LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Opstalletjie | LekkeSlaap
+29

Die Opstalletjie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Die Opstalletjie
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cresna L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cresna L

Heerlike rustige naweek.

Fantastiese naweek. Rustig, die weer was perfek. Die Opstalletjie se ligging is perfek. Baie lekker beddens. Sal enige tyd weer gaan.

Enzo A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enzo A
Saam met vriende

Enjoyed every moment of our stay.

Will definitely be back.

Melanie M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M

Lekker naweek by die see.

Ons was 'n familie saam en het regtig die naweek geniet. Alles was mooi netjies en skoon. Die ligging is fantasies en nie ver van die vis waters af nie. Almal het lekker saam gekuier. As ek 'n voorstel kan maak, laat weet julle gaste dat hulle moet voorrade bring dit sal baie behulpsaam wees. (Dishwasher seep en extra toiletpapier). Ek sal regtig die huis aanbeveel.

Werner W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, on the beach, superb views.

Recommended if you want to get away and just relax.

Ayesha H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha H
Gesin met tieners

Place is beautiful and so perfectly located. Waking up and sleeping with the sound of waves. Absolutely worth it.

The kids had an absolute blast playing in the dunes. Walks on the beach and shops within walking distance too. Very friendly people. Quick weekend breakaway that allowed just that - escape from the busy and known.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Ayesha,

Thank you for taking the time to write a review and your kind words.

We are pleased that you enjoyed your time at Die Opstalletjie, breakaways are all about an escape to the perfect location.

We hope to welcome you again in the near future.

Regards
Die Opstalletjie.

Die Opstalletjie
Thinus G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus G
Gesin met tieners

Lekker by die See.

Pragtige uitsig, lekker vakansiehuis.

Sanet M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet M

Heerlik in die sand.

Heerlike huis op die sand, gerieflike kamers, mooi uitsig. Alles roes wat lei tot deure en vensters wat nie kan oopmaak nie. Kan skoner wees.

Jan L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Lekker huis op die sand.

Die binnebraai is bietjie klein andersins was dit baie lekker.

Neil R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R
Gesin met klein kinders

Comfortable, homely house with incredible view and nestled between the dunes of Witsand.

The living area of the house is amazing. Dunes around the house.

Derik J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik J
Gesin met klein kinders

Pragtige rustige plek.

Ons het heerlik gekuier en uitgerus. Genoeg slaapplek vir almal met 'n gerieflike sitkamer en kombuis.

Marlon K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon K
Saam met vriende

Wegbreek met voordele.

Die instruksies en opdaag was uitstekend, die plekkie was netjies en skoon, met alles wat inderdaad nodig is met so wegbreek. Die ligging van die plek is nes ek gehoop het, en kon saans met die klank van brekende branders aan die slaap raak. Oor die algemeen was dit 'n asemrowende wegbreek. Als was uitstekend hier by Die Opstalletjie.

Connie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Connie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sou graag net foto's op die webblad wil sien soos wat dit huidig lyk en nie 3 of 4 jaar terug nie.

Ons het heerlik gebly, dit is baie privaat en veilig, ongelooflike uitsig. Sou graag net 'n versoek wil rig aan al die plekkies wat adverteer word op die webblad, foto's moet plaas soos wat die plekke huidig lyk binne en nie foto's plaas van 3 of 4 jaar terug nie.

Rayno P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno P
Saam met vriende

Visvang naweek.

Die perfekte akkommodasie vir ‘n hengel-uitstappie saam met vriende. Ideaal geleë. Die huis is baie skoon en maklik om skoon te hou. Die onthaal-area bo is baie ruim met oopplan kombuis en braai area. Lekker groot tafel met oorgenoeg gemaklike sitplek. Ons het die verblyf oor Paasnaweek baie geniet.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Rayno,
I'm glad you enjoyed your stay and thank you for the lekker review.

Regards
Mark

Die Opstalletjie
Lynne H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H
Saam met vriende

Wow what a beautiful venue. Right on the beach. Absolutely lovely.

We couldn't believe our eyes when we got to Opstalletjie. It has the most amazing views from the bedrooms and upstairs is even better. The house was lovely and clean and everything we required was on hand. Bedding and towels provided were pristine. The house is right on the beach. We will most definitief be visiting again.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Lynne,
Thanks for the review. I'm glad you enjoyed your stay and I hope you were spoilt on your birthday.
Regards
Mark

Die Opstalletjie
Maryna C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna C
Gesin met tieners

Opstalletjie het die beste uitsig oor die see, groot huis, lekker beddens! Veilig!

Ons het vreeslik lekker gebly, die Opstalletjie is basies op die strand, ons kon op die deck sit en kyk hoe die kinders op strand rond loop. Huis is baie lekker en groot, beddens slaap baie lekker. Ongelukkig het ons self die vensters gewas aan gesien dit vreeslik vuil was en mens nie eers behoorlik kon uitkyk nie. Die huis kort maintenance aandag, buite sowel as binne. Die potte en braairoosters was ook glad nie in goeie toestand nie. Klein goedjies wat gepla het. Maar ons sal vir seker weer teruggaan, die see-uitsig wat mens het is ongelooflik! Die kinders kon buite speel tot laat in die aand sonder om onveilig te voel. Die Opstalletjie is regtig die beste geleë van al die huise wat daar is.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Maryna,
Thanks for the review and for booking at Die Opstalletjie. I will follow up with our housekeepers on the general cleanliness of the house, this is something you pay for in our booking so you should at the very least be able to enjoy the view. With the house being on the beach, clean windows can turn to dirty windows in a few hours. Our housekeeping partner would have been able to resolve this at short notice had we known. Thanks for letting me know about the braai grid, pots and pans as they are obviously due for a replacement which I will action immediately. We are aware of the house needing some upgrades, we have prioritised the interior for now with the view to having it all done by year end.

Die Opstalletjie
Gerald F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerald F

Lovely place but we would have liked to have seen a full main en suite and toilet in the main bedroom.

See stars.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Gerald,
Thanks for the review - noted on the toilet in the main bedroom.
Regards
Mark

Die Opstalletjie
Etienne E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne E
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Die huis is perfek geleë met n beeldskoon uitsig. Die kamers is netjies en die beddens baie gemaklik. Meer pakplek sou lekker gewees het. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Liaan S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liaan S
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Alhoewel dit baie winderig was, is die uitsig iets om te waardeer. Die en suite-slaapkamer is ongelukkig onder die houtvloer van die boonste leefarea wat baie raas, so maak seker as jy daar slaap, jy gaan slaap laaste. Die huis is letterlik op en tussen die duine. Toe die wind gaan lê kon die kinders nie genoeg kry van die duine en die see wat ook stap afstand van die huis. Dit is 'n heerlike kuier huis en sal weer in die toekoms terugkeer.

Winifred F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Winifred F
Saam met vriende

Ongelooflike see-uitsig.

Baie lekker gebly. Daar kort egter 'n bietjie aandag - meubels in sitkamer is afgeleef. Baie lekker nuwe beddens. Badkamers kort aandag. Geen kaste in kamers - moeilik om uit jou tas te leef. 'n Stofsuier sal ook baie handig te pas kom. Oor die algemeen baie lekker vakansie gehou.

Jolize V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jolize V
Saam met vriende

Heerlik gekuier met pragtige uitsig.

Die Opstalletjie is 'n heerlike vakansiehuis. Goed geleë met wonderlike uitsig. Baie spesiale beddens veral vir ouer mense. Die huisie het egter baie tekortkominge wat algemene onderhoud betref. Vensters sluit nie behoorlik nie en balkondeur val uitmekaar. Alle ligte het nie gloeilampe nie en die belangrike buitelig waar die motor moet parkeer brand nie. Dit was ook nie oral baie netjies nie.

Riaan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Baie vriendelik. Was baie pret.

Het 'n visvangsnaweek geniet vir 4 ouens by Opstalletjie. Plek is skoon, goed toegerus en ruim. Die plek is letterlik geleë langs 'n sandduin wat uitkyk oor die hoofstrand en die Breederiviermond. Fantastiese uitsig. Meubels is basies en ideaal vir ouens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great for a boys fishing weekend.

Enjoyed a fishing weekend for 4 guys at Opstalletjie. Place is clean, well-equipped and spacious. The place is literally situated next to a sand dune overlooking the main beach and Breede River mouth. Fantastic view. Furnishings are basic and perfect for guys.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lynice F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynice F
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker by Die Opstalletjie.

Ons het heerlik gebly in Die Opstaletjie.

Leon V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Nader aan die strand kon ons nie wees nie!

Baie mooi huis met 'n baie goeie ligging. Ons kon die walvisse sien en bewonder direk van ons eie stoep. Baie netjiese plek wat 'n groot groep kan huisves. Plekkie het so klein bietjie aandag nodig, maar nie te min het ons dit nog steeds geniet. Voel wel die R500 skoonmaak fooi is baie hoog.

Jp M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Netjies, skoon en modern. Goed ingerig met alles wat jy nodig het. Perfekte ligging, privaat en naby aan Die Anchorage restaurant. Sien uit na ons volgende vakansie daar.

David D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met vriende

Lekker.

'n Lekker ligging naby alles.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lekker.

It is a very nice location and closed to everything.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met klein kinders

Breathtaking.

Very relaxing, suitable for every age, absolute heaven on earth.

Leonie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie D
Saam met vriende

Awesome ligging.

Ligging is baie goed. Binnehuisbraai/plastiek-eetkamerstel en lakens oor stoele doen afbreuk aan die wonderlike geleë plek. Stort mors water uit tot in gang.

Albert V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly met die mooiste uitsig in Witsand en vriendelike diens gekry.

Pragtige tuiste met lieflike groot kamers en badkamers. Boonste leefarea kan doen met 'n opgradering van meubels aangesien meubels oud en afgeleef is. Mens bring meeste van die tyd bo by die leefarea deur om die uitsig te waardeer en sodoende is dit belangrik om meubels op te gradeer. Nieteenstaande laasgenoemde is Die Opstalletjie sterk aanbeveel.

Raymond S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Gesin met tieners

Baie lekker en baie mooi uitsig.

Sal beslis Die Opstalletjie aanbeveel. Baie lekker kuier huis vir die hele gesin en vriende.

Willie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Gesin met klein kinders

Verblyf was baie lekker en rustig sonder steurnis.

Die volgende word aanbeveel: 'n mop en emmer vir teëlvloere se was a.g.v. die seesand wat ingetrap word. Gesig handdoeke.

Righardt D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Righardt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ek gesoek het en nog meer gekry!

Ons wou al vir meer as 'n jaar wegkom en het 'n plek gesoek waar ons net kan afskakel. Die Opstalletjie het dit verskaf en ons kom weer kuier!

Sonet D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet D
Gesin met tieners

Lekker rustig en eenkant met 'n wonderlike uitsig oor die see en rivier.

Was lekker om nie te naby aan ander mense te wees nie. Het die uitsig en stap op die strand geniet. Is vriendelik en hartlik deur Nadia ontvang. Alles was skoon en netjies. Naweek was net te kort.

Jaco J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die perfekte plek om weg te breek van die besige stadslewe.

Die ligging, uitsig en huis is perfek vir 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel. Ons beplan al ons volgende kuier daar in September. Die huis het alles wat jy benodig en ek het dit al aan vriende en familie aanbeveel.

Quentin V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V
Gesin met klein kinders

Was fantasties, die kinders het hulle so geniet om op die strand heeltyd te kan speel.

Op die strand met 'n fantastiese uitsig. Binnebraai/kaggel het dit so gesellig gemaak. Kinders heeltyd op die strand gespeel. Loop tot by die see oor die strand. Geen bure naby nie so mens kan maar raas. Deure van elke kamer na buite op die strand. Die see se geraas laat mens so lekker slaap. Leefvertrek is bo met baie vensters. Sien ons binnekort weer. Waarde vir geld. Was 'n fantastiese naweek.

Charmaine S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Asemrowende omgewing en Die Opstalletjie 'n lekker-kuier huis.

Hierdie is een plek wat jy nie kan misloop nie. Sit dit op jou to do list. Ek sal beslis weer die Opstalletjie besoek. Die uitsig is priceless. Die rustigheid en stilte is 'n pleister vir die siel.

Karen G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Ons wil klaar weer bespreek.

Dit was heerlik en ontspanne. Daar is nie 'n wasmasjien nie, maar my nie gepla nie. Nog een ding minder wat mamma hoef te doen. Sien uit na ons volgende besoek.

Michelle L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Perfekte ligging, voel of jy jou eie strand het.

Die opstalletjie werk baie goed vir 'n groot groep van 8 mense en 3 kinders soos ons was. Die huis voel groot en leef lekker. Die uitsig en ligging kan nie beter nie. Die local agent wat ons gehelp het is baie behulpsaam en was altyd beskikbaar. Die huis self kort bietjie werk en aandag, veral die badkamers kan doen met 'n update, maar ek sal weer daar gaan bly.

Johan S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Onvergeetlik, lewensveranderde verblyf met asemrowende see-uitsig, baie privaat en baie veilig.

Onnodig om deur te sluit en vensters toe te maak as jy gaan stap. Ons selfone in huis gelos as ons gaan stap. Nadia, ons verhuurder was fantasties, niks moeite is vir haar te veel nie. Sy is baie vriendelik en stap die ekstra myl saam. Sal definitief weer die huis bespreek, hopelik net vir langer.

Amanda R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent view.

The house was not cleaned properly therefore I feel that the payment of R500 was not fair.

Piet O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig geleë en gerieflik en diens was goed. Instandhouding kan bietjie aandag geniet.

Instandhouding kan bietjie aandag geniet.

Wouter V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging op die see.

Die huis is perfek op die duine geleë met mooi uitsig en die klank en reuk van die see so naby.

Marina G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Puik en goeie waarde vir geld.

Mignon V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon V

‘n Naweek kuier wat enige iemand op jaloers sou wees.

Baie lekker gebly. Plek is mooi skoon en netjies gewees en baie veilig. Kuier braai-area was perfek sodat ons almal kon saam kuier en aande saam spandeer.

Die Opstalletjie's terugvoer

Baie baie bly dat julle die tydjie hier in Witsand geniet het. Baie dankie vir die awesome review en ons hoop om julle weer te sien

Die Opstalletjie
Hannie K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hannie K
Saam met vriende

Die plek was vuil en nie die R1500 per dag werd nie.

Die Opstalletjie se "view" is die enigste voordeel, die plek is glad nie op standaard nie en glad nie die R1500 per dag werd nie, plek is vuil. Die plek word vanaf R800 per nag bemark en ons het R1500 per nag betaal en nog met 'n skoonmaak van R500 ingesluit. Sal glad nie vir enige iemand aanbeveel nie.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Hannie,

Thank you for your review. It is unfortunate you did not contact myself or the house manager on site regarding the condition of the house when you checked in. We would have promptly done our best to handle any issues which needed rectifying. We take a very hands-on approach to the comfort of our guests, are more than open to criticism and feel the prices we charge are fair and transparent. Please feel free to send me an email detailing the issues so that we can act on them.

Regards
Mark

Die Opstalletjie
Romano H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romano H

Awesome, fantasties, julle laat 'n mens voel dis jou eie plek.

Was so lekker, wou daar bly.

Carl W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W
Saam met vriende

Baie lekker.

Daar was geen mop en emmer vir die vloere nie. Geen braaitang en nie genoeg bakke vir vleis, chips en slaai nie.

Mariska E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E
Saam met vriende

Amazing.

Goeie diens, vriendelike mense, sal dit beslis vir mense aanbeveel.

Robin K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin K
Saam met vriende

It fitted us perfect.

It fitted us perfectly for our group of friends for our fishing trip.

Marline D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marline D
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig en heerlik ontspan.

Voorste kamervenster kon nie toemaak nie, so dit was bietjie onveilig. TV se plug nie gewerk nie. Verder was alles perfek.

Fred O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O

Heerlik.

Baie lekker huis met alles wat nodig is. Die huis nodig net dat aandag aan die kleiner instandhoudings ook gekyk na word. Sal eenige tyd weer gebruik maak van die Opstalletjie.

Minnett F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnett F
Gesin met klein kinders

The best value for money by far, we already pre-booked our next holiday for January.

We were pleasantly surprised with the setting and even more so, the unbelievable view of the ocean from your bed. The rooms were spacious and the beds were unbelievably comfortable. A definite ten out of ten from our side and even more so from our kids. Truly the best holiday home experienced thus far. Thanks so much Mark for a wonderful holiday and we continue to encourage others to pay 'Die Opstalletjie ' a visit.

Stephanus T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging!

Plek is baie lekker geleë en baie mooi uitsigte. Ongelukkig moes ons 'n uur en 'n half wag om in te boek terwyl hulle nog die plek skoonmaak. Kon m.a.w. eers 15h30 ingaan terwyl inboektyd 14h00 is. Plek ook baie na rook geruik. Kamers is baie netjies en mooi, maar die leefarea kan dalk meer netjies wees. Die uitsig het darem opgemaak vir alles.

Jennifer H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer H

Lekker kuierplek. Woonvertrek bo is lekker met die kaggel. See-uitsig is fantasties.

See-uitsig is die beste aantrekkingskrag van die huis. Kamers het lekker beddens. Huis bied die basiese toerusting. Eienaar sal moet kyk na instandhouding van die huis. Eerstens is die trap wat na die boonste leefarea gaan, besig om los te trek van die muur. Dit is 'n veiligheidsrisiko. Deure sluit moeilik. Stortpyp en kop het afgeval in die een badkamer. Ons het geskakel om te laat weet, maar dit is nooit reggemaak tydens ons verblyf nie. Daar was geen elektriese komberse soos geadverteer nie en ons moes vra vir ekstra komberse wat eers die volgende dag gekom het. Nogtans is dit 'n lekker kuierplek.

Sonica J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonica J
Gesin met klein kinders

Die uitsig is asemrowend mooi!

Ons het heerlik gekuier. Die kinders het die uitloop vanuit hul kamers op die sand terdeë geniet!

Ian V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian V
Saam met vriende

Gemaklike verblyf met goeie uitsig.

Sien sterre.

Cara-mia M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cara-mia M
Gesin met klein kinders

Lekker, maar benodig bietjie updating.

Pragtige views en lekker geleë, maar effe verwaarloos. Definintief baie plek en het als wat jy mag nodig kry.

Annewi V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annewi V

Huis wat wegkruip in die duin.

Vriendelike ontvangs. Mooi uitsig vanaf die boonste verdieping. Muur van sand vanaf die grondverdieping. Kan nie op duine stap nie, aangesien stabilisering van duine in werking is. Kombuis en badkamers het opknapping nodig. Gastebadkamer kan dalk doen met 'n stortdeur. Het nie die eerste aand warm water gehad nie, maar dit is gelukkig vinnig uigesorteer. Dek is baie mooi oorgedoen. Ek sal die plek aanbeveel mits daar bietjie opknapping gedoen is. Baie dankie.

Lizette B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B

Die uitsig oor die see van die boonste vertrek af is asemrowend, maar die sandduin wat die huis bekruip gepaard met die wind maak dit bietjie moeilik om die huis skoon te hou.

Ons was 'n groep van 10 wat vir 10 dae by die Opstalletjie gebly het. Die huis is letterlik op die strand, en die kamers is almal baie netjies ingerig. Marc het ook uit sy pad gegaan om enige probleme wat ons gehad het, so gou as moontlik uit te sorteer. As gevolg van die ligging van die huis en die wind, het ons bietjie gesukkel om die huis skoon te hou (alles was gereeld vol sand), maar die opsionele skoonmaakdiens was definitief baie goeie waarde vir geld en hulle kon ons op kort kennisgewing inpas.

Annabe J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, want die huis is letterlik op die strand.

Sal enige tyd weer by Opstalletjie gaan kuier. Dit was die moeite werd.

Ryan B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan B
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging en natuurskoon.

Huis is letterlik op die strand. Uitstekende ligging. Verskeie walvisse gesien. Buitenste dek is egter verweer en reling onveilig vir klein kinders. Die skottelgoedmasjien werk ook nie. Sal aanbeveel.

Peter R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met vriende

Uitstekende ligging.

Die balkon kort instandhouding maar die uitsig op die see is onverbeterlik. Ons kon gelukkig talle walvisse sien wat ons later in Hermanus nie gesien het nie.

Leonie L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie L

Absoluut fantasmagories gewees.

Die huis is pragtig, privaat en die uitsig asemrowend. Elke oggend so na aan God gevoel. Baie walvisse en dolfyne gesien. Baie dankie, sal definitief weer van die huis gebruik maak.

Margaret C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret C
Saam met vriende

Ons was mal daaroor!

Uitstekende uitsig en ligging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We loved it!

Great view and location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adele G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne!

Baie lekker gebly by Die Opstalletjie. Eindelose wit strande en die uitsig is asemrowend. Definitief die plek om te gaan om te ontspan en rus.

Charlene A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene A
Saam met vriende

Pleasant stay.

The location is great, but they could brush up on cleanliness. The showers could do with a good scouring and the cutlery was sticky. Otherwise, it is a pleasant, comfortable stay.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Charlene, thanks for the review.
I use a private company for my cleaning services and will mention your comments to them. I personally can't handle a dirty shower so will certainly have a good look at that and rectify. Regards Mark

Die Opstalletjie
Gideon R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en asemrowend en nie eers te praat van die vis nie!

Ons het ons naweek terdeë geniet en die huis was nou net reg vir enige geval, wat ons wou doen al was dit stap of romanties wees. Wanneer ons weer gaan sal dit vir langer wees en ons wil definitief weer gaan. Die beddens was baie gemaklik en die huis het alles voorsien wat ons nodig gehad het. En die vrou het haar eerste vis gevang ooit so dit was goed genoeg om net alles mooi af te rond. Mark was baie behulpsaam en toe ons ons kamera daar vergeet het het hy seker gemaak ons kry dit terug. Weereens Mark baie dankie.

Raynard T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Raynard T

Lekker.

Die hout balustrade kort dringend aandag.

Die Opstalletjie's terugvoer

Hi Raynard, I'm in the process of sorting the balcony out, I'm hoping to get this sorted out before December 2016.

Die Opstalletjie
Enrico V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enrico V
Gesin met klein kinders

Uitstekende plek om te rus en in stilte te wees.

Uitstekende plek om te rus en in stilte te wees. Lieflike plekkie ons kom weer. Die houtdek is bietjie gevaarlik vir kinders.

Nadia B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, fantastiese uitsig!

Ons het heerlik gebly. Die uitsig is fantasties. Die huis is baie lekker ingerig en 'n mens voel sommer net tuis. Kan dit vir seker aanbeveel. Baie goeie waarde vir jou geld.

Olinka L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olinka L
Saam met vriende

Lovely and quiet.

The house is big enough for a group, yet intimate enough for smaller groups as well. The acces to beach is really nice, altough a bit of a challenge for older folk if the dunes are up. Loved the views!

Ronelle S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S
Saam met vriende

Heerlik gebly en sal dit aanbeveel by enige iemand.

Baie lekker uitsig, kon die walvisse sien baljaar.

Letitia G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Relaxing experience, beautiful view.

We had a wonderful time walking on the beach. The boys enjoyed running down the sand dunes and catching little crabs. The view is beautiful.

was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 8)
was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 8)
was R2 350
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 16, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0edb3e69f59b9d9592f199f0cc5072810859c3ee8bb18a6c863aa5a86c47a0001836c916c8715695cf5b31190aa7d5ba3ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 350, nou Vanaf R1 880  per nag (plek vir 8) 72 5 1 5 16 Galjoen Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.396446202562 20.851423144341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!