Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Familie Strandhuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Die Ou Familie Strandhuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Stephan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ja, was heerlik, netjies en veilig. Heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie vir 'n positiewe resensie! Sien uit om julle weer te sien!

Die Ou Familie Strandhuis
Marike M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud, maar nog nie koud.

Die ou kliphuis is perfek vir groter groepe wat 'n eenvoudige vakansie wil hê. Ons was net 2 mense. Die kombuis is goed toegerus en meubels pas by die ou nostalgiese gevoel van die huis. Let daarop dat die huis tans in die mark is en dat gaste gevra kan word om kopers toe te laat om te kyk. Goed geleë met 'n uitsig oor die rivier. Margaret was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
P R
Gesin met klein kinders

Heerlike verjaarsdag kuier met kinders en kleinkinders. Beste ligging en pragtige uitsig.

Hierdie ou huis is groot en het karakter. Beste uitsig en ligging, veral vir kinders. Baie skoon en het alle geriewe. Vir gaste uit die wynstreke is die glasies net te klein. Darem drie nuwe groter glase gelos na twee gebreek het. Margaret is 'n wonderlike gasvrou en haar skilderye is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Hallo Pieter, julle was vriendelike, maklike gaste.
Baie dankie vir al die komplimente.
So bly julle het die naweek geniet.
Vriendelike groete,
Margaret

Die Ou Familie Strandhuis
Marina V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Enkelreisiger

Enkel reisiger - vir die langnaweek.

Ek was 'n enkelreisiger vir die langnaweek. Ek was so gelukkig om so 'n mooi plek te kry met die vriendelikste gasvrou. Als wat ek nodig gehad het, was in die huis. Ek kon hout koop by haar - dus hoef ek nie eens winkel toe te gaan nie. Die plek was baie netjies. Ek kan werklik geen fout vind met die prag plek nie. Ek sal beslis weer en weer gaan. En ek beveel almal aan om Die Ou Familie Strandhuis te gebruik. Julle sal nie spyt wees nie. Met so 'n dierbare gasvrou, kan mens nie anders as om welkom te voel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe review. Dit was 'n plesier om jou te kon huisves!
Vriendelike groete! Margaret

Die Ou Familie Strandhuis
Dorothea S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dorothea S
Saam met vriende

Teleurstellend.

Geen onderhoud vir jare aan eiendom gedoen nie. My vriendin se bed was so ongemaklik dat sy nie 'n rustige nagrus kon geniet nie. Huis is ysig. Twee verwarmers het nie gewerk nie. Ketel het die krag afgeslaan. Dit is dadelik vervang nadat ons dit onder eienaar se aandag gebring het. Waterpyp is beskadig deur werkers wat vesel-internetpyplyding gelê het, wat ons sonder water gelaat het. Eienaar was so dierbaar dat sy braaihout verniet gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Hi Thea, ek is so jammer dat julle so ongelukkig was.
Die Ou Familie Strandhuis is 'n ou huis, maar ek hou die huis netjies en skoon. As gevolg van Covid, met sy beperkings die afgelope paar jaar, kon ek nie spandeer soos ek graag sou wou nie, maar die huis binne kort niks om lekker te kuier nie!
Ongelukkig was die dag toe julle hier arriveer het, 'n besonderse koue dag, maar daar is 5 verwarmers en 11 warmwater sakke in die huis. Die 2 paneelverwarmers het elk 'n skakelaar langs die kant, wat af was. Ek sou julle gehelp het, as julle net gesê het.
Die gebarste waterpyp was teen 9nm herstel.
Ek is gelukkig as my huurders gelukkig is en as hulle ongelukkig is, probeer ek iets daaraan doen, indien moontlik.
Ek hoop julle kuier en gesels het opgemaak vir dit wat julle ongelukkig gemaak het!

Die Ou Familie Strandhuis
Armand D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Armand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was rêrig baie lekker gewees. Was naby aan alles en almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna U
Enkelreisiger

Dit was rus vir die siel.

My kuier daar was baie lekker. Margaret was die beste gasvrou ooit. Dit was 'n eerste keer alleen wat ek gaan kuier het en agv my ondervinding by Die Ou Familie Strandhuis sal ek definitief weer gaan. Die strandhuis was ook perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie, Susanna. Jy was die maklikste gas ooit! Baie dankie vir die mooi resensie. Lekker dag!

Die Ou Familie Strandhuis
Nick Y - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y
Saam met vriende

An authentic old coastal holiday home with a good river and sunset views.

An authentic old family coastal holiday house in the quieter eastern part of Still Bay, with good views over the Goukou estuary. The accommodation is basic yet can sleep many, is functional, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

Absolutely loved it. will definitely go there again. location was excellent.

We were a big group of 11 people. We had a wonderful time. If I have one negative it would be that they need to upgrade the television, ancient piece and not a very good sound. Not that we were there to watch television but that really needs looking at. Margaret was lovely, always willing to help and a real SUPERSTAR!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanie F

Heerlik gekuier! Baie spesiale familietyd saam gehad.

Dankie vir 'n lekker gemaklike kuierhuis. Dit was baie skoon, netjies en alles is daar wat mens nodig het. Wens ons kon langer bly. Die weer was ongelukkig baie sleg, maar die huis se baie spasie en binnebraai maak dit steeds 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie, Joanie. Dit was 'n plesier om julle te huisves! Julle was goeie huurders.

Die Ou Familie Strandhuis
Michelle V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met vriende

Baie lekker en als wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Als is daar wat mens nodig het en netjies. Baie dankie, Margaret.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot gesellige strandhuis.

Die huis is goed ingerig met al die nodige toerusting. Margaret was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis Die Ou Familie Strandhuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie, Joshua! Julle was aangename huurders en sal altyd welkom wees in Die Ou Familie Strandhuis.

Die Ou Familie Strandhuis
Marlene P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf in 'n ruim huis wat oud maar baie skoon is.

Ons was 2 gesinne met 7 kinders tussen 9 en 12. Almal het heerlik gebly. Dis naby die rivier en strand. Die huis en meubels is wel baie oud, maar dit word baie goed skoon gehou, so dit was heeltemal voldoende vir ons. Die eienaar se huis is effe naby op dieselfde perseel, maar dit het ons gladnie gepla nie. Maart is n goeie tyd om te gaan aangesien dit nie so besig is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cyril E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril E

Most enjoyable stay.

Accommodation nice and spacious. Has deep freeze in addition to a fridge. Also dishwasher and washing machine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to host you. You were pleasant and left the house tidy. Kind regards, Margaret.

Die Ou Familie Strandhuis
Emmerentia D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D
Enkelreisiger

Alles was 100%.

Die huis is baie ruim, skoon en netjies met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie. Jy was 'n vriendelike, goeie huurder.
Vriendelike groete,
Margaret

Die Ou Familie Strandhuis
Cecile S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Gesin met klein kinders

Was die perfekte wegbreek vir die siel.

Baie mooi huis wat my teruggevat het na my kinderdae. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie vir die review. Ek is baie bly dat julle dit geniet het.
Vriendelike groete,
Margaret

Die Ou Familie Strandhuis
Corrie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig.

Dit was 'n baie lekker kuier. Goed geleë plek vir kinders om in rivier te speel. Huis is baie lekker ruim en het alles gehad wat ons benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n groot plesier gewees om julle te kan huisves. Julle was vriendelike en aangename gaste en jul is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete
Margaret

Die Ou Familie Strandhuis
Natani G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natani G

Skoon, netjies, ruim en 'n leef lekker vakansie huis.

Ons het ons verblyf so geniet! Die huis is te volle toegerus, mens kan regtig net met jou tas klere aankom. Daar is genoeg ruimte dat 2 tot 3 gesinne gemaklik kan bly sonder dat dit beknop begin voel. Die toegeboude stoep en binnebraai is 'n wenner en ons het te lekker gekuier. Die linne en huis is silwerskoon, het regtig niks om oor te kla nie. Dankie Margaret vir jou gasvryheid, ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Lekker gebly, dankie.

Genoeg ruimte en uitstekende ligging vir 'n groot groep, in 'n tradisionele atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier gewees! Julle was goeie, vriendelike huurders en ek hoop julle kom weer.
Vriendelike Groete.
Margaret

Die Ou Familie Strandhuis
Rene V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Gesin met tieners

Lekker familienaweek.

Watter gepaste naam vir die pragtige ou huis. Kan geen fout vind nie, daar is alles wat jy nodig het. Warmwarmbottels was baie lekker ekstra. Was baie lekker om eienaar te ontmoet. Kan beslis aanbeveel. Die "ou" vakansiehuis sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier gewees om julle in die huis te hê. Julle was goeie, vriendelike huurders wat die huis mooi skoon gelos het. Ek hoop ek sien julle gou weer.

Die Ou Familie Strandhuis
Ria S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria S

Die huis deel 'n erf met die eienaar se privaat woning. Dus, geen privaatheid nie. Eienaar het ons met arendsoog dopgehou.

Alhoewel die huis en inhoud alles oud was, was dit skoon en netjies aan ons oorhandig. Ons wou juis nie 'n tuinwoonstel hê nie, daarom dat ons die huis (op die nippertjie) bespreek het. Groot was ons teleurstelling dat ons nietemin ons privaatheid prysgegee het. Die eienaar woon in haar huis op dieselfde erf! Ons is met arendsoog dopgehou. Daar is ook geen buitebraai-area nie. Selfs dit sou ongemaklik wees met die eienaar wat 'n arendsoog op die beweging binne en buite Die Ou Familie Strandhuis het. Die huis maak voorsiening vir 11 mense. Ons het dit ook vreemd gevind dat beddens wat nie in gebruik is nie, nie volledig opgemaak is nie - dis onpersoonlik om in 'n kamer met drie bedjies slegs een te kry wat opgemaak is. Nee wat, sal volgende keer my ondersoek haarfyn navors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Met jare se goeie terugvoer oor die huis is ek baie teleurgesteld om te hoor dat mense dink ek hou hulle dop. Ek bly wel langsaan, maar dit is my grootste prioriteit om die huurders welkom en gemaklik te laat voel en te verseker dat hulle die lekkerste tyd op Stilbaai het en weer sal terugkom. Ek respekteer elke huurder se privaatheid as prioriteit. Die toegeboude stoep met uitsig op die rivier het ‘n binne-braai en daar is 'n braaidrom vir buite braai. Die weer daardie tyd was sodanig dat meeste mense binne gebraai het. Jammer vir die gebrek aan kommunikasie. Mense se behoeftes verskil en ek respekteer dit. Ek vra om verskoning as iets onduidelik is op die webtuiste.

Die Ou Familie Strandhuis
Corlia S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S
Gesin met klein kinders

Fantastiese gesinstrandhuis met alles wat mens nodig het!

Ons kon regtig ontspan en die tyd saam met ons 2-jarige by die see geniet sonder om bekommerd te wees oor haar veiligheid of dat sy iets sal breek. Die huis is so ruim met plek vir binnespel as die weer guur is en buitespel as die sonnetjie skyn. Die getypoele net oorkant die pad was definitief die hoogtepunt van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Familie Strandhuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle in die huis te hê. Ek hoop ek sien julle weer.

Die Ou Familie Strandhuis
Louis R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Enkelreisiger

'n Rustige plek om in gerief te ontspan.

Die huis is ruim, goed toegerus en het 'n lieflike uitsig. Dis loopafstand van die beste hengelplekke in die Goukourivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoleen R
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspan alhoewel die verwarmers in die kamer met twee enkelbeddens nie gewerk het nie.

Dit was 'n lekker wegbreek in die ou strandhuis. Daar moet dalk net 'n waarskuwing gegee word oor die kraanwater. My man het vreeslik siek geword van die kraanwater. Ons moes apteek toe gaan en daar het hulle aanbeveel dat ons bottelwater drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha D
Saam met vriende

Verblyf was aangenaam gewees. Alles wat benodig was, was ingesluit. Huis netjies.

Huis is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het om 'n wegbreek aangenaam te maak, was beskikbaar in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 400
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ODEwODgyLTE1ZTEtNDIwYS04MzJkLTNlZTJkYTc4OTRmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 11 mense 25 5 1 5 9 Oos Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370657352933 21.421712813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem