Die Rand Akkommodasie by Die Kalaharihuis | LekkeSlaap
+48

Die Kalaharihuis

93 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 93 resensies vir Die Kalaharihuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bettina V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie cosy en homey verblyf. Ons sal beslis weer by Kalaharihuis kom bly!

Yolande het ons baie vriendelik ontvang en sy is tops! Die kamers is ruim en netjies, die klein kombuis is net wat 'n mens nodig het, omdat ons buitelugmense is hou ons baie daarvan om buite te sit en gesels. Ons het lekker in die tuintjie agter ons kamer gekuier, dit was privaat en gesellig. Ons sal definitief weer Kalaharihuis bespreek en verwys graag familie en kennisse ook om Kalaharihuis te besoek!

Alinda D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda D
Gesin met klein kinders

Dit was slegs 'n oornagkuier maar sal vir seker weer daar gaan bly.

Baie gasvry, netjies en geskik vir 'n gesin.

Damian J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne atmosfeer, privaatheid en n uitmuntende gasheer.

Aanbeveel vir enigiemand en baie goeie diens.

Lenora E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenora E
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Yolandi en haar mense se diens is uitstekend. Sien julle gou weer.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Hoop om julle weer te sien in 2020
Groete,
Yolande

Die Kalaharihuis
Alexia H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexia H

Lieflike plekkie om by te bly.

Pragtige plekkie, ons het baie lekker gebly.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Hi Alexia,
Baie dankie vir die mooi review. Hoop om julle weer te ontvang in 2020.
Groete,
Yolande

Die Kalaharihuis
Jorg S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jorg S
Gesin met tieners

Die geriewe is skoon en netjies, en die swembad en pragtige tuin het so bietjie lafenis verskaf.

Ons het die voorreg gehad om ons honde saam te neem op vakansie, alhoewel die grootste deel van die erf aan ons afgestaan is, was die gesinskamer nie op standaard nie. Die kamer is te klein, beddens was ongerieflik en hard, die sentrale lugverkoeling het glad nie gehelp om bedompige hitte hok te slaan nie. Ons het wel die kamer geskuif om aan ons behoeftes te voldoen, maar die lugverkoeling het gekort!

Die Kalaharihuis's terugvoer

Hi Jorg,
Thank you for bringing this to our attention. We’re sorry you had a bad experience. We’ll strive to do better.

Regards,
Yolande

Die Kalaharihuis
Jacques R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal onaanvaarbaar.

Nooit oot weer nie! Daar was 'n groot groep mense wat duidelik 'n groot partytjie gehou het. Ons was tot ons kamer ingeperk, want hulle het luidkeels die hele plek oorgeneem. Die volgende oggend het drankbottels en klere die hele voortuin vol gelê. Die eienaar was nêrens te sien om orde te handhaaf nie. Teen 10 uur die aand moes ek ingryp om die kinders wat wil rond gehardloop en skree het stil te maak om te kon slaap. Die dame wat ons ontvang het, het dit baie duidelik gemaak dat ons laat aankoms 17:00 haar verontrief het siende dat sy ander verpligtinge gehad het. Daar was ook niemand met wie ons die vertrekreëlings aangaande die sleutels kon bespreek het. Die eiendom is geensins veilig nie. Enige iemand het toegang deur 'n straathekkie wat nie gesluit is nie. Ek sal niemand ooit aanbeveel om hierdie plek te gebruik nie. Die hele Upington is vol gastehuise. Daar is baie baie beter plekke beskikbaar.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Hi Jacques,

I apologize on behalf of Kalahari Huis. Please know that your situation was an exception. As you can see on other reviews, we are known for taking ownership and caring deeply about our guests. We can’t fix the past but will not let this happen in the future. Until then, please accept my sincerest apologies.

Regards,
Yolande

Die Kalaharihuis
Marga O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike uitspanplek na 'n lang dag se reis.

Rustig, netjies en 'n heerlike plek om uit te rus.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang en hoop om jul in 2020 weer te sien.

Groete,
Yolande

Die Kalaharihuis
Frik S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frik S

Vergeleke met ander plekke vir dieselfde prys, was dit baie middelmatig.

Ontvangs was baie vriendelik. Kamers baie donker en onpersoonlik. Kussings kort aandag. Bed in die kombuisgedeelte is onvanpas. Ons sou net een kamer bespreek het as ons bewus was daarvan. Dink daaraan om handdoekrelings en vadoekrelings te installeer. Geen melk en vadoeke beskikbaar. Slegs twee beskuitjies. Voel meer soos 'n koshuis as 'n gastehuis.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Hi Frik,

Thank you for letting us know about this. Your feedback helps us get better. We are looking into this issue and hope to resolve it promptly and accurately.

Die Kalaharihuis
Marlese W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlese W
Gesin met tieners

Toeganklik en gemaklik!

Yolandé was die perfekte gasvrou. Kalaharihuis is sentraal, gerieflik en gemaklik.

Clinton F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs gehad en die kamer wat ons gehad het was uiters netjies.

Sal dit sterk aanbeveel vir vriende wat Upington besoek.

Mariska V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Heerlik & netjies!

Vriendelike, warm ontvangs by aankoms. Netjiese kamer en badkamer. Voel soos huis weg van die huis.

Gert V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Mooi, netjies, veilig.

Ons was onderweg van Keetmanshoop na Bloemfontein, en die Kalahari gastehuis is net 'n blok of twee van die hoof weg af. Dit is 'n pragtige plek in 'n stil buurt met alles en meer wat ons benodig het. Ons het besluit om die aand te braai en ons vriendelike gas vrou het niks ontsien en binne minute alles gereël wat ons sou nodig hê. Ek sal vir seker weer daar wil oorbly wanneer die geleentheid hom voordoen.

Lizette P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs, kamer baie skoon en netjies, baie lekker gebly. Dankie.

Cheryl I - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl I
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer. Lekker Kersdag daar gehad.

Yolande, uitstekende gasvrou, baie dankie. Dit was lekker om daar te bly, sal definitief weer gaan.

Willem R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en volkome uitgerus.

Die plek is baie mooi en netjies en voel sommer tuis. Die kamers en badkamer is goed toegerus en skoon. Ontbyt was wonderlik en ek beveel enige iemand aan om daar te bly.

Wynand G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie vriendelike gasvrou, mooi netjiese kamers en goeie waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar oornag.

Jim B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Goeie waarde vir geld. Sal graag gaan kyk as hele plek ingerig is.

Frik B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met vriende

Waarde vir geld, geen fieterjasies.

Die Kalaharihuis bied goeie, skoon akkommodasie vir mense wat op die uitkyk is vir waarde vir geld en geen onnodige fieterjasies wil hê nie.

Sandra S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met vriende

Vriendelik, gasvry, goeie ontbyt.

Ouerige huis. Eienares doen moeite om gaste tuis te laat voel. Netjies en skoon. Uitstekende ontbyt. Sal besils aanbeveel. Baie dankie.

Danie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf na 'n lang dag.

Verblyf uitstekend. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Sien ons beslis weer.

Andre V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en dankie dat ons ons hond saam kon neem.

Baie mooi en netjies met baie vriendelike mense en dankie dat julle ons so mooi kon akkommodeer met ons Bulhond. Die 3 van ons het ongelooflik lekker gekuier, al was dit net 'n kort rukkie.

Philip B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Ek beveel die plek aan. Goed geleë. Vriendelik. Veilige Parkeerplek.

Danie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, het aan verwagtinge voldoen.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Netjiese en ruim geriewe. Heerlike ontbyt.

Adele E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E
Gesin met tieners

Lekker om by Kalaharihuis tuis te gaan.

Ons is baie vriendelik ontvang. Heerlik geslaap, heerlike ontbyt en veilige parkering.

Willem L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou.

Ons het dadelik tuis gevoel. Alles was in plek en uiters netjies. Die elektriese kombers was 'n welkom bederfie in die koue. Ontbyt was heerlik en keurig voorgesit. Ons het met ons terugkoms op ons eie bespreek en nog 'n nag daar deurgebring.

Bennita O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en vriendelike diens!

Yolandie was 'n aangename en vriendelike gasvrou, bereid om ons te help alhoewel ons laat arriveer het die aand!

Callie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Besigheidsreis

Baie gerieflik!

Modern en gerieflik, huislik en knus! Baie sentraal geleë. Gasvryheid en ontbyt uit die boonste rakke!

Tertia M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and welcoming. Thanks so much.

Lovely B&B in Upington. Beautiful garden and home. Great attention to detail. Delicious homemade breakfast. Thoughtful and caring host. Thanks.

Elzane D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik, sal definitief weer daar bly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Sien sterre.

Anna V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Gesin met tieners

Baie huislik.

Ons het die verblyf geniet. Baie dankie vir u gasvryheid.

Francois B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Gesin met tieners

Rustige en gerieflik.

Goeie waarde vir geld en lekker oornagstop.

Endri S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endri S
Gesin met klein kinders

Pragtig en skoon.

Die Kalaharihuis is pragtig, ons het rerig lekker hier gebly. Mooi tuin, rustig, skoon - ideaal om die lang pad korter te maak. Ons sal vir seker weer hier bly.

Bennie B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yolande en haar span vat kliëntediens na die volgende vlak!

Wonderlike plek en baie goeie waarde vir geld. Geen versoek is vir hulle te groot nie, en die diens was werklik uitstekend! Gaan vir seker weer terug!

Francois D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Pragtig.

Uitstekende vriendelike mense en 'n pragtige plekkie met die lekkerste swembad. Alhoewel ons kamer baie beknop was het ons nogtans baie lekker gekuier en het die eienaares selfs vir ons die braai-area op die stoep beskikbaar gestel. Die kinders het die swembad terdeë geniet. Sal met vrymoedigheid aangeveel.

Gertrud T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrud T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyf.

Die gasvrou was baie vriendelik. Die kamer was netjies. Die ontbyt was uit die boeke.

Dirk V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis af. Sal vir seker weer hier oorbly.

Absolute waarde vir geld. Daar was selfs braaigeriewe met hout en alle toerusting verskaf vir 'n lekker rustige braai na 'n lang dag op die pad. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom kuier gou weer

Die Kalaharihuis
Stephanie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Gesin met klein kinders

Rustige, netjiese en lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Yolande het ons mooi gehelp en tuis laat voel. Die kamers was baie netjies en mooi. Sal definitief aanbeveel.

Sarah S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S

Vriendelike, professionele diens.

Die kamers was netjies en gerieflik. Heerlike ontbyt op die stoep.

Bertie G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie G
Enkelreisiger

Netjies, veilig, gemaklik.

Ek kon my klein hondjie saamneem en dit maak al die verskil. Die eenheid het alles gehad, DStv, tuin, kombuis, lessenaar om werk op te vang, ens. Baie naby aan groot nuwe mall, baie lekker. Dankie.

Carel S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Vriendelik ontvang.Heerlike swembad.

Michelle V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

It was an incredible overnight stay and yummy breakfast the next day.

Yolandi is an incredible hostess. We felt very welcomed and cared for. The units are spotlessly clean and beautifully decorated.

Henriette V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met vriende

Heerlike verblyf.

Baie skoon en netjies. Goed toegerus. Vriendelike eienaar. Kan aanbeveel.

Jacqeulene S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqeulene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, en ons baba hondjie was welkom!

Baie vriendelike mense!

Lindi E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi E
Besigheidsreis

Als wat ons nodig gehad het.

Vriendelik, netjies en als wat ons nodig gehad het.

Michael B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Enkelreisiger

'n Hartlike ontvangs wat jou baie welkom laat voel.

Netjiese kamers met 'n heerlike ontbyt. Yolandi, bestuurder/eienaar kan nie genoeg moeite vir jou doen nie.

Maureen V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Vriendelike ontvangs.

Goeie oornagverblyf. Troeterdiervriendelik.

Karin M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met vriende

Dit was heerlik, wonderlik.

Yolandie het uit haar pad gegaan om ons bedien, sy het aangebied om vir ons vleis en slaai te gaan haal, toe ons vra waar 'n slaghuis is. Die braaiplek was met hout voorsien en gereed toe ons wou braai. Daar was vir ons eetgerei uitgesit, wat ons kon gebruik.

Sonanda E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonanda E
Saam met vriende

Lekker.

Dit is altyd lekker om hier tuis te gaan.

Teresa C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C

Baie aangenaam en gesellig.

Die eienaar het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Huislike atmosfeer.

Miempie D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en so mooi!

Pragtige verblyf. Baie netjies en baie gasvrye eienaar. Sal verseker aanbeveel. Dankie vir die heerlike koffie en macaroons.

Silvia K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silvia K
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Vriendelike en goeie diens. Baie dankie.

Judy R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R
Saam met vriende

Skoon, netjiese en pragtige kamers. Eienaars baie vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Sal beslis die Kalaharihuis aanbeveel!

Lida L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike koel lafenis na 'n lang dag op die pad.

Ons is hartlik verwelkom deur die eienaar, en het sommer gou tuis gevoel. Ons het heerlik gebly, en die lekkerste was die volledige ontbyt wat ons op daardie groot plaasstoep kon geniet! Ons sal weer hier kom kuier!

Fred K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien sterre.

Chris V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Verblyf was netjies en ligging goed.

Corne B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Enkelreisiger

Diens is baie goed.

Het baie vriendelike en hulpvaardige diens ontvang.

Gerrit M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were a bit disappointed when arriving, but did sleep comfortably.

The manager informed us that she had received notice to vacate her position within a few days from our stay. So she was not that interested in our stay. She did help us though with freezer facilities in a flat that was not occupied the night we were there, lucky for us. We were not informed that we had to make prior arrangement if we wanted breakfast served at the establishment. So we had to find a solution ourselves.

Johan L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en netjiese verblyf.

Het lekker oorgeslaap en kan dit aanbeveel.

Koos V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met vriende

Vriendelike diens, goed geleë naby die winkelsentrum en dit bied privaatheid.

Vriendelike diens, privaat en goed geleë naby die winkelsentrum.

Willem V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

'n Ideale oorslaapplek in Upington.

Uitstekende gasvryheid en net die plek om oor te slaap.

Sonanda E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonanda E
Saam met vriende

Fantastiese vriendelike diens en waarde vir geld!

Gasvryheid was tops. Voel asof jy in jou eie huis tuis gegaan het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Ag so vreeslik baie dankie. Dit was vir ons so lekker om julle hier te hê. Enige tyd weer!

Die Kalaharihuis
Rensie M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensie M

Dit was nou "Lekker Bly en Lekker Slaap".

Baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld by 'n wonderlike gasvrou.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Rensie, so baie dankie. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon hê. Kom gou weer!

Die Kalaharihuis
Kobus M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kliëntediens.

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

Johann M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie basiese bekostigbare verblyf!

Sal die Kalaharihuis aanbeveel vir enige iemand wat goeie en netjiese verblyf soek teen 'n redelike prys. Selfs ons Golden Retriever was welkom. Baie goed geleë naby die mall! Michelle was baie vriendelik! Ons sal weer hier bly!

Chris V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met vriende

Was baie lekker om te kon ontspan na 'n lang reis vanaf Pretoria.

Die verblyf is netjies en voldoen aan behoeftes.

Deidré M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidré M
Saam met vriende

Heerlike bed en pragtig.

Sien gerus die sterre.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Hi Deidre,
Baie Dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Mooi bly!

Die Kalaharihuis
Nina S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en 'n oulike woning.

Ons was baie gelukkig met die blyplek en die uitstekende diens.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Baie dankie Nina! Dit was 'n groot plesier!

Die Kalaharihuis
Mitzi K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en pragtig.

Ons het dit so geniet dat dit ons oornag akkommodasie geword het op pad Kgalagadi toe en terug vir die toekoms.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Mitzi, jy was 'n blessing! Wat 'n voorreg om jou te ontmoet!

Die Kalaharihuis
Esmaralda N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie en aanbevole.

Die selfsorg-eenheid is baie ruim, netjies en goed toegerus. Ons was net te bly vir die lugversorging in the hitte van Desember in Upington! Ek sal vir seker weer daar oorbly, te oulike plekkie met goeie kliëntediens! Baie dankie.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Baie dankie Esmaralda! Blessings vir julle!

Die Kalaharihuis
Eugene B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, goed geleë.

Ons het lekker gebly by die Kalaharihuis. Dit is naby genoeg aan meeste plekke in Upington en ons het vriendelike diens ontvang. Sal dit aanbeveel.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Dankie Eugene, hoop om julle gou weer te sien!

Die Kalaharihuis
Ilze B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Gesin met klein kinders

Fantasmagories.

Ek sal beslis weer by Die Kalaharihuis tuisgaan. Dis so gemaklik, rustig, netjies en veilig. Het gevoel asof ek in my eie woning is. Ek kom beslis weer.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Hi Ilze! So dankie vir die pragtige review! Was so lekker om jul hier te he! Blessings vir julle!

Die Kalaharihuis
Angelique D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike lekker ervaring!

Ek en my man het vreeslik lekker gebly by Die Kalaharihuis. Michelle se gasvryheid is uit die boonste rakke en sy het die mooiste hart. Haar ontbyt is ook regtig waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bly.

Anneli L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek!

Baie netjiese plek met vriendelike diens.

Willem B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Besigheidsreis

Rustig en goeie waarde!

Dit is rustig en daar is heerlike buite-sitplek om werk te sit en doen. Die kamers en geriewe is gemaklik en netjies en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sien my beslis weer!

Patrys B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Patrys B
Enkelreisiger

Teleurgesteld!

Ek was in die hospitaal. My man het nie een oggend ontbyt gekry nie. Hy het selfs op die ou einde gekyk of hy kan sien hoe laat hulle ontbyt gee, maar ook geen inligting gekry nie. Daar is net die gewone SABC-kanale en 'n ander paar wat geen mens sal kyk nie. Baie teleurgesteld.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Beste Patrys,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek het telke male jou man gevra het of hy iets nodig het en of alles nog by hom reg is. Ontbyt is nie ingesluit by die prys nie, soos aangedui op die advertensie. Ek sou wel enige tyd vir jou man ontbyt wou gee, sou hy gevra het. Die TV-kanale bestaan nie net uit SABC kanale nie, daar is ook 'n DStv gastehuis pakket beskikbaar wat fliek kanale, sport kanale en die SABC kanale insluit. Ek is baie jammer dat jul ervaring onaangenaam was. Ek is jammer oor jul ervaring, maar glo ek sou dit kon verbeter het as ek geweet het dat hy nie tevrede was met die geriewe nie.

Die Kalaharihuis
Frik V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek.

'n Skoon kamer, gemaklike bestuur en goeie ligging.

Nadine D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad.

Ons kuier was kort, maar gerieflik.

Rentia V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies, kort aandag.

Basiese verblyf. Die badkamers kort aandag. Lugversorgers se afstandbeheerders werk nie (het probeer hitte kry). Dit is baie koue kamers sonder ekstra komberse.

Die Kalaharihuis's terugvoer

Dankie vir jou "review", Rentia. Ons sal werk maak daarvan. Dis net jammer julle het tydens jul verblyf dit genoem nie, anders sou ons dit dadelik kon regstel. Die lugversorgers se afstandbeheerders werk wel. Mooi bly!

Die Kalaharihuis
Vivian M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian M
Besigheidsreis

Vriendelik, gerieflik en snoesig.

Baie dankie vir wonderlike, vriendelike diens. Dit was baie lekker om by julle te kuier.

Thea D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Enkelreisiger

Vriendelike aangename ervaring.

Kalahari-huis is ideaal geleë. Naby inkopiesentrum. Veilige omgewing. Keurige verblyf.

Anni L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde en vriendelike diens.

Die Kalaharie huis is 'n baie goeie keuse vir oornag na Namibia en Noord Kaap. Ook baie goed gelee naby hoofweg en winkelsentrum.

Anka V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anka V
Gesin met tieners

Oornag op pad Kimberly toe.

Baie aangename en vriendelike gashere. Die enigste swakpunt was die badkamer in Kamer 1 wat 'n bietjie opgeknap kan word. Verder is baie moeite gedoen, beddens lekker groot, gemaklik en skoon.

Lizelle B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plekkie.

Goeie waarde vir geld. Ons het bietjie gesukkel met warm water, maar teen die volgende oggend kon ons heerlik warm stort. Kamers mooi en netjies. Ons sal beslis weer oorslaap. Dankie!

Chantalle S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice place with a lovely hostess.

We had a wonderful weekend at Die Kalaharihuis! The hostess is a lovely person who makes the most scrumptious breakfasts! Definitely money's worth.

Kobie M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Kamers was skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld.

Amanda V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese kamers.

Gastehuis naby aan winkelsentrum. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Regtig die moeite werd!

Johan H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt.

Chris C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly na 'n uitputtende dag.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies.

Monica D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica D
Besigheidsreis

Goeie verblyf!

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies en skoon. Het lekker geslaap.

Letha T - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letha T
Besigheidsreis

Sal dit beslis aanbeveel.

Baie vriendelik ontvang. Kamers netjies, huislike atmosfeer. Sal aanbeveel.

Hennie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Enkelreisiger

Netjes, huislik!

Ek beveel dit sterk aan.

Albert W - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende keuse vir mense wat op besigheid is of vir familie wil gaan kuier.

Die kamers was mooi skoon en netjies, en die eienaar was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Veiligheid was ook geen probleem nie, 'n mens kry selfs 'n hek-oopmaker en jou voertuig is dan mooi binne die erf tydens jou verblyf.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiODk2NWFkLWI4YzktNGU1Mi1iM2FjLTQ4M2MyYmE4YWFjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 93 5 1 5 2 Josling Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.449026446478 21.256463876907
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za