Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Kuierstoep Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Baie gerieflik, gawe mense, lekker kos!

Sandra en haar mede-gasheer het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons besoek verloop glad. Die kamers is ruim en baie goed ingerig, die ontbyt was topklas en Sandra en haar mede-gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verdine D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verdine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie nagsrus, vriendelike diens.

Ons het so lekker gebly. Die bed was baie gemaklik en die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was vriendelik en verwelkomend.

Ek sal die Ou Kuierstoep enige tyd aanbeveel. Die verblyf was aangenaam in keurig en smaakvol gemeubileerde kamers. Die gastehuis is ook geleë in 'n stil omgewing wat 'n bykomende bonus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Naas & Sandra

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Mariesa M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariesa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Netjiese, skoon plek met vriendelike mense en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Baie, baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het.

Groete,
Naas en Sandra

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Jessica V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated, attention to detail and friendly hostess!

We only stayed one night but it was lovely. The room is beautifully decorated and Sandra has paid a lot of attention to detail with everything you need available in the room. The whole place is too cute with lots of quirky touches! We enjoyed eating our breakfast outside on the peaceful patio - breakfast was very nicely presented and delicious! I highly recommend it and Sandra is very welcoming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Jessica,
Thank you so much for this excellent review. We appreciate it a lot.
Kind regards,
Naas & Sandra

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike verblyf! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Die ontbyt was met soveel moeite gedoen en alles in die kamers het net soveel detail! Pragtige mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Erika. Ons waardeer dit baie.

Groete,
Naas & Sandra

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Edith D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie dankie vir 'n netjiese en skoon oorslaapgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Edith, ons waardeer dit baie.

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Bruno V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno V
Enkelreisiger

A place with a difference and people who make a difference.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Plek met 'n verskil en mense wat 'n verskil maak.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Thank you, we appreciate it a lot.

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Pieter O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Enkelreisiger

Daar is baie moeite gedoen vir my en ek het absoluut tuis gevoel!

Dit was werklik 'n aangename ondervinding. Daar is baie moeite gedoen vir my, selfs 'n kospakkie gepak vir my vir 4uur die oggend! Baie aangename mense en pragtige, skoon verblyf. Daar word werklik die ekstra myl geloop deur die mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Dit is lekker om ons gaste spesiaal te laat voel.

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Pieter F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Gesin met tieners

Dit was baie skoon.

Baie skoon met 'n gerieflike familiekamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk met Die Ou Kuierstoep Gastehuis se bekostigbare en kwaliteit verblyf.

Sandra en Naas is wonderlike, vriendelike en gasvrye mense en hulle laat mens onmiddelik welkom voel. Ons het die verblyf baie geniet. Daar word aandag gegee aan die fynste detail. Die kamers met antieke meubels skep 'n warm, rustige atmosfeer. Smaaklike ontbyt word bedien op die stoep voor jou kamer met uitsig op die tuin. Dis rustig en ontspannend. Ons sal Die Ou Kuierstoep Gastehuis enige tyd aanbeveel en sal definitief weer daar tuis gaan. Dankie Sandra en Naas, ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ou Kuierstoep Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat julle ons ondersteun het!
Dit was lekker om julle by ons gastehuis te kon bederf.

Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Alfred Nzo Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTlhMjAxLTZiZDAtNDcyMS1iODIwLWViNjhjYjcxN2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 62 Alfred Nzo Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.707994682762 28.405682444572