Oudtshoorn Akkommodasie by Die Karookamer | LekkeSlaap
+12
+12

Die Karookamer

  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandalaan 10, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Karookamer is 'n pragtige oornag-eenheid in die agtertuin van die hoofhuis in Wesbank, Oudtshoorn. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste.

Die eenheid beskik oor 1 kamer en 1 badkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die kamer met lugversorging en 'n plafonwaaier. Die kombuisie bied basiese selfsorggeriewe wat 'n ketel, broodrooster, mikrogolf en yskassie insluit.

Die eenheid maak op die stoep oop met stoepmeubels waarop gaste kan ontspan. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n sekuriteitshek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Karookamer sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir Die Karookamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Jakarandalaan 10, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Karookamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandalaan 10, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZDZhYjU2LTA5ZGQtNGQ5Ny04OGM4LTY5NzcxNjQyMmQ1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 10 Jakaranda Avenue Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.595235205669 22.194111201206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za