+25

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Winteraanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 29 Mei 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat Bergsig Wynlandgoed 'n werkende wynplaas is, daarom is die wingerde en kelder gedurende parstyd baie besig, en oor naweke is daar ook gereelde gaste by die proelokaal en bistro. Die Kelderhuis is egter heeltemal apart geleë is en dat niks hiervan die gas se verblyf sal steur nie.

Geen harde musiek na 23:00 nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binne die gebou is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 235
25 % AF
R 3 235 R 2 427
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 235
25 % AF
R 3 235 R 2 427
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 235
25 % AF
R 3 235 R 2 427
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Bergsig Wynlandgoed Route 43, Breede River, Worcester, 6858, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ed87dfda080be731bdbf022d7cdbd50b2d23c7d7fcea3d42196595cbe490edc05959d9ca83dda75421d049d2459c882d219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 235 nouVanaf R2 426 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 Bergsig Wynlandgoed Route 43 Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.519612849582 19.194810519296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang