LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Meerkat | LekkeSlaap
+50

Die Meerkat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Die Meerkat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kenny D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny D
Enkelreisiger

Perfekte oornag verblyf.

Carli, Zirkie en Troy is uiters vriendelik en hulpvaardig. Die plek was baie netjies en skoon.

Kenny D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny D
Enkelreisiger

Puik verblyf.

Carli en Zirkie is uiters hulpvaardig en vriendelik. Die kamer was uiters netjies en skoon. Fantastiese stort en bed. Hulle huishulp is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Niel V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Karoo-oorslaap.

Meerkat was ideaal geleë op ons roete vanaf Gauteng na die Wes-Kaap. Carli is 'n goeie gasvrou en die geriewe is skoon, netjies en het aan al ons vereistes en benodighede voldoen.

Irmela D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Perfekte oornagplekkie as jy die lang pad Weskuss toe aandurf!

Netjiese, skoon en ruim verblyf. Carli dankie vir jou gasvryheid asook sjokolade-bederfie op ons kussings - ons en ons twee hondekinders het sommer met die intrap baie welkom gevoel! Hier kan 'n mens gerus weer oorslaap!

Johan V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Besonderse aangename verblyf gehad.

Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Andries V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename kort kuiertjie.

Vriendelike ontvangs, netjiese verblyf. Geen probleme.

Bea J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo oasis

Met level 3 wat ons almal onkant gevang het was ons nie seker of ons slaapplek sou kry nie. Tot ons verligting kon Carli ons op kort kennisgewing akkommodeer. Die woonstel was absoluut perfek, alles was so netjies en Carli het werklik agteroor gebuig om ons kuier in 'n werklike Karoo oasis te omskep. Toegerus met enigiets wat ons mag nodig kry met die "aircon" wat absolute lafenis in die Karoo hitte is. Carli was so gaaf om ons ook vroegtydig te laat weet van 'n tydelike brandstof tekort in Carnarvon en kon ons op Britstown opvul sodat ons ongesteurd ons reis huiswaarts kon aanpak. 'n Definitiewe wenner as jy moet oorbly in Carnarvon! PS. Daar is geen selfoonopvangs totdat jy Carnarvon kan sien nie, hou in gedagte indien jy vir Carli vroegtydig in die hande moet kry.

Jacqueline M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en perfek vir oornagblyplek.

Ons wou die N1 vermy en ompaadjies ry terug Kaap toe na ons Kersfeesvakansie. Die Meerkat in Carnarvon was bekostigbaar en perfek vir oornag. Ons het niks gekort nie. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en die akkommodasie gerieflik en skoon. Perfek vir 'n paartjie.

Leonora L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste fasiliteit met vriendelike mense en 'n hond.

Sien sterre.

Johanna V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, sal weer hier oorbly

Het die gasvryheid baie geniet.

Monty S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Lugversorger nie baie effektief nie.

Eenheid baie skoon en netjies. Sal weer van hulle gebruik maak.

Tienie L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie L
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, skoon plekkie met alles byderhand en het lekker rustig geslaap.

Carli ons gasvrou het ons vriendelik ontvang. Dit was 'n plesier om in 'n skoon kamer met badkamer te kon oornag. Alles wat mens nodig gehad het was beskikbaar. Sy het uit haar pad gegaan en selfs vir vriendin se hondjie 'n snackie saam met ons lekkertjie op die bed gesit. Sal haar beslis aanbeveel by ander mense.

Christiaan L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagplekkie vir 'n klein gesin of paar.

Carli, ons gasvrou, was verskriklik vriendelik en hulpvaardig. Die eiendom was in 'n baie goeie toestand en kinder-vriendelik. Die blyplek was ook goed toegerus, skoon en gemaklik. Ons sal definitief hierdie blyplek aanbeveel!

Kobus V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonplek was netjies en het alles gebied wat ek nodig gehad het.

Die wooneenheid was netjies en het al die toerusting bevat wat nodig is in 'n selfsorg-eenheid. Die eienaar was vriendelik en beskikbaar.

Sylvia V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en hartlik ontvang.

Ons is hartlik deur Carli en Zirkie ontvang. Die Meerkat was regtig gerieflik om in te oornag.

Erica V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf. Die koninggrootte-bed was wonderlik.

Baie skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Darryn R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Friendly reception, lovely people, would highly recommend, everything was great.

Wikus C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Juweel weggesteek in Carnarvon. Lekker ruim kamer met lekker stort. Bederf met lekker sjokolade saam met handdoeke, volledige DStv en aircon. Carli is 'n goeie gasvrou. Dankie vir lekker ontvangs.

Gerhard L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Net verwarrend die Meerkat-name. Beskuit sal welkom wees.

Willie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plesier!

Baie netjiese wooneenheid wat aan alle verwagtinge voldoen het. Gasvrou baie aangenaam en sal weer besoek aflê.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f466427b9ef93c10505fbeb5ecf0fa03b048438f0053aec9f8fda26b6e4ef0f909fd21fc2e8b9753aaa59a13691a00bca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 15 Margaretha Prinsloo Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.971750034361 22.126743140934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!