Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 85 resensies vir Die Opstal
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bianca S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Saam met vriende

Heerlik.

Die naweek was heerlik, net te vinnig. Sal definitief weer by die Opstal gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corene T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T
Gesin met tieners

Stil en rustig op die plaas.

Ek en my seun het heerlik daar gebly, was so stil en rustig op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad service, bad communication, poorly maintained accommodation.

Our stay at Die Opstal was disappointing to us. We never met the host. The communication we had with him after our departure was very annoying. Reception was by someone who does the maintenance there and hardly speaks English or Afrikaans. The house is spacious, with a large garden, and the location has a really beautiful view. The kitchen is fully equipped. There were towels, shampoo, etc. ready, and at first glance, it looked cozy. Unfortunately, it turned out that there was considerable overdue maintenance. Upon entering, you could smell the mould. The walls and ceiling were full of damp spots. The downstairs bedroom was not suitable to stay in. Little maintenance has been done for some time. The very old air conditioning unit didn't work, and the swimming pool was dirty. With 35 degrees, it would have been nice to cool down. In the garden, there is an almost dilapidated playground, and the lawn was full of dog poop, which at one point we started scooping away ourselves because we had guests. We stayed elsewhere for a few days and were forced to leave earlier. The beautiful pictures on the website are misleading with the faded glory in reality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boerie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boerie E
Gesin met klein kinders

Beautiful area, very well located. Die Opstal is not on par.

The accommodation is very price competitive and in a good location, but lacking in cleanliness and overall maintenance. The pool is not in working order and hasn't been for a long time. There is firewood advertised, but we had to ask for it as nothing was available. The towels were dirty, one was clearly used and smelled! There were spider webs and dust everywhere. The cutlery and plates were greasy; we had to wash them before use. I would recommend the Riversdale area, but not Die Opstal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolan R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan R
Gesin met tieners

Slaapende skoonheid.

Dit was mooi, die berge en die slaapende skoonheid te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes oorbly vir een nag vir my seun se matriekafskeid op Riversdal.

Was netjies en skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

OK for just a sleepover.

Farmyard accommodation. OK as a one-night sleep-over but definitely not a holiday destination. No character, no view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B
Enkelreisiger

Gesellig.

Stil en rustig met al die nodige geriewe. Die veiligheidslig wat skerp deur die glasteëls in die slaapkamer inskyn sorg egter vir onderbroke slaap. Vra vir 'n kamer weg vanaf die lig as jy 'n donker omgewing verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nollie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nollie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek met pragtige uitsig op die berge.

Plek netjies, maar kort aandag. Muur in badkamer dop af, skep swak beeld. Venster in kamer het baie gelek met die reën. Die sinkplaat kopstuk by die bed in die kamer gee baie koue af op jou kop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasia N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N
Enkelreisiger

Lekker oornagplekkie met waarde vir jou geld.

Regtig lekker gebly by Die Opstal - was my tweede keer daar en sal weer teruggaan om daar te oornag. Die perfekte plekkie! Beveel regtig die plek aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V
Gesin met klein kinders

Very comfortable stay.

A very nice farm-style accommodation. Friendly staff and very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Rus en vrede.

Die verblyf is uitstekend, rustig en die uitsig asemrowend. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik verwelkom al was dit al na-ure.

Pragtige natuur. Mooi uitsig. Akkommodasie is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful view from balcony.

A pity the pool was not useable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkig.

Baie stil en lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bella H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella H
Gesin met klein kinders

Plaaslewe met 'n view.

Vriendelik ontvang deur beide eienaars en skape. Pragtige ligging en die verblyf was net wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surida B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surida B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, rustigheid was so kalmerend.

Ek beveel dit definitief aan, as jy van die woeligheid van die stad af wil wegbreek. Sal definitief weer kom, vriendelike staff en bestuur. Hout word elke dag voorsien. Baie dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greensun Renewable Energy T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greensun Renewable Energy T
Enkelreisiger

Really homely and enjoyed the stay, value for money.

Our team member enjoyed his stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandisa S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa S
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Very unique place to stay at, especially to people who love vintage. We enjoyed our stay at Die Opstal too much. Very specious and good place for entertaining your visitors, because we had visitors and had a braai everything was available woods, utensils, dishes, etc. Really it was value for money. Thank you so much, again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse B
Enkelreisiger

Eenheid het instandhouding nodig, het eienaar gekontak.

Wasbak in kombuis het gelek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gerieflike verblyf met 'n mooi uitsig.

Die woonstel is ruim en het al die toerusting wat nodig is vir selfsorgverblyf. Die bed is baie gerieflik en die braaiplek op die stoep is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudelia F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Claudelia F

Die atmosfeer was rustig en stil. Slegs die ongemak van die ongenooide diere wat ons privaatheid betree het, wat gepla het.

Ons is nie diereliefhebbers nie, daarom was die honde en kat se teenwoordigheid in die woonplek en in ons motor, as deure oop was, nie 'n lekker ervaring nie. Die klein hond wat heel gemaklik op die bed geklim het, was een te veel vir my. 'n No-No. Die bedompige reuk wat in woonplek was, was steurend. Die matte moet maar deeglik skoongemaak word. Met die oopmaak van die deur na die ongebruikte spens, was ons verras oor dit vuil was (geen poging was aangewend om dit skoon te maak nie), wat ons nogal ongemaklik gemaak het. Die skakelaar na die stoeplig by braai plek kon nêrens gevind word nie. Toe my man eienaar soek om die probleem op te los, was hy nie bereikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea K
Saam met vriende

Pragtige omgewing, als wat jy nodig het.

Pragtige omgewing en uitsig wat jy het as jy by Die Opstal bly. Die verblyf was perfek toegerus met alles wat jy nodig het, aandag is aan als gegee in detail. Heerlike kans vir wegbreek en net herlaai. Sal dit definitief kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasia N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N
Enkelreisiger

Gasvry op die nippertjie, alles wat jy nodig het vir 'n nag se verblyf.

Ek het my bespreking net 'n paar uur gedoen voor ek gearriveer het. Alles was reg gewees en was gasvry ontvang. Ek het tuis gevoel. Moes dringend 'n oornagplekkie kry op 'n Sondagaand en Die Opstal het my met ope arms ontvang. Daar was alles wat 'n persoon nodig het vir 'n nag se oornag. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte oor die berge en plase. Keurig gemeubileer en versier.

Ons het heerlik gebly by Die Opstal. Alles was skoon en netjies. Dit is net 'n klipgooi buite die dorp en mens ervaar die stilte snags asook die rustigheid van die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K
Gesin met klein kinders

Lekker rustig, en baie ruim.

Ongelooflike uitsig oor Sleeping Beauty. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleston M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleston M
Gesin met klein kinders

Great.

Eienaar was baie vriendelik. Sal beslis weer daantoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozinah S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozinah S
Gesin met klein kinders

A safe, clean and peaceful place.

Will surely go back there anytime. Friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanique V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig van die berg Sleeping Beauty was die mooiste ooit. Die Opstal is die beste opsie as jy 'n bietjie rustigheid soek om jouself weer vol energie op te wek.

Ek sal die Opstal aanbeveel aan enige persoon wat die ruskans nodig het of net wil wegkom van die haas van die lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari T
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie, goed ingerig. Pragtige uitsig!

Dakke van 2 van die slaapkamers het gelek toe dit begin reën het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin H
Saam met vriende

Rustic, landelik en lekker.

Love the rusticness of a working farm/agricultural holding's atmosphere. Tranquillity of sheep grazing with lambs against green grass is gorgeous. The bedding was perfect, neat and the amenities sufficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corene T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T
Gesin met tieners

Baie rustig so op die plaas.

Was daar vir my seun se Pa en Seun Graad12 funksie op Oakdale. Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, maar die kamer se dak het gelek en ons bagasie het nat gereën.

Geen seepbak in die stort nie. Die dak lek langs die bed. Die TV is op ’n ongemaklike hoogte. Pragtige omgewing en gemaklike bed. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Besigheidsreis

Oulike plek met mooi mense.

Sal aanbeveel vir enigiemand wat die mooi in die lewe kan waardeer. Twee gasvrye mense. Lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf! So lekker gebly!

Mooiste uitsig en privaat! So lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met vriende

Oornag verblyf tydens 'n motorfiets toer.

Langnaweek wegbreek motorfiets toer deur die Overberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Skoon en netjies!

Sal vir seker weer hier bly. Enigste negatiewe kommentaar is dat daar geen melk of cremora was vir oggendkoffie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse B

Dis heerlik op die plaas en naby aan waar ons will wees.

Ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mawande W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mawande W
Saam met vriende

Very professional and beautiful.

The owner was very friendly and understanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie stil en rustige omgewing.

Niemand was bewus van ons aankoms nie. Ons het op geen stadium die gasvrou ontmoet nie. Die huisie was oortrek van spinnerakke en dooie vlieë en goggas in die vensterbanke. Die buite-area was glad nie skoongemaak nie - selfs daar moes jy koes vir al die spinnerakke! Ek het die eienaar geskakel wat toe na 'n ruk daar opgedaag het. Sy verskoning was dat die huisie lanklaas gebruik is. Hy het dadelik gesê hy sal ons geld vir ons terugbetaal! Nou waarheen moes ons op so 'n kort kennisgewing heen gaan? Een van die plaaswerkers is toe gevra om van die meeste spinnerakke ontslae te raak. Dit was toe ook die laaste wat ons die gasheer of gasvrou gesien het. Dit kan 'n heerlike verblyfplek wees as daar net meer betrokkenheid van die eienaars is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Dis 'n pragtige huisie, met alles wat mens nodig het. Ons het rustig ontbyt geëet op die stoepie in die geselskap van weiende skape en vrolike tarentale met 'n asemrowende uitsig op Riversdal se ikoniese Slapende Skoonheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goed, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ansa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige omgewing.

Pragtige, rustige plaasatmosfeer. Gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sal enige tyd weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek en eienaars.

Was wonderlik om by die Opstal te bly. Baie mooi geriewe en baie netjies. Simpel dinges wat beste details het. Eienaars baie gaaf en ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel U - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel U
Gesin met tieners

Dit is 'n pragtige omgewing en dit voel asof jy op 'n plaas kuier. Dit is naby beide Oakdale- en Langenhoven Hoërskool wat dit perfek maak vir ouers van kinders wat sport doen.

Ons het twee eenhede die naweek gebruik. Die skuifdeure en Trellidors maak moeilik oop en toe. Die een eenheid se skuifdeur en Trellidoor kon nie sluit nie. Toegang tot die eenheid sal 'n probleem wees indien die eenheid langsaan nie ook bespreek is nie. Beide die boonste eenheid se buitestoele en onderste tuinstoele was vol spinnerakke. Ons het dit self skoongemaak. Niemand het ooit kom seker maak of alles in orde is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Gesin met tieners

Fantasties.

Braaihout word ook verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek.

Dit is rerig baie mooi en baie netjies. Die uitsig is prentjiemooi. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myrna V
Gesin met klein kinders

Die rustigheid en mooi uitsigte was baie ontspannend.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die mooi uitsigte, ontspanning en plaasgeluide het alles net meer rustig gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer as wat ons verwag het!

Uitstekende waarde vir geld. Ruim, netjies in 'n ongelooflike mooi area. Wens ons kon langer bly, maar sal vir seker dit in die toekoms doen. Kan die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Besigheidsreis

Ongelooflik lekker en waarde vir geld.

Die ligging en omgewing perfek. Al kritiek wat ek kan gee is die feit dat ek vir besigheid gereis het en nie langer daar kon oorbly nie. As mens eers daar is, wil mens nie weer weggaan nie. Die eienaars is baie vriendelik en mens het sommer dadelik tuis gevoel. Die Opstal is definitief in die toekoms op my verblyfagenda en dan wil ek langer daar bly. Die Opstal is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustige omgewing.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou en lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en netjies met pragtige uitsig.

Ons het heerlik by Die Opstal gebly en sal sekerlik weer daar wil tuisgaan as ons weer in Riversdal moet oornag. 'n Vriendelike ontvangs en 'n baie ruim en netjiese eenheid met die mooiste uitsig het ons verblyf baie lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen J
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Dit is 'n pragtige en veilige plekkie, kombuis het alles in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M W
Gesin met tieners

Heerlik rustig op die plaas met pragtige uitsigte.

Ons het baie lekker gebly in die ruim en goed toegeruste blyplek. Dis pragtig ingerig. Die enigste kwessie was dat ons by aankoms in die verkeerde (baie kleiner) eenheid geplaas is. Na die verwarring opgelos is het ons heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verassing!

Ons moes met kort kennisgewing 'n plek kry en die Opstal het goed gelyk maar regtig ons verwagtings oorskry! Die plek is so goed toegerus en pragtige, interessante dekor maak dit volledig. Dit is skoon, netjies, lekker bed en goeie linne. Ons wil hulle geluk wens met wat hulle daar reggekry het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, seëninge vir julle.

Die Opstal
Jacqueline J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location.

Beautiful little cottage! Loved the scenery, even went for a walk. Safe and cosy! Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi ligging.

Pragtige klein kothuis. Was mal oor die natuurskoon, het selfs gaan stap. Veilig en knus. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gayle B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle B
Gesin met tieners

Never go anywhere else!

Our hosts were awesome. Waking up to the sounds of the farm animals was so great! We will never stay anywhere else when visiting Riversdal.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gaan nie weer êrens anders nie.

Ons gashere was awesome. Dit was so lekker om met die plaasdiere se geluide wakker te word. Ons sal nooit weer êrens ander bly as ons in Riversdal is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri S
Saam met vriende

Lieflik!

Lekker en gemaklike verblyf met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met vriende

Volledig toegerus, smaakvol gemeubileer in rustige plaasomgewing.

Ons het ons verblyf in Die Opstal vreeslik geniet. Perfek vir 'n wegbreek saam met vriende. Heerlike kuier stoep. Alles wat jy nodig het plus kunstig en smaakvol gemeubileer. Ideaal vir met klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Besonder gasvrye ontvangs. Verblyf baie privaat. Goed ingerig.

Ek kan die verblyf asnbeveel. Uiters goeie ligging. Skoon en netjies. Lieflike gasheer en gasvrou. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Die Opstal is 'n pragtige, rustige plek met die mooiste uitsig op die berge. Ons het baie lekker daar gebly. Geen klagtes nie, ek sal beslis die Opstal aanbeveel vir enige een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Gesin met tieners

Absoluut uitstekend, alle geriewe.

Piet en Janneke was ware gasheer en -vrou en het ons dadelik laat tuis voel. Lekker plaas-omgewing. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic, but dirty.

The view is beautiful: open fields and majestic mountains. We’ve 3 points of criticism. 1) No hospitality. The host didn’t appear on the day of arrival and had to be summoned up the second day. At the day of departure we didn’t see the host as well. 2) Dirty. The guesthouse wasn’t cleaned for a long time, with stuck smear and cobwebs all over. 3) Service. One had to ask for everything: cleaning, fresh linen and towels, kitchen utensils, and so on. When confronted with our criticism, the host told us he and his wife were unfortunately very busy. But apparently it was a wake-up call because when guests from the other guesthouse left, their guesthouse was cleaned up thoroughly during a whole day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

I am so sorry to hear about your bad experience. My mother-in-law had a knee operation, and my own mother was also in hospital that same week, so it was hectic and a little out of our control. We hope to see you again, we will do a free booking to make up for the bad experience you had.

Regards,
Piet and Janneke

Die Opstal
Goliath S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Goliath S
Gesin met klein kinders

Dit is 'n fantastiese plek.

Opstal is 'n baie rustige plek. Die plaas atmosfeer is baie angenaam, veral vir stadskinders. As jy opstaan sê die skape môre. Die speelareas vir kinders is baie veilig en ons ouers hoef nie heeldag oppaser te speel nie. Die eienaars is regte mens mense. As jy nog nie hier was nie, maak aanstaltes. Sal definitief weer na my derde besoek aan Die Opstal hier kom rus en vrede soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Die Opstal

Die Opstal
Sarah C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, veilig, gerieflik en rustig.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Daar was genoeg hout vir braai, gerieflik en al die nodige kombuis toerusting; volop handdoeke en genoeg kerse om ons wegbreekromanse van die naweek te kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal, sielsverkwikkend, rustig.

Ontsnap stad se 'ratrace'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy op soek is na rustigheid vir jou gemoed sal jy dit hier kry.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met rustige plaas-atmosfeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda M
Besigheidsreis

Excellent facility and good value for money.

Hosts were friendly and helpful. Very peaceful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leo M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leo M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld en great plek vir 'n gesin om 'n nag te spandeer.

Pros: - Ruim! - Water besparing stortkoppe (selfs al is die bietjie oud). - Lekker beddegoed. - Plaasdiere is altyd wenners met kinders. - Effens uit die dorp, so dit voel soos plaas. - Pragtige omgewing. - Eienaars is baie vriendelik en super gasvry! Cons: - Parkering voel nie baie goed beplan nie. - Sigaretstompies in die toilet. - Badkamer drommetjie vol vullis. - Bedlampies is uitgeprop. Daar is ook nie enige kragpunte naby om hul in te plug nie. Doelloos. - Brandgevaar. Daar is 'n skildery wat bo op 'n muurlig rus. Die skildery hang reg bo "bunk beds". Die skildery het al brandmerke a.g.v. hitte van die muurlig. Dit is 'n ticking time bomb. - Veiligheidshekke is nie "slam lock" nie, en ons het nie sleutels gehad vir dit nie. Doelloos. - Deurhandvatsels en skuifdeure se skroewe is los. Dit moet vervang word. - Stort se krane en stortkop is oud en lyk gedaan. Stort kort revamp in die algemeen. Dit mag dalk lyk na baie cons, maar dit moet genoem word. Dis 'n fantastiese plek wat net weer bietjie aandag kort. Vir die geld het ons tog baie lekker gebly en sal steeds dit aanraai vir ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana R
Gesin met klein kinders

Pragtige rustige atmosfeer.

Baie vriendelike mense, pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend!

Ek sal die Opstal vir enige iemand aanbeveel, dit is skoon, netjies en baie veilig, met 'n pragtige uitsig. Die eienaars is wonderlike mense. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie blessings vir julle.

Die Opstal
Petrus D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie nice en plek was mooi skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid.

Beslis sal ek volgende jaar weer daar boek. Waarde vir geld en geleë naby alles. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf wat mens se siel ruste gee.

Die opstal het my verbaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, seëninge vir julle.

Groete,
Die Opstal

Die Opstal
Wendy G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome oorbly gehad!

Lekker rustige atmosfeer. Ek love die touch of romance en creativity!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Gesin met tieners

Die verblyf was rustig en gasvryheid van die eienaars verblydend.

Ons het regtig baie lekker gebly, soveel so dat ons 'n ekstra aand gebly het. Die seuntjie van die eienaars met sy "jag stoene" (skoene) was die hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welmay B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmay B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste woord wat alles aan die plek vir my opsom is ... Vars!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.
Blessings vir julle.

Die Opstal
Lukas D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog mooier as op die foto's!

Daar is regtig aan alles gedink ─ dis 'n pragtige plek met als wat jy nodig het. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venesia H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venesia H
Besigheidsreis

Hospitality at its best!

The Geldenhuys family were exceptional in making sure that our team of workers were comfortable and did not lack anything. It's always risky when I book online for a business trip, always wondering what type of feedback I'll get as to the bookings I make. I was sooo relieved when the Managing Director informed me that I could not have chosen a better place for them to stay. Thank you, thank you for great accommodation, stunning decor, breathtaking views and farm life experiences.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

Thank you may God bless you.

Die Opstal
Louette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is prentjiemooi.

Alles was net perfek, daar is soveel interessanthede. Die perde was vermaak op hulle eie. Baie dankie vir 'n besonderse naweek weg van die warboel. Sal verseker weer daar oorslaap as ons in Riversdal is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Opstal se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.
Liefde,
Die Opstal

Die Opstal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 27, , Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4N2RmMmZlLWVlZTctNDY2OC05MDA1LTBhMDExNDQ4OGQ1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Hoewe 27 Vetterivier 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079545521354 21.241635069218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem