LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Kliphuis | LekkeSlaap
+74

Die Kliphuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Die Kliphuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jan V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en alles in plek. Dis altyd aangenaam om by Die Kliphuis te arriveer na 'n lang reis.

Ek het al voorheen by Die Kliphuis tuisgegaan en was nooit teleurgestel nie. Al die interne reëlings pas my en die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Die Kliphuis's terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons hoop om Meneer weer vinnig terug te verwelkom.

Wonderlike dag

Nadia Smith
Die Kliphuis Bestuur

Die Kliphuis
Gerhard E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Saam met vriende

Heerlike rustige, skoon en gerieflike verblyf met baie vriendelike diens.

Baie vriendelik ontvang en na ons kamers geneem, die heerlike aandete was voortreflik. Die Kliphuis kan aanbeveel word vir wonderlike diens en verblyf.

Elani K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani K
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi, vriendelikste en mees behulpsame personeel.

Pragtige gastehuis, personeel almal ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 31, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwxLWFwa4HFb2NpKpIzz1xh8iy3OpzeQTQy4powoxAXDQt4ELY6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 31 Caledon Street Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.949596345617 29.246388271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!