 30.764322936701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!