LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Heks se Huis | LekkeSlaap
+47

Die Heks se Huis

Die Heks se Huis: Artemis
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-kothuis is in die hartjie van Sutherland, oorkant die hotel en agter die planetarium geleë. Dit kothuis is omskep in 'n hotel-styl met 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n kombuisie, badkamer, oop kaggel en veilige parkeerplek, en is stapafstand vanaf alle winkels, restaurante en sterrekyk-geleenthede.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

50% van die deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word. Rook is verbode binnenshuis. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Heks se Huis: Hecate
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-kothuis is in die hartjie van Sutherland, oorkant die hotel en agter die planetarium geleë. Dit kothuis is omskep in 'n hotel-styl met 'n kombuisie, eetarea, sitarea, oop kaggel, badkamer en veilige parkeerplek. Dit is stapafstand vanaf alle winkels, restaurante, sterrekyk-geleenthede en Sutherland Planetarium.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

50% van die deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word. Rook is verbode binnenshuis. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Heks se Huis: Gaea
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-kothuis is in die hartjie van Sutherland, oorkant die hotel en agter die planetarium geleë. Dit kothuis het 2 driekwartbeddens, 'n sitarea voor die oop kaggel, 'n privaat badkamer, 'n eetarea, 'n kombuisie en veilige parkeerplek. Dit is stapafstand vanaf alle winkels, restaurante en sterrekyk-geleenthede.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

50% van die deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word. Rook is verbode binnenshuis. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Heks se Huis: Cerridwen
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee-kothuis is in die hartjie van Sutherland, oorkant die hotel en by die planetarium geleë. Dit kothuis het slaapplek vir 2 gaste, 'n badkamer, eetarea, kombuisie en 'n sitarea voor 'n oop kaggel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

50% van die deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word. Rook is verbode binnenshuis. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Heks se Huis: Luna
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is in die hartjie van Sutherland geleë. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, 'n kombuis, 'n badkamer, 'n buitebraai, veilige parkeerplek en 'n solderslaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is stapafstand vanaf alle winkels, restaurante, sterrekyk-geleenthede en Sutherland Planetarium.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met beddegoed, handdoeke, seep, sjampoe en tee en koffie.

Huisreëls

50% van die deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word. Rook is verbode binnenshuis. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733d98ed672bb214cb2d78dd176c9d95bdbf03fa47bc7ee3a6ecb64ca4e437c928b18baa24b3aa75774937680cd2cf15c40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!