Barkly-Wes Akkommodasie by Die Olyfhuis | LekkeSlaap
+11
+11

Die Olyfhuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Die Olyfhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Izette A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, wonderlike plek om te ontspan.

Gasvrou vriendelik, sjef en personeel baie goed. Heerlik geëet en gerus.

Carla G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Pragtige verblyf en uitstekende ontbyt!

Pragtige tuin met vrugteboord, volstruise en groot bome. Kamers het pragtige dekor. Fantastiese ontbyt. Joy was 'n goeie gasvrou met die oulikste honde!

Thomas S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg huis.

Joy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer, al was ons laat.

Martin E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en weg van al die geraas.

Sulke lekker Afrikaans! So stil en rustig. Groot kamers en lieflike badkamer. Wil net langer daar bly. Vriendelike diens en jy voel so gemaklik en tuis. Alles was in sy plek.

Charl S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Enkelreisiger

Gasvry, veilig en netjies.

Heerlike ontbyt, skoon en netjiese kamers. Aandete wat vooraf gereël is, was lekker en gereed met aankoms om 18:00. Sal beslis weer daar oornag.

Frikkie P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As oornagstop op pad na Namibië was dit 'n goeie keuse.

Die akkommodasie was netjies en goed toegerus. Die ontvangs was vriendelik.

Jeanny T - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanny T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and Joy was unbelievably helpful.

The place is very nice and a bit far from town for someone who doesn't have a car, but for my parents it was not an issue as Joy promised to help them with that and she did as promised.

Evert D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert D
Enkelreisiger

Puik bestemming!

Baie lekker gastehuis. Puik kliëntediens en fantastiese waarde vir geld.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holsdam Farm, Barkly-Wes, 8375, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1YmNkMjQ3LTE5YWYtNGIxMi05NzI5LTFlMWRhNmE5YWViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4.8 Holsdam Farm Barkly West 8375 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.508197966641 24.550115880148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za