Myoli Strand Akkommodasie by Die Kuierhuis | LekkeSlaap
+20

Die Kuierhuis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Die Kuierhuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ilonka P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka P
Gesin met tieners

Fantasties, rustig en baie tevrede.

Mariette het my gekontak dae voor ons aankoms om seker te maak ons het die korrekte pin location, van daar af was haar kommunikasie fantasties tot wat ons veilig ingeboek en rustig was, sy het opgevolg of ons veilig op die pad is en seker gemaak dat ons die sleutels kry sodra ons by die huis kom. Sy het ekstra moeite gedoen met klein detail in die huis en sy het ons sommer baie welkom laat voel. Die huis is baie ruim, netjies, skoon en baie gesellig, kwaliteit beddens en handdoeke. Die huis en braai-area is goed ingerig en ons het niks kortgekom of benodig wat nie in die huis beskikbaar was nie. Ek sal met baie vertroue en entoesiasme Die Kuierhuis met groot lof aanbeveel. Ons het die verblyf daar terdeë geniet, het gevoel of ons eie huis op vakansie is.

Ilonka K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilonka K
Gesin met klein kinders

Heerlik huislik pragtig en ruim.

Eienaar was vreeslik gasvry en behulpsaam. Sal beslis weer ? geleentheid skep om daar te gaan kuier.

Die Kuierhuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle is aangename gaste om te kan huisves. Julle is altyd welkom by ons.

Die Kuierhuis
Christine C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine C
Gesin met tieners

Baie gemaklike huis in 'n goeie ligging.

Dit het soos ons eie huis gevoel by die see, volledig met 'n baie lekker stoep, braai-area, 3 slaapkamers met goeie beddegoed, twee badkamers en 'n motorhuis. Die huis het 'n alarm en die sekuriteit het twee keer kom seker maak alles is reg. Al wat gekort het is WiFi vir ons tieners. Inkopies in Sedgefield is so maklik en daar is 'n verskeidenheid van winkels. 'n Groot deel van die strand was nie geskik vir swem nie so was leeg. Die lagoon is baie populêr, maar ons tieners was vinnig verveeld daar. Dis perfek vir kinders onder 10.

Petro B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Gesin met tieners

Wow.

Die huis is wow, die bestuur is wow. Ons het die naweek baie geniet. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Die Kuierhuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Petro, ek waardeer dit. Julle is welkom hier.

Die Kuierhuis
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YTQ5MjYwLWNmNTQtNGM4OC1hM2QzLTFiYzUxYjgwM2E4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 23 Gardenia Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.028574411074 22.808546906221
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za