Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die K’ro Huisie

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bergsig
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Sonvoël
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, gasstofie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls

Geen rook, e-sigarette of vaping word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen harde geraas word toegelaat nie.
Troeteldiere slegs toegelaat indien dit vooraf met die eienaars gereël word, maar hulle word nie op die beddens of ander meubels toegelaat nie. Let dat katte ongelukkig nie toegelaat word nie.
Geen onwettige middels of aktiwiteite word toegelaat nie.
Meubels, toerusting en linne moet met sorg hanteer word en mag nie van die perseel verwyder word nie.
Breekskade moet asb. gerapporteer word.
Gebruik elektrisiteit asb. spaarsamig, veral na sononder. Die K'ro Huisie deel sonkrag met die hoofhuis, maar die batterystoorplek is beperk.
Die was van voertuie word nie op die perseel toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ec3a0e70e50c979c00745314c7a5ae36ab98afa28f3b9934846d2d365174dbffaf1c39e91d954c6da77463227f93254068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 Naude Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.496857764453 24.998367603006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem