LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Lemoenhuis | LekkeSlaap
+25

Die Lemoenhuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Die Lemoenhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
John T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Lemoenhuis was clean, it had a very nice location on the edge of Calvinia. The proprietors were very friendly and helpful. Well worth staying there.

The proprietors gave a very useful description of life in Calvinia which was very interesting to us.

Louis D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Francois en Liz het moeite gedoen om tuis te laat voel.

Die eenheid se ligging teenaan die oop veld met 'n uitsig op die Hantamberge is baie spesiaal. Ons hondjie het ook lekker vriende gemaak met die 3 inwonende honde. Francois en Liz was baie gesvry, net jammer Francois sukkel so om tennis te speel en moet nou noodgedwonge eerder golf speel.

Cara B - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na ons bestemming.

Ons het laterig die aand met ons twee honde geariveer, maar dit was geen probleem nie. Ons is vriendelik ontvang en ons honde was toegelaat om op die erf rond te hardloop. Die huisie waarin ons gebly het was baie oulik, skoon en goed toegerus. Wens ons kon 'n bietjie langer bly.

Ria B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Enkelreisiger

Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom rus.

Wat 'n aangename plek. Vreeslik vriendelik ontvang. Liz en Francois het omtrent moeite gedoen om my tuis te laat voel en alles was mooi skoon en netjies. Sal enige tyd teruggaan.

Luzanne H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne H
Gesin met klein kinders

Rustige, pragtige, mooi versierde blyplek met lieflike uitsig.

Die huisie was smaakvol versier en was gerieflik en netjies. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is in 'n rustige area geleë met 'n mooi uitsig. Sal definitief weer hier oornag.

Dawie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Gesin met klein kinders

Rustige uniekheid.

Rustige area en veilige omgewing.

Heather H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most welcome oasis in the middle of our long road trip.

Beautiful view, comfortable rooms.

Cecilia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met klein kinders

Baie oulike huisie.

Baie oulike familie-vriendelike plek om by te bly.

Gretha B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great, quiet and safe location to stay.

We enjoyed staying in Die Lemoenhuis. Hostess Liz and her husband were very friendly and helpful. Die Lemoenhuis is located on a quiet street, in the garden of the owner's house and has view on the mountain range. We highly recommend this location.

Erika G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontsettend netjies en knus.

Liz is 'n uitstekende gasvrou en het alles gedoen om ons te akkommodeer. Die huisie is ontsettend netjies en knus. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Die Lemoenhuis's terugvoer

Dankie Erika. Hoop julle kom weer. Was lekker om jou te ontmoet.

Die Lemoenhuis
Truter P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Truter P
Saam met vriende

Gasvrye hosts, netjies en cosy.

Sal hierdie cosy plekkie enige dag aanbeveel, was belewenis na kuier by Vleisfees.

Die Lemoenhuis's terugvoer

Baie dankie vir jou review Truter. Was lekker om julke hier te he.

Die Lemoenhuis
Amanda S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Enkelreisiger

Rustig en stil.

Liz is baie aangenaam en vriendelik. Netjiese klein cottage met heerlike warmte binne om koue winter te trotseer. Goed geleë.

Die Lemoenhuis's terugvoer

Thank you for your review, Amanda. Hoop ons sien jou weer.

Die Lemoenhuis
Harry H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne.

Baie oulike akkommodasie, baie privaat en rustig. Sal weer hier kom kuier.

Die Lemoenhuis's terugvoer

Thank you for the feedback, Harry. Do come again.

Die Lemoenhuis
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlakte-straat 1, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZjhmYzBkLTJkODQtNGZkNC04MjY5LWUyZDQ2NDdlNmRkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 1 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.471150107655 19.780842590699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!