+162
Gastehuis in Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. Our room 'Annie' was absolutely lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

It was perfect for an overnight stay for our family of 6. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ideal for a small family. Dit was comfortable and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette N
1 nag
5.0
Mrt 2026

Old, original, classic, comfortable and restful. This was clearly one of the original buildings in Calvinia and has obviously been well cared for. The room, though old, was also well appointed and came with an aircon and fan, both of which were very welcome, considering the temperature that day was over 40°. Die Ou Lady is self-catering, but they directed me to the Blue Naartjie Restaurant, where I had a great meal. The double bed was very comfortable, and I had a really good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie mooi en het alles wat jy nodig het. Pragtige plek! Wat 'n aangename verrassing en klein juweel. Ons het in die mancave gebly en die akkommodasie was perfek vir ons. Ons sal hierdie plek enige tyd vir ander aanbeveel, selfs al wil jy vir 'n paar dae langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlike verblyf. Was heerlik. Baie vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. 'n Lieflike restaurant net langsaan. Gerieflik! Gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het. Plek was skoon. Mens kan dalk net die winter goedjies wegneem in die somer soos elektriese komberse en heaters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker gebly. Geen klagtes. Sal dit aanbeveel. Heerlik gebly. Goed ontvang. Vriendelik. Netjies. Goed roegerus. Heerlike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronnie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Friendly, comfortable and perfect for an overnight stay. We spent a very comfortable night at the Ou Lady. We were made to feel welcome and the room had everything we needed. The establishment is just off a main road, but we were not disturbed by the traffic noise. It is also next door to a good restaurant for dinner. Breakfast is not included in the tariff, but is available on site at a reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda C
1 nag
4.2
Jan 2026

Rustig. Rustig en veilige slaapplek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoRUx9MymD9j65aNX0Ts7UJIol7tQjjAVmNLVIEPtXsd0DrCIMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 238 5 1 5 29 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475805168576 19.773037017821

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang