Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die K’ro Huisie

Gastehuis
Bergsig
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die privaat ingang het 'n uitsig oor die bome en op die berge. Daar is 'n lessenaar, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Geen rook, e-sigarette of vaping word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen harde geraas word toegelaat nie.
Troeteldiere slegs toegelaat indien dit vooraf met die eienaars gereël word, maar hulle word nie op die beddens of ander meubels toegelaat nie. Let dat katte ongelukkig nie toegelaat word nie.
Geen onwettige middels of aktiwiteite word toegelaat nie.
Meubels, toerusting en linne moet met sorg hanteer word en mag nie van die perseel verwyder word nie.
Breekskade moet asb. gerapporteer word.
Gebruik elektrisiteit asb. spaarsamig, veral na sononder. Die K'ro Huisie deel sonkrag met die hoofhuis, maar die batterystoorplek is beperk.
Die was van voertuie word nie op die perseel toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sonvoël
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea en 'n tweede bed kan voorsien word indien dit vooraf gereël word. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, gasstofie, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, gasstofie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Geen rook, e-sigarette of vaping word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen harde geraas word toegelaat nie.
Troeteldiere slegs toegelaat indien dit vooraf met die eienaars gereël word, maar hulle word nie op die beddens of ander meubels toegelaat nie. Let dat katte ongelukkig nie toegelaat word nie.
Geen onwettige middels of aktiwiteite word toegelaat nie.
Meubels, toerusting en linne moet met sorg hanteer word en mag nie van die perseel verwyder word nie.
Breekskade moet asb. gerapporteer word.
Gebruik elektrisiteit asb. spaarsamig, veral na sononder. Die K'ro Huisie deel sonkrag met die hoofhuis, maar die batterystoorplek is beperk.
Die was van voertuie word nie op die perseel toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ec3a0e70e50c979c00745314c7a5ae36ab98afa28f3b9934846d2d365174dbffaf1c39e91d954c6da77463227f93254068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.496857764453 24.998367603006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem