Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbrak Beach Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kleinbrak Beach Loft bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis op die boonste verdieping, geleë op die eienaar se eiendom in die kusgebied van Klein Brakrivier, 17.8 km vanaf Mosselbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesins- of vriendewegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en sluit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak in. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die kamers deel die badkamer, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit ook 'n eetkamertafel met stoele in om maaltye te geniet, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste wat buitelugaktiwiteite soek, kan Klein Brakrivierstrand besoek, wat ideaal is vir visvang, bootvaart, branderplankry en walviskyk gedurende die seisoen.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinbrak Beach Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 8, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b0bb49614dbf4896ed8ba8fadd6b31b2ec70c93ba3742cd3ac4b519cd83c8a40861962986d286340ba9b9bbf086891076e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 8 Pienaar Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087528066645 22.144161470403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang