LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Gallery Luukse Woonstel 106 | LekkeSlaap
+16

Die Gallery Luukse Woonstel 106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Gallery Luukse Woonstel 106 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Knysna.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, lei na 'n balkon en is via trappe of hysbakke bereikbaar. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en dit lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die omgewing.

Die kompleks spog met boetiek-klerewinkels, 'n haarkapper, restaurante en ander opsies, en is minder as 400 m se stap vanaf verskillende winkels en restaurante.

Knysna bied verskillende doendinge, soos voetslaan, staproetes, bergfiets- en 4x4-roetes, perdry, visvang en walviskyk tussen Augustus en September. Gaste kan ook 'n pont neem en die Featherbed Natuurreservaat verken of die Knysna Olifantpark besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Gallery Luukse Woonstel 106 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Die Gallery Luukse Woonstel 106
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Gallery Luukse Woonstel 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742c3ec46874bf2ba710ae7ad0de80818f6e893a8a9565aeedd82b8acdd79b5d23ff469a059c3a2e372f1d87959826d47f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 11 Gordon Street The Gallery 106 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.03921 23.04503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!