LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Kraaltjie | LekkeSlaap
+65

Die Kraaltjie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Die Kraaltjie
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lezhaan R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezhaan R
Saam met vriende

It was beautiful very calming and relaxing. Just what we needed. Thank you so much.

It's beautiful. Will definitely go back again with the family.

Francois B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Ontspanne, rustige verblyf tussen die wynlande teen die rivier.

Ideaal geleë om al die wyn landgoede te besoek, tesame met bergfietsroetes baie naby.

Ferdie G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie G
Saam met vriende

Baie lekker. Mooi omgewing.

Die huis is volledig toegerus en baie netjies. Die ligging is perfek. Sal definief weer gebruik maak van Die Kraaltjie.

Die Kraaltjie's terugvoer

So bly julle het lekker gekuier hier. Sien julle gou weer.

Die Kraaltjie
Henriette B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Saam met vriende

Die Kraaltjie is die ideale plek vir 'n wegbreek!

Die huis is goed toegerus en netjies en skoon, stylvol gemeubileer, en die speelplek vir kinders is 'n aanwins. Dit is naby aan al die groot wynplase en die dorp. Dit was lekker om in die boord te loop en self perskes te pluk. Behalwe vir die R317 wat bietjie raserig kan wees, het ons heerlik gekuier!

Die Kraaltjie's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering.

Die Kraaltjie
Bertus L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L
Saam met vriende

Baie rustig en lekker.

Die ligging is net reg geleë tussen al die wynplase in die Robertson-area. Die plekkie self is goed ingerig, en die mense is baie vriendelik. Die enigste nadeel was dat die wynplase nog nie heeltemal oop was op Saterdae vir wynverkope nie as gevolg van die Covid-19 lockdown-regulasies. Sal definitief weer daar gaan kuier, veral sodra die wynplase weer oop mag wees op Saterdae.

Die Kraaltjie's terugvoer

Hi Bertus,

Baie dankie dat jy tyd geneem het vir jou terugvoering, Baie bly julle het heerlik gekuier hier by ons op die plaas en ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Die Kraaltjie
Cindy S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste tydjie weg. Ons kon net uitspan en vergeet van die gewoel van die stad - so mooi plekkie, so skoon en gesellig.

Ons het beplan om 4 te wees en toe is dit op die ou einde net ons twee, dit was tog so lekker ons het nie eens verveeld gevoel nie. Daar is 'n regtige rustige vibe, mens voel vrede, veilig, warm en werklik tuis by Die Kraaltjie. Ons wil graag teruggaan in die somer - maar ek wil by sê, ons was glad nie koud gewees nie, te midde van die winter buite het die vuurtjie binne ons snoesig gehou en die beddens was lekker warm en ons het geslaap soos baba's.

Die Kraaltjie's terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap, Cindy.

Die Kraaltjie
Asriel S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asriel S
Gesin met klein kinders

Die kraaltjie is a perfect base for a family to explore Robertson from.

Die Kraaltjie is a must stay for any couple with kids. My daughter loved the green grass and play area. The cottage was fully equipped and the hostess very friendly. Hopefully we shall return in the near future.

Adri K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri K
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing.

Dit was 'n rustige tydjie, netjies en skoon, net die verby pad kan soms besig wees. Kinders kon rustig en veilig speel.

Nicky A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky A
Gesin met klein kinders

Great break away.

Got back to nature! Recharged our batteries.

Mariet P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet P

Baie lekker.

Die huisie is pragtig en ten volle ingerig. Dit is so mooi gemaak in die kamers en baie netjies. Die gasvrou is baie gaaf. Die aircon is 'n pluspunt wat die huise lekker koel gehou het. Ons sal graag weer gaan.

Francois H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H
Gesin met klein kinders

Bly lekker gebly.

Zeelia was baie tegemoetkomende. Oulike plekkie, skoon en netjies.

Die Kraaltjie's terugvoer

Altyd lekker om positiewe terugvoering te kry.

Die Kraaltjie
Lindy V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Gesin met klein kinders

Stunning place!

Very nice place, will definitely go there again.

Ashanti V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashanti V
Gesin met klein kinders

Lekker rustig in sy eenvoudigste vorm.

Ideale wegbreekplek, lekker familietyd. Die plek was netjies en skoon. Die vrugteboorde was ongelooflik en vrugte soet en smaaklik wat ons verwelkom het.

Die Kraaltjie's terugvoer

Bly julle het lekker gekuier.

Die Kraaltjie
Coenraad V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot lawaai.

Uiters teleurgesteld. Reisigers moet gewaarsku word: dit is meters weg van 24/7, baie besige pad met groot swaar trokke wat verby thunder - geen kans vir sundowners op die stoep. Geen plaasdiere ontmoet, want die huis het hoë buitemure. Ons het gevlug na 100% B&B in die dorp - toe eers begin lekker kuier. Robertson sien ons weer.

Die Kraaltjie's terugvoer

Ek is baie jammer dat julle so voel. Gewoonlik kan my gaste nie uitgepraat raak van hoe lekker hulle kuier nie.

Die Kraaltjie
Karien C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Wens ons kon langer bly.

'n Pragtige, baie goed toegeruste en netjiese plek. Ons het baie lekker gebly!

Jackee D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het 'n heerlike naweek by Die Kraaltjie gehad. Die beste is dat dit troeteldiervriendelik is, so ons twee viervoetige kinders het dit gate uit geniet! Dit is stapafstand van wynplase! Kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Sunika M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sunika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon lekker ontspan in 'n mooi omgewing ten spyte van ander tekortkominge.

Die Kraaltjie is baie mooi ingerig en die binnebraai skep 'n lekker ontspannende en kuier atmosfeer. Daar was ongelukkig verskeie faktore wat nie ongesiens gebly het nie en ons kuier minder aangenaam gemaak het.

Die Kraaltjie's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Het wel meer aan julle verskaf as normaalweg. Net in gedagte hou dat my plek 'n selfsorg eenheid is. Dankie.

Die Kraaltjie
Zelda H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het dit geniet, dankie. Dit was 'n goeie wegbreek en lekker gaan stap op die plaas met vierbeniges.

Karen B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met vriende

Ongelooflik, alles wat jy nodig het en meer.

Fantastiese plek, groot spasie, alles wat jy nodig het, vriendelike eienaars.

Die Kraaltjie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle weer eendag te huisves hier in ons mooi vallei.

Die Kraaltjie
Estelle B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met vriende

Lekker.

Lekker gekuier. Baie mooi en netjies.

Shaun O - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun O
Gesin met klein kinders

Lekker naweek.

Baie geniet. Braai binne baie gebruik. Mooi tuin en kinder het speelarea geniet.

Blackie S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties lekker!

Die Kraaltjie is regtig uitstaande verblyf wat ek met vrymoedigheid kan aanbeveel vir diegene wat wil wegkom van die stad se gejaag. Die enigste nadeel, as mens dit so kan noem, is dat dit baie naby aan 'n besige pad geleë is wat 'n steurnis kan wees veral oor naweke. Andersins was dit puik!

Natashja T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natashja T
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige plek en rustige omgewing.

Hierdie plek was pragtig, mooi dekor, skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Sal dit definitief vir mense aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Die Kraaltjie's terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier al was dit so kort.
Julle is enige tyd weer welkom.

Die Kraaltjie
Petrus Johannes S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid met sorg toegerus - het lekker gebly!

Oulike plek en pragtige omgewing. Miskien net te na aan 'n baie besige pad!

Daniel M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee aande daar geslaap.

Dis vir ons 'n pragtige samevoeging van die "oud" en die "nuwe". Uiters vriendelike ontvangs. Die Kraaltjie getuig van goeie smaak en netheid. Beveel dit met groot vrymoedigheid aan.

Maranitha V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maranitha V
Gesin met klein kinders

Skoon, gerieflik en netjies.

Skoon, netjies en gerieflike kothuis. Binneversiering stylvol. Bolandse gasvryheid laat jou sommer dadelik tuis voel.

Claudia C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon plekkie om te bly en baie gawe, gasvrye diens!

Het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan!

Desire O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie dankie "Die Kraaltjie" vir 'n heerlike langnaweek, julle plekkie is pragtig en het aan al ons vereistes voldoen plus nog meer! Baie dankie vir die lekker soet nartjies, komplimentêre wyn en lekker baie hout!

Ig F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename vakansieverblyf!

Baie aangename verblyf in 'n baie goed toegeruste huisie in 'n pragtige omgewing. Aangenaam om op die vrugteplaas rond te stap. Aangename gasheer en vrou.

Desire R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire R
Gesin met klein kinders

Hartsplek!

Die Kraaltjie is 'n pragtige plek met gasvrye eienaars waar ons vir 'n paar dae van die stadsgejaag kon ontsnap. Die detail in dekor en netheid van huisie laat jou spesiaal voel. "Hierdie is my hartsplek, hier skep ek asem."

Michelle V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en toegerus.

Pragtige huisie - netjies en volledig toegerus vir 'n selfsorg-eenheid. Lieflike omgewing en baie sentraal geleë as jy wil rondry en die omgewing verken.

Jetro K - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jetro K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ervaring!

Die gasvrye ontvangs het ons baie welkom laat voel. Die plek is baie netjies. Hoewel water voorsien is, is dit goed om nog water vir kook en drink saam te neem aangesien die kraanwater uit die kanaal kom. Die plek word aanbeveel, veral as jy die prys vergelyk met ander plekke van dieselfde standaard.

Lizette K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in 'n rustige atmosfeer!

'n Baie mooi huisie wat goed toegerus is. Alles was daar wat jy nodig het om heerlik te kuier. Zeelia is baie vriendelik, tegemoetkomend en besorg dat ons lekker moet bly.

Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmZWU3MzFjLTRiYTktNDZmYS04ZjQ5LWY5ZWNmYTYzNTcxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 33 5 1 5 R317 Goudmyn 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8730523239 20.001887083054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!