LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Kapokbosskuur | LekkeSlaap
+36

Die Kapokbosskuur

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Die Kapokbosskuur
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dina-marie P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dina-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie, alles wat 'n mens benodig.

Ons het die verblyf baie geniet. Daar was koekies, beskuit, melk, twee soorte tee en baie sakkies met 'n verskeidenheid van koffie. Baie aangenaam!

Tertia E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mei 2021 - Wat 'n ondervinding!

As jy van 'n plaasatmosfeer hou is hierdie die regte plek vir jou. Gesellig, skoon, met allels wat jy benodig en dan die rustigheid. Veilige omgewing met net jouself en die natuur. Onthou asb, neem 'n pakkie wortels saam vir die perd langs jou bly plek. Sy's tog te vriendelik en geniet die aandag.

Madele V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met alles wat jy nodig het!

Dankie vir vriendelike diens.

Ludwig S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nommer 1 keuse in beeldskone Nieu-Bethesda!

Wanneer ons reis en op pad oorslaap, is ons altyd opsoek na 'n plek wat 'n 'ondervinding' is. Kapokbosskuur is so 'n oornagplek! Ons sal terug wees vir nog!

Cindy P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek

Ons het baie lekker gebly, sal vir seker weer ’n draai kom maak.

Marius C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle verblyf. Goed toegerus.

Loopafstad vanaf besienswaardighede. 'n Baie goeie keuse.

Carl W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Stil. Rustig. Pragtig.

As ek kon, sou ek langer bly as een nag. Miskien nog so vyf aande. Of meer. Die Kapokboskuur is 'n wonderlike plek. So rustig en kalm en die perfekte blend tussen rustic en modern. Plus, dis verskriklik mooi. Veral die venster wat oopmaak in die kamer met 'n uitsig van veld en berge. Sal beslis terugkeer vir meer aande volgende keer.

Johan K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome oorspronklike verblyf.

Dit was 'n awesome ervaring. Die plekkie is so oorspronklik. Beslis netjies en skoon. Ons beveel dit aan vir enigiemand wat 'n oorslaapplekkie soek. Sien julle weer.

Ella D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Vars lug en rustigheid. Hier hoor jy nog die skape in die dorp blêr. Lekker geslaap en die lekkerste lewer in netvet gebraai wat ons by die padstal gekoop het.

Ben V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Sal definitief weer by Kapokbos bly.

Neil S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S
Enkelreisiger

Dit was n great getaway - stil en privaat.

Die huis is lekker ingerrig en agv van die klip vloer is dit lekker koel. n Klein waaier bo in die slaapkamer kan dalk n goeie idee wees, dit raak warm daar bo.

Zanda V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon plekkie

Het baie lekker gebly. die trappe na slaapplek kan vir persone wat nie van trappe hou 'n probleem wees aangsien die badkamer onder is. het heerlik warm geslaap.

Christiaan F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and serene.

Kapokbosskuur is the perfect cosy nest from where the beautiful Nieu Bethesda can be explored. Blends in with its surroundings. A must.

Doret V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Het alles gehad wat ons benodig het en Reinet het daagliks ingecheck om te hoor of ons gelukkig was. Die klein koolstofie het die plek lekker opgewarm op die koue Karoo wintersaande. Sal beslis aanbeveel.

Bonni M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonni M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gemaklike huisie, met aandag aan detail.

Die bed is heerlik, die huisie lekker sentraal en goed ingerig. Baie kreatiewe ontwerp met baie lig. Het baie lekker gebly en kan dit definitief aan beveel.

Marius V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was great, die plek mooi skoon, baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly.

Ons het vir 'n braaipak bespreek en hulle het voorsien wat ons gevra het en betaal vir wat ons gebruik het. Die oortollige vleis kon ons teruggee. Dit word nie by meeste ander plekke gedoen nie. Dit is puik diens!

Corne V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en goed gedienste kothuis.

'n Baie netjiese en interessante blyplekke vir twee, die kombuis-area was baie goed ingerig met allerlei eetgoedjies en goeie verskeidenheid van warm drinkgoed. Goeie waarde vir geld.

Daniel D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties was dit nie vir ons nie 'n gebruikersvriendelike verblyf nie.

Ek besef dat verblyf 'n baie persoonlike ding is en aanvaar dat ander besoekers van my mag verskil. Gemak en waarde vir geld is eweneens 'n relatiewe saak, maar gegewe dergelike plekke in die mark en dat ons gereeld reis en gebruik maak van hierdie tipe verblyf het ons darem 'n goeie idee van wat beskikbaar is vergelykenderwys. Ongelukkig, vir ons, was dit een van ons minder goeie ervaringe.

Johannes O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, netjies, rustig.

Ons het baie lekker gebly. Dit is stylvol toegerus met als wat jy nodig het.

Chrystelle E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, skoon en gerieflik.

Wat 'n aangename verblyf. Baie netjies en eienaars baie bedagsaam, koffie, pap, beskuit en melk voorsien. Lekker tydskrifte om te lees en ook hout voorsien vir braai. Mens voel spesiaal as jy daar instap.

Nicole J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse ervaring.

Kapokbos was heerlik om in te woon. Die atmosfeer is vriendelik en veilig en oop. Dit was 'n besonderse ervaring en ons sal dit nooit vergeet nie. Baie dankie.

Ella D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein juweel.

Alles wat jy nodig het om Nieu-Bethesda te ontdek. Netjies, skoon en mooi. Die eienaar was vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal Kapokbosskuur graag aanbeveel. Karoo op sy beste!

Elize V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Absoluut 'n juweel in die Karoo. Als wat mens mag nodig kry is daar. Ons reis met ons twee beagles en die erf is veilig omhein. Aan te beveel vir enige reisiger in daardie rigting, veral met troeteldiere. Eienaar het alles vooraf gereël en als was 100%. Baie dankie vir 'n wonderlike, rustige verblyf.

Henri L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verassing.

Ons was heel verras met hoe netjies en oulik die plek was. Die verblyf was meer as wat ons verwag het. Reinet - die eienaar - was baie gaaf en behulpsaam. Ons sal weer hier kom bly. Die plek het 'n gevoel van stilte en vrede.

Gustav S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n nice verrassing.

Pragtig opgeknapte verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a nice surprise.

Beautifully restored accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kapokbosskuur is ‘n verrassende plek in ‘n dorpie vol karakter.

Ons het die verblyf by die Kapokbosskuur baie geniet, en beveel dit graag aan. Die eienaar was tegemoetkomend om ons toe te laat om ons twee konde saam te neem, en het gereeld opgevolg met boodskappe. Die Kapokbosskuur is op die rand van die dorpie geleë, en is maklik bereikbaar ter voet na die kern. As jy absolute stilte soek, mag die naggeraas van die woonbuurt dalk steurend wees. Die kombuis is netjies toegerus met die nodigste. Alhoewel ons daarvan bewus was, sou ‘n mikrogolf handig te pas gekom het. Die eienaar was ook behulpsaam om vir ons hout by die vuurput buite te laat, alhoewel ons nie ‘n braaitang in die hande kon kry nie. Die plekkie is so karaktervol en uniek dat ‘n komplimenterende tuintjie dalk die ding sal doen. Ons kan met vrymoedigheid hierdie plek aanbeveel, en sal beslis in die toekoms weer daarvan gebruik maak. Dankie aan Reinet en haar span.

Niki G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n oulike plekkie, met alles wat 'n mens nodig het!

Dis so mooi tussen die plase en naby die dorpie. Mens kan oral stap. Die huisie het die mooiste groot vensters en kamer in die dak. Ons het heerlik gebly!

Die Kapokbosskuur's terugvoer

Dankie Niki,
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop julle maak weer so.

Die Kapokbosskuur
Nerina G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nerina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek, maar nie skoon.

Nie skoon (stort was nat met aankoms), geen mikrogolf om kos warm te maak, vloerplanke by slaapkamer wankelrig ('n vet persoon kan maklik deurval, as hard trap), geen hout vir kaggel, kombuislappe slegte reuk. Lekker stil plek.

Die Kapokbosskuur's terugvoer

Beste Nerina
Dankie vir jou moeite om terugvoering te gee oor jou verblyf by die Kapokbosskuur. Ek is jammer jy was nie tevrede nie.
Net 'n paar punte om ander reisigers helderheid te gee oor wat om te verwag. In die beskrywing op LekkeSlaap se webtuiste van die Kapokbosskuur, sal jy sien daar word nie melding gemaak van 'n mikrogolfoond of vuur hout nie. Ek voorsien dit nie normaalweg nie, maar sou jy vra sal ek dit met graagte voorsien het. Ek het vir jou gesê jy is welkom om my enige tyd te kontak sou jy iets nodig hê. Daar is ook verskeie winkels op die dorp waar jy wel kan vuur hout koop. So ook sou ek met graagte 'n ander vadoek gebring het alhoewel ek weet die vadoek was nie net skoon nie, maar ook vars.
Ek kan jou verseker die stort was nie nat nie, en daarom vuil nie, niemand het nog of sal ooit deur die vloer val nie.

Die Kapokbosskuur
Jacobus B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie aangenaam om hier te bly.

Die Kapokbosskuur's terugvoer

Hi Jacobus, ek is bly julle het die Kapokbosskuur geniet. Ons hoop julle kom weer.

Die Kapokbosskuur
Karin M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie gerieflik, skoon en netjies.

Ons kon die plek maklik vind en alles was gereed vir ons. Baie mooi "attention to detail" en baie gerieflik.

Die Kapokbosskuur's terugvoer

Hi Karin, baie dankie vir die positiewe resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier in die Kapokbosskuur.

Die Kapokbosskuur
Kevin M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met nostalgiese dekor.

Baie goeie ombouing van 'n ou skuur. Dekor is goed gedoen met klein houtstofie en gasgeriewe vir kosmaak. Die trappe na die slaapplek is bietjie steil, so nie eintlik vir afgetredenes nie.

Die Kapokbosskuur's terugvoer

Hi Kevin, dankie vir die resensie. Ek neem kennis van die trappe en sal gaste vooraf waarsku. Ek hoop julle het Nieu Bethesda geniet.

Die Kapokbosskuur
Shirley S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Dit was die beste plekkie ooit! So 'authentic' en warm. Die kombuis is goed uitgerig en die loft kamer is fantasties met pragtige uitsigte. Hier kan 'n mense net ontspan en die stadslewe vergeet.

Die Kapokbosskuur's terugvoer

Thank you Shirley. I am glad you enjoyed your stay. We hope to see you soon again.

Die Kapokbosskuur
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 116, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgoxYFyCeD70aMSoo6Bu4qaun0y1cuG2yBh0xGdSetYbmD1m3Gy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 116 Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.864587651878 24.555378612131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!