Somerset-Wes Akkommodasie by Die Kothuis | LekkeSlaap
+9
+9

Die Kothuis

  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis in Somerset-Wes. Dié eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf 'n winkelsentrum, hospitale en 'n verskeidenheid wynlandgoedere af.

Die Kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n eenheid met 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is ook ander geriewe soos 'n braai-area, gratis WiFi, 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek met toegangsbeheer is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Helderberg Natuurreservaat, Erinvale Gholflandgoed, Cheetah Outreach, Country Craft Market en die strand in.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Kothuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Die Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Marais-straat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNDI2MmJiLTA5ZjUtNDQ0NS05NmU0LTViYmUxMzY1NGZlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za