Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Fonteine

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 000 R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Fonteine is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Kango-vallei naby Oudtshoorn. Dis ideaal vir diegene wat die Schoemanshoekvallei, Oudtshoorn en die omliggende area wil verken. Die gastehuis is ook stapafstand van die Kango Volstruis-skouplaas en Karusa-wynkelder af.

Verblyf is beskikbaar in 7 luukse eenhede. Rook is verbode in die kamers en linne, handdoeke, basiese toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit en sjerrie word voorsien. Elke kamer het 'n privaat ingang. Kamer 7 het 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is ook 2 glanskamptente op die perseel.

Die Kangogrotte, Wilgewandel Vakansieplaas, Cango Wildlife Ranch en Rus en Vrede Waterval is alles binne 'n radius van 15 km van Die Fonteine af. Die eienaar kan uitstappies na die Karusa-wynkelder help organiseer, waar gaste 'n wyn- en kaasbord kan geniet. Dit is ook moontlik om 'n piekniekmandjie te bestel vir 'n uitstappie na die Rus en Vrede Waterval.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 99 resensies vir Die Fonteine
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anzue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 133

Jaar gelys 14

Ligging

  • Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Fonteine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1456d8a20f2bed64791d7260857ae1d67704517eff7ec783970c0116b5f4d1401c9daa3e02d89f5361a7bd36e3e93006816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Die Fonteine Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.480277777778 22.2425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem