Opsomming van Resensie
Nicky V - Mei 2022
Gemiddeld
Fantasties. Klinies skoon.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Nicky
Dit was lekker om julle hier te kon akkommodeer en sien uit na nog vele meer kuiers en lekker etes. Ek sal jul vroegtydig laat weet om te onthou om te bespreek vir daardie fantastiese Karoo Lamb Shank of Shank pie. Karoo groete, Sarika.
Diana S - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtige oornagplekkie, baie goeie waarde vir geld en goed geleë.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Diana
Dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom en sien sommer uit na nog baie oornaggies hier by ons plekkie.
Mooi bly tot volgende keer.
Karoo groete
Sarika
Schalk S - Mei 2022
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.
Die Herehuis se terugvoer
Goeiedag Schalk
Dit was heerlik om julle kon verwelkom hier by ons plekkie in die Karoo. Sien sommer uit na nog vele meer kuiers en lekker etes.
Karoo groete
Sarika
Paul C - Apr 2022
Gemiddeld
Peaceful stay, good food, and friendly staff.
Lees meerDie Herehuis se terugvoer
Hi there, thanks for this awesome review. Looking forward to host you here again. Karoo regards Sarika
Thinus J - Apr 2022
Gemiddeld
Lee-Anee en Lorna is die wonderlikste mense ooit. En julle aandete was die beste in 'n lang tyd. Pragtige swembadarea en troeteldiervriendelik. Was heerlik by Die Herehuis.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Thinus,
Baie dankie vir die terugvoer, ons wardeer dit. Sien uit na jul volgende kuier hier by ons met diere kinders en al.
Karoo groete
Sarika
Pieter E - Apr 2022
Gemiddeld
Baie goed. Vervang asb die haardroër. Dit werk nie.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer, ek maak dadelik werk van die haardroer en sal dit vervang. Karoo groete Sarika
Ryno V - Apr 2022
Gemiddeld
Perfekte oornag en heerlike etes.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Ryno,
Baie dankie ons sien sommer uit om julle terug te verwelkom. Dankie vir die resensie tot ons weer sien.
Karoo groete
Sarika
Manny D - Apr 2022
Gemiddeld
Netjies, veilige Plek.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Manny
Baie dankie vir die terugvoer, ons wardeer dit baie en sien sommer vreeslik uit om julle terug te verwelkom.
Karoo groete
Sarika
Aidene V - Apr 2022
Gemiddeld
Stunning.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Aidene,
Always our pleasure to host you here at Die Herehuis and looking forward to many more. Karoo regards Sarika
Hettie J - Apr 2022
Gemiddeld
Van ons aankoms tot ons vertrek het, tuis gevoel.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar en baie dankie dat julle by ons oorgebly het en die kos en blyplek so geniet het, was heerlik om julle hier te kon verwelkom en sien so uit na nog vele meer.
Karoo groete Sarika
Michael G - Mrt 2022
Gemiddeld
Great overnight stop.
Die Herehuis se terugvoer
HI there was great hosting you here as our guest and thanks so much for the stop over looking forward to see you back soon
Karoo regards
Sarika
Corline C - Mrt 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie was heerlik om julle hier te kon ontvang en ek is so bly julle het dit hier geniet ons sien uit na nog vele meer kuiers en bederfies.
Karoo groete
Sarika
Hanneri V - Mrt 2022
Gemiddeld
Uit die boonste rakke.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Hanneri
Baie dankie vir die terug voer ons wardeer vreeslik baie dit en is so bly as julle dit hier so geniet het dan weet ek verseker my personeel doen dinge reg al is ons nie 24 uur 'n dag op hulle hakke nie. Sien uit om julle weer te verwelkom hier by ons. Karoo groete Sarika
Emjee N - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Emjee
Baie dankie en ons is baie bly julle het lekker gekuier en geeet sien uit na nog vele meer kuiers hier by ons
Karoo groete
Sarika
Tertia N - Mrt 2022
Gemiddeld
Pragtig en rustig.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Riaan,
Baie dankie vir die terugvoer en ons sien uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms, mense soos julle is skaars en dis heerlik om julle hier te he. Sien uit na julle volgende koms
Karoo groete
Sarika
Elmarie S - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Elmarie
Baie dankie vir die terugvoer was heerlik om julle hier te kon verwelkom as ons gaste, sienuit na nog vele meer lekker kos en kuiers saam
Karoo groete
Sarika
Gayle B - Mrt 2022
Gemiddeld
Wonderful little gem.
Die Herehuis se terugvoer
Hi there Gayle
Was a pleasure hosting you here with us and from this wrighting we know well see you back here soon. Have a blessed time till then. Karoo regards Sarika
Aidene V - Mrt 2022
Gemiddeld
An obsolutely stunning place to stay. From the rooms to the food.
Die Herehuis se terugvoer
HI there and so so much appreciate the feedback you gave, was great having you as our guests and we would gladly host you again in the near future and be ready for your arrival. Looking forwards to the 1ste of April for your return.
Karoo regards
Sarika
Esme N - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlike, rustige atmosfeer.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die puik terugvoer dis altyd lekker om te weet ons gaste geniet dit hier by ons en ons sien vreelik baie uit om julle terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Lekker kuiers en lekker kos.
Karoo groete Sarika
Corrie D - Mrt 2022
Gemiddeld
'n Goeie keuse.
Die Herehuis se terugvoer
HI daar Corrie
Baie dankie soos altyd is dit heerlik om mense soos julle terug te verwelkom en ons sien sommer uit na nog vele meer kuiers hier in die Karoo.
Groete
Sarika
Marelize S - Mrt 2022
Gemiddeld
10/10 ervaring!
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terug voer dis werklik lekker vir ons om te hoor dat gaste dit hier so geniet en dan weet ons sal julle weer terug keer na ons en ook julle vriende en familie hierheen verwys. Ons sien uit na julle terug keer mooi dag en sterkte tot ons weer ontmoet.
Leon D - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie mooi, skoon en gerieflik.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Leon
Baie dankie vir die terugvoer ons wardeer opreg en sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom
Daniel S - Feb 2022
Gemiddeld
Van hoogstaande gehalte, baie netjies, persoonlike diens. Kan dit beslis aanbeveel.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, was baie lekker om julle kon ontmoet en te verwelkom hier by ons plekkie in die Hart van die Karoo ons hoop om gou weer te sien, tot dan mooi bly.
Elize O - Feb 2022
Gemiddeld
Gasvryheid per exellance!
Lees meerDie Herehuis se terugvoer
Goeie dag Elize,
Bitter groot dankie aan hierdie terugvoer oor ons plekkie en ons waardeer. Mense soos julle wat die klein dingetjies raaksien en waardeer. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie. Karoo groete Sarika
Carol H - Feb 2022
Gemiddeld
Lovely, historical stop over after an extremely hot day on the road.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Carol, thanks for stopping over at our little oasis in the Karoo and thanks for this review was great hosting you as our guests and would gladly have you back here at our place.
Karoo regards
Sarika
Alison E - Feb 2022
Gemiddeld
Friendly welcome, comfortable accommodation, all we needed.
Die Herehuis se terugvoer
Hi there Alison
Was great having you and the Fury one here with us and they are most welcome just as our human friends, looking forward to many more visits. Karoo regards Sarika
Megan M - Feb 2022
Gemiddeld
Heerlik gekuier!
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Megan
Ons wag vir julle volgende kuier en lekker gesels, dankie vir die heerlike kuier tot ons gou weer sien. Karoo groete Sarika
Pieter P - Feb 2022
Gemiddeld
Aangename oornagplek.
Die Herehuis se terugvoer
Dankie vir die terug voer ons wardeer dit opreg en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom
Lynette V - Feb 2022
Gemiddeld
The most pleasant stay in town, hands down.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Lynette was so so great meeting you here and was just my pleasure hosting you here at our Little Oasis in the Karoo, people like you make it more special to be here and i look so forward having you back here at our GEM... Till next time be safe.
Karoo regards
Sarika
Sandra M - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtig en gerieflik!
Die Herehuis se terugvoer
Hi Sandra
Dis absoluut 'n groot plesier om julle hier te kon verwelkom en ons sien vreeslik uit na nog vele meer.
Karoo groete, Sarika.
Marisa O - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was waarlik 'n fees.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, was net een groot plesier om julle hier te kon verwelkom en ons sien vreelik uit na nog vele meer kuiers. Karoo groete Sarika
Margaret M - Jan 2022
Gemiddeld
Veilig, netjies en uitstekende diens.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag en baie dankie vir die resensie oor ons plekkie. Dit word wardeer en ons sien vreelik uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms
Karoo groete
Sarika
Ilse F - Jan 2022
Gemiddeld
Ongelooflike lekker plek!
Die Herehuis se terugvoer
Was great having you here and glad to see the kids enjoy the pool. Next time have a Lamb Shank with us, it's worth it. See you soon again.
Petro C - Jan 2022
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar, baie dankie vir julle resensie, ons waardeer. Groete Sarika
Sune M - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Die Herehuis se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir die mooi terugvoer is regtig lekker om julle elke keer hier te verwelkom, sien uit na die jaar weer. Karoo groete Sarika
Rita D - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekende diens.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Rita
Baie dankie vir die terug voer dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom en ons sien sommer vreeslik uit om julle terug te verwelkom en so ook die 4 voet kinders, ons is mal oor hulle...
Diere mense so na ons hart, sien gou weer.
Karoo groete Sarika
Wicus B - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekende diens, gasvryheid en waarde vir geld.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag,
Dis net een groot plesier om julle hier te kon verwelkom en ons is baie bly dat julle dit hier geniet het en sien sommer
vreeslik uit na nog vele meer kuiers van julle af. Hoop ons sien sommer gou weer. Karoo groete, Sarika.
Heinrich B - Jan 2022
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar en baie dankie vir die pragtige resensie ons wardeer en dit was heerlik om saam met julle te kuier, sien uit na nog vele meer.
Karoo groete,
Sarika
Arrie B - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was die beste nog.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Arrie,
Baie dankie vir al die sterre, ons waardeer dit baie. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom hier by ons. Tot ons weer ontmoet, mooi bly en veilig wees. Karoo groete Sarika
Jan-bart S - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was heerlik by Die Herehuis, dis pragtig en asemrowend.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Jan-Bart,
Dankie vir die pragtige terug voer oor ons plekkie dit is heerlik om van ons gaste te hoor en sien vreelik uit om julle weer te verwelkom.
Karoo groete,
Sarika
Abrie O - Jan 2022
Gemiddeld
Op die hande gedra.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag en dankie vir die mooi boodskap ons wardeer. Niks is te veel om ons gaste tuis te laat voel nie en ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Karoo groete, Sarika
Gareth C - Jan 2022
Gemiddeld
The room was clean and comfortable, the braai was also very nice.
Die Herehuis se terugvoer
Hi there,
Was great having you here as our guest and were happy you have enjoyed the braai. Looking forward to your next visit.
Karoo regards,
Sarika.
Danette V - Jan 2022
Gemiddeld
Absoluut die beste!
Lees meerDie Herehuis se terugvoer
Goeie dag en baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is so dankbaar hiervoor en sien vreeslik uit om julle weer hier te verwelkom vorentoe. Dis altyd lekker om te verneem van die gaste oor hoe hulle ons plekkie ervaar het en te hoor dat hulle weer sal terug keer. So ons sien uit na nog vele meer kuiers en lekker eet saam met julle. Karoo groete, Sarika.
Jacques M - Jan 2022
Gemiddeld
Pragtig, effektief, skoon, alles op sy plek! Vra vir die broodresep! Heerlik!
Die Herehuis se terugvoer
Hi julle, Baie dankie dit is regtig net 'n plesier om mense soos julle hier te kon verwelkom en ons sien uit na nog vele meer kuiers en brood resepte uitruil. Kan nie wag vir volgende keer nie, tot dan mooi loop. Karoo groete Sarika
Maureen V - Jan 2022
Gemiddeld
Fantasties!
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die pratige boodskap, ons waardeer dit en sien so uit na julle volgende kuier hier by ons. Karoo groete, Sarika.
Lida H - Jan 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike en behulpsame personeel. Netjiese geriewe. Absoluut waarde vir jou geld.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer was vreeslik lekker om julle hier te kon verwelkom Groete Sarika
Lounette E - Jan 2022
Gemiddeld
Excellent stay at Die Herehuis.
Die Herehuis se terugvoer
Was definitief net een groot plesier om julle hier te kon verwelkom en sien baie uit na nog vele meer. Karoo groete Sarika
Sarah D - Des 2021
Gemiddeld
Refreshing and lovely stop-over from JHB to CT.
Die Herehuis se terugvoer
It was great having you here and thank you for the nice review. We want our guest to feel at home and enjoy the Karoo.
Karoo regards, Sarika
Yvonne V - Des 2021
Gemiddeld
Great service, beautiful guest house.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Yvonne,
Thanks for the review, yes we are available to our guest 24 hours due to us staying on the premises. It was great having you here and look forward to many more. Karoo regards, Sarika.
Natacha S - Des 2021
Gemiddeld
Very lovely stay. Friendly staff and owner. Definitely will stay again.
Die Herehuis se terugvoer
Great hearing from you and was nice having you all here. Looking forward to many more. Karoo regards, Sarika
Linda V - Des 2021
Gemiddeld
Was 'n oase na 'n lang dag se vermoeiende rit.
Die Herehuis se terugvoer
Was heerlik om julle hier te kon verwelkom sien uit na nog vele meer
Groete,
Sarika
Jaco C - Des 2021
Gemiddeld
Veilig, netjies en waarde vir geld.
Die Herehuis se terugvoer
Goeiedag Jaco
Dis was absoluut net een groot plesier om julle hier te kon verwelkom en ons sien uit na nog vele meer.
Karoo groete, Sarika.
Nicolette S - Des 2021
Gemiddeld
Goeie, vriendelike diens!
Die Herehuis se terugvoer
Goeiedag
Ons honde kinders is net so welkom soos enige ander en sien uit na 'n volgende besoek hier by ons.
Karoo groete, Sarika.
Lizanne C - Des 2021
Gemiddeld
Ons huis weg van die huis.
Die Herehuis se terugvoer
Lizanne, baie dankie vir die wonderlike terugvoering ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Nicolette.
Riaan E - Des 2021
Gemiddeld
Lekker en gemaklik. Voel tuis.
Die Herehuis se terugvoer
Altyd lekker om julle hier te kan verwelkom en sien uit na jul volgende keer. Groete Sarika
Frederik G - Des 2021
Gemiddeld
Gasvryheid, vriendelike en uitstekende diens. Gastehuis het ongelooflike karakter. Kos puik.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar en dankie vir die pragtige resensie ons waardeer. Dit is 'n voorreg om mense soos julle te kon verwelkom. Sien uit na nog vele meer. Karoo groete Sarika
Philippa V - Des 2021
Gemiddeld
What a lovely surprise in the heart of Beaufort West!
Die Herehuis se terugvoer
Hi there
It was just great having you here with us and we look forward to many more visits.
Regards, Sarika.
Jacques V - Des 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Veilig, vriendelike ontvangs.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terug voer was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Sien uit om julle weer hier te ontvang.
Monique L - Des 2021
Gemiddeld
Fantastiese plek en sal weer daar oorbly.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar
Was heerlik om julle hier te kon verwelkom en sien uit na nog vele meer.
Karoo groete
Sarika
Rhona M - Des 2021
Gemiddeld
Fantastiese gasvrou. Oop ruimtes en absoluut skoon kamers. Die etes is onverbeterlik.
Die Herehuis se terugvoer
Was heerlik om julle hier te verwelkom en sien uit na nog vele meer in die toekoms. Is bly julle geniet dit so hier by ons.
Karoo groete
Sarika
Maritsa V - Des 2021
Gemiddeld
Herehuis-verblyf.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ons wardeer opreg. Is lekker om te weet dat ons gaste dit hier geniet en ons hoop van harte om julle gou weer terug te verwelkom.
Lourien K - Des 2021
Gemiddeld
Pragtige plek baie vriendelike mense.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en ons kyk uit vir julle in die toekoms. Karoo groete Sarika
Jurie V - Des 2021
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar was lekker om julle as gaste kon verwelkom en ons sien uit na nog vele meer besoeke hier by ons. Karoo groete Sarika
Karli D - Des 2021
Gemiddeld
Oornag op pad Kaapstad toe. Sal beslis weer hier book.
Die Herehuis se terugvoer
Karli, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Nicolette.
Ilze B - Des 2021
Gemiddeld
Fantasties.
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die terug voer oor julle akkommodasie hier by ons, wardeer vreeslik baie en sien uit om julle eendag weer terug te verwelkom
Karoo groete
Sarika
Hilde V - Des 2021
Gemiddeld
Kliënt-sentreerd, veilig, moet-bly verblyf.
Die Herehuis se terugvoer
Hilde, dis altyd so lekker om jul te verwerlkom hier by ons en Whiskey is die oulikste gas by myle. Sterkte met al jou nuwe avonture en ons hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Nicolette Scheepers
Amanda V - Des 2021
Gemiddeld
Uitstekend!
Die Herehuis se terugvoer
Goeie dag Amanda,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer oor ons plekkie, was heerlik om julle hier te verwelkom en sien vreeslik uit na julle volgende besoek hier by ons. Geseende feestyd vir julle en ons hoop alles wat mooi is vir julle tot ons weer sien. Karoo groete Sarika
Fernando T - Des 2021
Gemiddeld
Puik waarde vir jou geld.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar
Baie dankie vir die terugvoer word opreg wardeer en is altyd lekker om gaste soos julle te ontvang hier by ons.
Karoo groete
Sarika
David W - Nov 2021
Gemiddeld
Very comfortable overnight rest stop.
Die Herehuis se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review we highly appreciate the feedback.
Kind Regards
Nicolette
Marilette K - Nov 2021
Gemiddeld
Gerieflik en troeteldiervriendelik.
Die Herehuis se terugvoer
Hi julle, baie dankie vir die puik 5 sterre wat julle ons gegee het. Ons sien uit na nog vele meer besoeke van julle af. Karoo groete, Sarika.
Charl P - Nov 2021
Gemiddeld
Gerieflik
Die Herehuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Ons wardeer dit opreg.
Vriendelike groete Nicolette
Thuanitha P - Nov 2021
Gemiddeld
Dit was wonderlik om terug te wees by die Herehuis.
Die Herehuis se terugvoer
Hi Thuanitha
Altyd lekker om mense soos julle hier te verwelkom en ons is dankbaar vir hierdie mooi boodskappie wat julle vir ons stuur. Sien vreeslik uit na nog vele kuiers hier by ons saam met julle. Geseende feestyd vir julle tot volgende keer. Karoo groete Sarika
Aldo A - Nov 2021
Gemiddeld
Clean, stunning breakfast, beautiful garden.
Die Herehuis se terugvoer
Hi there,
Thank you so much for your review was great having you here, and we look forward to your next stay.
Regards,
Sarika
Siellie E - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlike verrassing!
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit was vir ons so lekker om jul by ons te kon laat kuier.
Ons hoop om met 'n volgende keer weer te sien.
Vriendelike groete,
Nicolette Scheepers
Thuanitha P - Nov 2021
Gemiddeld
Lieflike oorslaapplek.
Die Herehuis se terugvoer
Hi daar was net een groot plesier om julle hier te kom verwelkom en ons sien uit na nog vele meer. Groete, Sarika
Marcus Cicero R - Okt 2021
Gemiddeld
A pleasurable stopover.
Die Herehuis se terugvoer
HI there was great having you as our guests looking forward to your next stay with us. Thanks for the review, till next time be safe.
Regards,
Sarika
Riekert S - Okt 2021
Gemiddeld
Great stop over to Cape Town.
Die Herehuis se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review we highly appreciate the feedback and look forward to a next stay with us.
Iris De D - Okt 2021
Gemiddeld
Wonderlik.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ons wardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Nicolette Scheepers
Jurina V - Okt 2021
Gemiddeld
5 ster al die pad!
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie jul die pragtige boodskap. Dit was net een groot plesier om jul hier te kon verwelkom en ons sien sommer uit na baie meer kuiers saam met julle hier by ons. Ek is bly julle het van ons kos/shank gehou en weereens dankie. Tot ons weer sien wees veilig. Sarika
Linda V - Okt 2021
Gemiddeld
Excellent service. Mal oor die plek.
Die Herehuis se terugvoer
HI Linda, was absoluut fantasties om julle hier te kom verwelkom en ons is so bly julle het dit hier geniet.
Sien sommer uit daarna om julle terug te verwelkom so ook al julle familie en friende.
Mooi bly tot ons weer sien.
Karoo groete
Sarika
Corrie D - Okt 2021
Gemiddeld
Aangename verblyf!
Die Herehuis se terugvoer
Heerlik om sulke goeie kommentaar te ontvag van ons gaste, is heerlik om julle hier te verwelkom en sien sommer baie uit na nog vele meer. Geseende tyd vir julle tot ons weer sien. Groete, Sarika.
Ernest N - Okt 2021
Gemiddeld
Sal weer daar inboek.
Die Herehuis se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Dit is net so lekker om julle weer by ons te kon laat kuier,
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers