Carnarvon Akkommodasie by Die Meerkat - Mostert Straat | LekkeSlaap
+53
+53

Die Meerkat - Mostert Straat

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Meerkat - Mostert Straat is in Carnarvon, 'n Karoo-dorpie wat omring word deur die bekende plat heuwels wat deel vorm van die Kareeberge. Die omgewing is ryk in geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers in 'n gastehuis wat smaakvol versier is. Waaierstert het 2 driekwartbeddens, Stokstert het 1 driekwartbed. Die badkamer met 'n bad en 'n stort, word gedeel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, TV, etenstafel en sitarea. Daar is ook 'n gedeelde stoep.

Die eenheid kan ook as geheel bespreek word.

Doendinge in die omgewing sluit gholf, rolbal, tennis, voetslaanroetes, Carnarvon se museum en geskiedkundige besienswaardighede in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhE5CFKmh2q0gUxW9dGZGjdlzGIk5nzjkl7WxKEihQW5Nw1NQ7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 15 Mostert Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.967238137186 22.135837291981
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za