Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Mooiplekkie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Die Mooiplekkie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ane P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ane P
Gesin met tieners

Onder gemiddeld.

Verblyf gemaklik, geen kaste in kamers, kombuiskaste nie op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mooiplekkie se terugvoer

Watse kombuiskaste soek jy vir so 'n kort verblyf? Dit is basiese kaste waarin alles gebêre word. Daar is rakke in die kamers sowel as 'n laai kas in hoofslaapkamer asook hangplek.

Die Mooiplekkie
Adel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met tieners

'n Rustige kothuis goed ingerig vir 'n lekker wegbreek.

Die Mooiplekkie is 'n baie oulike kothuis loopafstand van die strand. Dit is naby verskeie plekke om te besoek vir daguitstappies. Die enigste ding wat bietjie gepla het, is die warmwaterstelsel in die kothuis. Dit is nie effektief nie. Die TV werk ook glad nie, omdat die WiFi te swak is. Daar is geen DSTV nie, so jou eie Netflix, Disney+ ens. moet gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mooiplekkie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Adel.
Die warm water stelsel is uitgesorteer. Dit moet net kans gegee word om langer te loop dan word water bietjie kouer.
Die WiFi sein is regtig buite ons beheer… dit gebeur in ons valley as daar so baie mense is …ons het 'n TV box ingesit en dit het beteken dat jy Netflix sowel as YouTube en dat jy in jou eie platforms ook kon inteken. Baie gaste verkies dit so!

Die Mooiplekkie
Adriaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker pret.

Die ligging is fantastic, Kleinmond en Pringle Bay is naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Enkelreisiger

Heerlik.

Wonderlike, gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat

Die plekkie is baie oulik en skoon. Ons was baie beïndruk. Sal dit aan mense aanbeveel. Ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mooiplekkie se terugvoer

Baie dankie Reginald.

Die Mooiplekkie
Linette R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike, toegeruste plekkie, goed ingerig.

Ligging naby hoofpad en verkeer soms steurend. Ongelukkig geen WiFi gehad nie. Annemarie was ongelooflik, dankie vir vriendelikheid en hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mooiplekkie se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is regtig jammer oor die verkeer want dit is die hoof pad ná Kleinmond ens.
Ons moes die Wi-Fi wagwoord vir jul gegee het, jammer daaroor.

Die Mooiplekkie
Bertus C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig, mooi ligging.

Bettysbaai is die perfekte plek om rustig te onstspan weg van die stad se gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Mooiplekkie se terugvoer

Baie dankie Bertus, bly jul het dit geniet by ons. Julle was aangename mense! Hoop jul kom hou weer kuier.

Die Mooiplekkie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeside-rylaan 4857, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de2a64764fe460253f68a49ef8e5533fd7cb5ab3a8017a1e67d022de8211248c60a9d7f48fb40b67c6025ccf6e543d19981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4857 Lakeside Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.362216266078 18.870626188605