Die Olyfhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Beleef Noord-Kaapse rustigheid en gasvryheid by die Olyfhuis, 'n eksklusiewe gastehuis op die plaas Holsdam. Die plaas is 4 kilometer van Barkley-Wes en 39 km van Kimberley af geleë, dit is die perfekte toevlugsoord vir gaste wat op soek is na rus en vrede.

Kenne en Joy, eienaars van Holsdam en Die Olyfhuis, is gereed om jou te verwelkom by hulle stukkie paradys!

Ontbyt is uitgesluit by jou verblyf by Die Olyfhuis. Gaste kan elke oggend kies tussen 'n Engelse- of Kontinentale ontbyt. Elke ontbyt word net vir jou voorberei en kan genuttig word in die eetkamer of die stoep met 'n uitsig oor die plaas se helder, oop ruimtes. Geniet die 'free-range' organiese eiers (gelê deur ons eie henne), varsgemaalde koffie en ons eie Holsdam-heuning wat voorgesit word saam met elke ontbyt.
Aandete-, braai- en piekniekmandjies is beskikbaar op versoek.

Kinders is welkom, maar troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Olyfhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]