Die Kliphuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom, let dat daar ongelukkig geen omheining is nie.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring.
Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede mag verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R364, Groot Patrysvlei Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom