Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom (maksimum van 2).
Die voortuin is omhein en veilig vir gaste se troeteldiere.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie, insluitend die beddens. 'n Skoonmaakfooi van R500 sal gehef word indien troeteldiere op die meubels gevind word of indien hulle die eenheid vuil gemaak het.
Rook is nie binne die huis toegelaat nie, insluitend vaping en e-sigarette. Gaste is welkom om buite op die oordekte patio te rook.
Indien die huis in 'n swak of vuil toestand gelaat word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word. Enige skade aan die huis of die inhoud daarvan sal vir die gas se rekening wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
364 Kriek Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang