Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kliphuis Gasteplaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Die Kliphuis Gasteplaas bied verblyf aan 4 volwassenes en 4 kinders.
- Die Kliphuis Gasteplaas het nie elektrisiteit nie maar 'n gasgeiser, gasstoof en -oond, sonpaneelyskas en selfoonontvangs.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Dele van Die Kliphuis Gasteplaas is via trappe bereikbaar en mag dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik wees nie.
- Vuurmaakhout en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.
- Skaapboud, ribbetjies en tjops kan teen ekstra koste gereël word indien dit beskikbaar is.
- Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms oor die toestand van die pad navraag doen aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Off the R34, , Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76feb6032b320213982c91fc2bffcec544a20c65921e36fb722fef9e7c7cd976a72a998b6372276a06874ab39e66a8502f5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Off the R34 Quaggaspoort Farm 2970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 15:00 -27.60788299291 29.378906783547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem