Die Hemelhuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-laan 57, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Hemelhuis is 'n houthuis op stelte en bied 'n uitsig oor die see in die kusgebied Astonbaai in Jeffreysbaai.
Die huisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die boonste verdieping en het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n stapelbed vir kinders. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, asook 'n kaggel. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Buite die eenheid is 'n houtdek, asook 'n ruim werf. Die ligging van die huis is net oorkant Astonbaai-strand wat dit die ideale plek maak vir 'n gesin.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Hemelhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Sandpiper-laan 57, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Hemelhuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-laan 57, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 5