Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Naguiltjie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Reg van toegang voorbehou deur bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir breekskade, skade en verliese tydens die huurtermyn, hetsy deur gaste/besoekers.
Die perseel en alle toebehore word op eie risiko gebruik en die Naguiltjie en bestuur sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens verblyf nie.

Geen rook word binne die eenheid toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Beurtkrag kom voor derhalwe is 'n batterylamp 'n goeie idee.

Kontant is nie altyd beskikbaar op die dorpie nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Six A-straat 27, Kleinsee, 8282, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b96ce5115fcb49156ac05d2344ecd57396b0477f829bdbb6c67e59976871e342f01ebfcb51e7a1fbf181ade3fb2a7ea195a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 27 Six A Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.677051434792 17.073873048451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem