Jacobsbaai Akkommodasie by Die Kroon | LekkeSlaap
+16

Die Kroon

  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 14)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Kroon bied selfsorgverblyf sowat 50 m van die strand af in Jacobsbaai. Die huis bied onbelemmerde see-uitsigte.

Daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers op die boonste verdieping. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n solder met 4 enkelbeddens. Dié verdieping het 'n binne-braai, stoep en 'n leef- en eetarea met 'n kombuisie.

Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers op die onderste verdieping. Dié verdieping het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n groot oopplan-leefarea en -eetarea met 'n kaggel en 'n TV met plaaslike kanale. DStv is op versoek beskikbaar. Gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe op die stoep buite.

Kom en geniet die ongerepte natuur met sy ongelooflike visvang-geleenthede, staproetes, ongerepte strande en al die ander wonders wat die natuur bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Kroon sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Die Kroon
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kroon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 14)
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 14)
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YmUxYWIzLTcwODgtNDNhNy1iMzIwLWY2MTUwZTAxMTQ3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 100  per nag (plek vir 14) 23 5 1 5 11 Nic Tredoux Street Jacobsbay 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.965649515144 17.888983915692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za