LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Kliphuis | LekkeSlaap
+30

Die Kliphuis

9 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnarvonstraat 26, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Kliphuis is in Loxton en bied verblyf aan 4 volwassenes of 'n kleinerige gesin.

Dié huis was destyds die dorp se tronk en beskik nou oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n bababed op aanvraag beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus, asook 'n houtstoof wat die kothuis heerlik in die winter verhit. Die sitkamer het gemaklike sitplek, boeke om te lees en bordspeletjies vir die gesin.

Daar is 'n lieflike ruim stoep waar gaste kan ontspan, asook braaigeriewe en 'n groot tuin met vrugtebome. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Kliphuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Die Kliphuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Carnarvonstraat 26, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnarvonstraat 26, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANWBIFEwn2FouDxBmL4tH4tbN8ZkuHTB59Cd0AuTcKr7i04O55C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 26 Carnarvon Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.477646457105 22.352137608351
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!