Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal

Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Selfsorghuis vir 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elkeen. Twee van die slaapkamers het 2 enkelbeddens elk. Daar is 2 badkamers, 'n ruim leefarea en 'n buitebraai. Die volledig toegeruste kombuis het 'n mikrogolfoond, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei en breekware. Die opwaskamer is apart. Daar is 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met beddegoed en badhanddoeke.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito is in kontant by aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is apart van die hoofhuis af en bied selfsorg-verblyf. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond en 'n vries-/yskas. Die leefarea het 'n TV en 'n privaat ingang en stoep met 'n buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met beddegoed en badhanddoeke.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito is in kontant by aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granaatlaan 3, Hoek van Granaatlaan en Voortrekker-weg, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZWI5YzFkLTlkZDctNDNiNC1hYjQzLTMwNDdhYWI5NjlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 3 Granaat Avenue Corner of Granaat Avenue and Voortrekker Road 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.787180707215 18.182482766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem