Die Kreef Woonstel
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Kreef Woonstel bied selfsorgverblyf in 'n ruim en gerieflike woonstel in Hartenbos en is in 'n deel van die La Mer-woonstelblok.
Die eenheid is op die tweede verdieping en bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank vir 4. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die kombuis lei na 'n ruim sitarea met 'n TV en gemaklike rusbank waarop 2 kinders kan slaap.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met ingeboude braai.
Die eenheid is naby die strand en winkelsentrum.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Kreef Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kreef Woonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom