Die Malvahuisie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Malvahuisie is in die prentjiemooi dorp De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge, en by Meiringspoort se ingang geleë.

Verblyf beskik oor 4 verskillende eenhede. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer, ketel en 'n yskassie.

Geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel, veilige parkeerplek, braaigeriewe en WiFi in.

Daar is restaurante en geskenkwinkels stapafstand vanaf die perseel. Gaste kan verskillende staproetes in en om die dorp aanpak. Daar is verskeie besienswaardighede in en om De Rust, soos die wêreldbekende Kangogrotte, Swartbergpas en die majestueuse Meiringspoort.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Malvahuisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]