Fouriesburg Akkommodasie by Die Ou Pastorie | LekkeSlaap
+28

Die Ou Pastorie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 110 resensies vir Die Ou Pastorie
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jandré W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Vrystaatse platteland en mooi dorpie, gawe mense.

Lekkerste ou dorpie, mooi strate oulike mense. Selfs beter as Ficksburg. Ontvangs deur Martin was goed. Honde ook oulik.

Jackie R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Toeristedorp, goeie middelpunt van gewilde plekke.

Dennis H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis H
Enkelreisiger

Great accommodation with an old world atmosphere.

I was well looked after by Judy. The library room was intriguing with a beautiful view off the covered patio as well as being comfortably appointed. Great value for money. An easy walk to restaurants and pubs.

Ben B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf in heerlike stil omgewing.

Ons het die gastehuis in hierdie pragtige Oos-Vrystaat omgewing baie geniet. Ons gasheer, Judy, het ons en ons Yorkie lekker tuis laat voel!

Nic D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker rustig, skoon en vriendelike diens, mense het moeite gedoen om water te voorsien aangesien die dorp geen water gehad het nie.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie.

Die Ou Pastorie
Meryl T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Meryl T
Saam met vriende

Ons verblyf geniet en is baie goed behandel.

Was 'n wonderlike verblyf by die Ou Pastorie, baie vriendelike eienaar wat regtig uit haar pad gegaan het om ons een-nag-verblyf (vyf van ons) so fantasties te maak as wat sy kon regkry, veral met die waterprobleem wat die stad gehad het. As ek weer in die omgewing is en plek het om te bly, sal ek beslis aan haar deur klop of deur die webwerf bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed our stay and were treated very well.

Was a great stay at the Ou Pastorie, very friendly owner who really went out of her way to make our one night stay (five of us) as great as what she could manage, especially with the water issue the town had. If in the vicinity again and need place to stay I will definitely knock on her door or book through the website.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Phillis P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige verblyf, baie mooi, ou huis en vriendelike diens.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you so much. Glad you enjoyed your stay.

Die Ou Pastorie
Pieter E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende en skoon.

Die verblyf was skoon en eienaar het seker gemaak ons voel welkom en die nodige goed aan ons uitgewys.

Hennie P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met 'n vriendelike behulpsame gasvrou.

'n Baie sentraal geleë verblyf. Netjies en skoon. Die gasvrou was behulpsaam en vriendelik. 'n Aangename ondervinding.

Helgaard J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard J
Saam met vriende

Relaxing.

Very enjoyable accommodation. Used braai area. Missed a kitchen.

Hanli V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanli V
Saam met vriende

Vriendlike en gasvrye verblyf.

Beslis aan te beveel. Ons sal vir seker weer by Judy gaan bly!

Joan A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A
Saam met vriende

One word: fantastic, most enjoyable!

Warm welcome, safe, clean, comfortable for example there were electric blankets, sherry for a night cap and much more!

Makkie P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie P
Gesin met tieners

Ons het dit geniet!

Dit was 'n baie aangename ervaring, die mense is gasvry, die plek is netjies en skoon en presies wat ons gesoek het. Baie dankie.

Esna T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf. Karaktervolle huis en dorp.

Ons het baie lekker hier geslaap. Baie vriendelike ontvangs.

Marissa S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S
Gesin met tieners

Georganiseerd, vriendelik, heerlik!

Vriendelik, netjies en georganiseerd. Judy en Martin was sterre, so bedagsaam! Heerlik warm geslaap. Baie dankie, dit was 'n voorreg!

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Die Ou Pastorie
Chandre W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chandre W
Saam met vriende

Skoon en voldoende vir een aand.

Verblyf was skoon en netjies. Die aand was daar geen water nie en die volgende oggend het ons gesukkel met warm water. Honde het heel aand erg geblaf.

Die Ou Pastorie's terugvoer

My apologies. Water is a problem in Fouriesburg. Please come again at no charge. Judy

Die Ou Pastorie
Anina N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina N
Saam met vriende

Fantastiese omgewing met ou wêreldse ervaring en gasvryheid.

Dit was 'n heerlike ervaring in 'n regte sandsteenhuis op die platteland. Fouriesburg is pragtige plek. 'n Hartlike en warm gasvrou en gasheer. 'n Onthou-oomblik!

Elaine E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely overnight stay.

We were very happy with our stay. Friendly reception, clean room and great place. Thank you!

Pieter En Alison V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter En Alison V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in 'n karaktervolle sandsteenhuis met 'n interessante gasheer-egpaar.

Gaste wat hou van 'n interessante woning met 'n groot rustige tuin sal Die Ou Pastorie met sy drie opsies geniet. Die meubelering en binnenshuise-versiering het in ons smaak geval. Mike is 'n interessante mens wat hom steeds in die Klassieke tale en geskiedenis verdiep.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie. Kom weer. Judy

Die Ou Pastorie
Colleen B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familie-vriendelik.

Baie netjies en rustige omgewing.

Manda B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Manda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig.

Daar was geen water, ons kon nie bad, of toilet spoel. Ek dink dit is swak van die bestuur dat daar nie water vir gaste is nie.

Die Ou Pastorie's terugvoer

The whole town was without water. You were provided with water to drink and to wash as well as flush the toilet. There was very little else we could do. I am sorry you were uncomfortable.

Die Ou Pastorie
Koos V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon kamer in 'n rustige omgewing.

Ons is vriendelik welkom geheet en daar is vir ons 'n braaier voorsien met hout. Die kamer was skoon en netjies en ons het heerlik geslaap. Ons gasvrou het seker gemaak ons is tevrede. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Thys En E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys En E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was skitterend en heerlik! Stil omgewing, mooi en vriendelike mense!

Ons het die heerlikste week in Die Ou Stal deurgebring en wil so graag sommer gou weer teruggaan. Die eienaars was so vriendelik en bedagsaam, hulpvaardig en vol omgee! Ons het heerlik gerus want Die Ou Stal is in 'n stil omgewing geleë. Voel byna nie soos in 'n dorp nie. Het 'n restaurant ontdek wat die heerlikste kos gemaak het met die vriendelikste diens! Ons het heerlik en gemaklik gewoon en kan absoluut geen negatiewe kommentaar gee nie. Ons kan net sê: baie dankie!

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie. Kom weer. Judy

Die Ou Pastorie
Estelle Rubow R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle Rubow R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is gemiddeld.

Ons het 'n baie spesiale afslag gekry - twee nagte vir die prys van een en is albei aande getrakteer met 'n heerlike sjerrie, maar daar was geen waaier om ons in die versengende hittegolf af te koel nie. Die plek kan beslis doen met 'n behoorlike skoonmaak.

Jacqueline C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Fantastiese ervaring!

Pragtige plek, goeie en vriendelike diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great experience!

Beautiful place, great and friendly services.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie. Kom weer.

Die Ou Pastorie
Bennie N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10 my keuse was reg.

Die Ou Stal was net wat ons nodig gehad het om te kan rus. Die gasvryheid was puik. Dit was baie netjies en skoon. Waarde vir geld was dit inderdaad. Hierdie is 'n plek om te onthou.

Margaret H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H
Gesin met klein kinders

We had a very pleasant stay.

The accommodation was comfortable and clean. Our hostess made every effort to make it pleasant for us. We felt that we were in a safe environment. Highly recommended!

Petra M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra M
Gesin met tieners

Iets anders as die gewone.

Unieke ou pastorie met interessante kamers.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie. Kom weer. Judy

Die Ou Pastorie
Elizabeth W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjie.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies met 'n heerlike atmosfeer.

Sarel B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Gesin met tieners

Little Gem in the Free State.

We were welcomed with open arms to this little gem of a Guest house in the town of Fouriesburg. What a pleasant stay quiet and safe away from the hustle and bustle of everyday city life.

Sarel B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Gesin met tieners

Welcomed with open arms by all and well looked after.

A truly awesome stay. We had all three families, everyone loved the place, the friendliness of how we were welcomed and the service we received.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you for your lovely review.

Judy

Die Ou Pastorie
A S C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A S C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustige oornaggastehuis.

Gastehuis met rustige atmosfeer en outydse karakter. Ideaal vir oornag tydens reis. Baie vriendelike ontvangs, baie dankie Judy.

Emily P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Emily P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig.

Geen water. Geen buiteligte wat aan was. Goggas in bed.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Good day,

Thank you for your feedback.

The water was off for the whole town. Alternative arrangements had been made. The outside light was on from 8 pm to 2 am. Found no goggas in the bed on check out.

Die Ou Pastorie
Ben B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf in 'n pragtige omgewing en goeie diens.

Judy se ontvangs was hartlik en het ons dadelik welkom laat voel. Die blyplek is van hoogstaande gehalte.

Leoni M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni M
Gesin met klein kinders

Vriendelik ontvang.

Ons is vriendelik ontvang en die Ou Stal was heel gerieflik en netjies. Geen klagtes.

Linden S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linden S

It was absolutely out of this world.

Fantastic, awesome, great.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Wow. Best review we have had. Thank you.

Die Ou Pastorie
Nico M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met tieners

Dit was heerlik en gasvry, baie dankie!

Ons het heerlik gebly. Die eienaars is gasvry, akkommoderend en behulpsaam.

Heike E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike E
Saam met vriende

Netjies, mooi en gasvry.

Ons het heerlik gebly by Die Ou Stal. Dit was mooi, netjies en Judith was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons groep van 12 vriende te akkommodeer. Sal beslis Die Ou Stal aanbeveel vir familie en vriende.

Hester V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, karaktervolle historiese woning.

Daar is min goedbehoue historiese geboue oor en hierdie gastehuis is een van min wat oor is.

Liandi S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liandi S
Gesin met klein kinders

Ideaal geleë vir oorslaap êrens op pad.

Bekostigbare oornag stop.

Roland Elmar P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Roland Elmar P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld, glad nie weer teruggaan soontoe nie.

Met ons aankoms was net die tuinier daar om ons welkom te heet, die ou stal waar ons gebly het, was vuil, ek moes sukkel om die plek skoon te maak. Die badkamer en kombuis wasbakke is besig om van die muur weg te trek en baie onhigiënies. Dis omtrent 'n ou stal.

Die Ou Pastorie's terugvoer

I am sorry you had a bad experience. I had notified Mrs. Venter that we would be away and that you would be met by someone else. However, ee did make a special arrangement for you to check-in long after closing hours.

I shall check on the things you mentioned. I have almost never had a bad review over the years, so would like to rectify the matters you mentioned, if possible.

Die Ou Pastorie
Denet B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denet B
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en rustig!

Baie vriendelike mense en baie behulpsaam.

Hanlie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gasvrye mense, stil omgewing. Net wat ons wou gehad het.

Ons het ons verblyf in Die Ou Stal terdeë geniet en sal enigiemand aanbeveel om daar te bespreek.

Susan G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

A big house that offered accommodation for 10 people.

We stayed in a charming house that could easily accommodate the 9 members of our family. The accommodation offered value for money and was a perfect stop-over en route to Lesotho.

Alphie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alphie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne en pragtige plekkie wat my hond saam ons kon geniet.

Die eienaars was gasvry en altyd behulpsaam. Hulle kon ons aanbeveel en raad gee oor Lesotho. Ons het van hier af Lesotho, Golden Gates en Clarens besoek aangesien die gastehuis sentraal geleë is. My hond het dit ook vreeslik geniet en daar was 'n groot erf waar sy kon bly gedurende die dag.

Sophie G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie G
Gesin met tieners

Die eenheid is teen die pad, die honde het die heel nag geblaf en ek het nie veilig gevoel nie. My ervaring - ander mense mag dit anders ervaar.

Ek was nie beïndruk nie. Maar dit is my eie opinie en ek was nie beïndruk met die afgeleefde flennie-linne nie.

Die Ou Pastorie's terugvoer

I am sorry you felt that way. You are the first person in the three years since we have been going with complaints such as yours. I shall speak to the neighbours about their dogs. Thanks for letting me know.

Die Ou Pastorie
Carla D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla D
Gesin met klein kinders

Die Ou Stal is homey and situated in beautiful surroundings.

We felt at home during our stay. Die Ou Stal is homey and situated in beautiful surroundings.

Merike J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merike J
Saam met vriende

Heerlike verblyf! Dankie vir die gasvryheid Judy!

Baie mooi en netjiese verblyf. Judy is baie behulpsaam en gasvry. Dankie vir die lekker warm beddens en mooi tuin.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie. Kom weer asseblief.
Judy

Die Ou Pastorie
Annelize H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n "cozy" verblyfplek.

Ons is baie gasvry ontvang deur Judith. Die plekkie is elke dag skoongemaak vir ons. Die atmosfeer en rustigheid is heerlik. Ons sal in die toekoms graag weer van Die Ou stal se verblyf gebruik maak.

Rietie R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietie R

Baie aangenaam.

Die dame het op kort kennisgewing gevra of ons bereid is om te skuif na die Pastoriekamer, waar ons nie ons eie kombuis gehad het nie, so ons moes bietjie inboet, maar sy het ons tegemoet gekom om die volgende oggend later uit te gaan, wat weer ons gehelp het aangesien ek met my bejaarde ouers getoer het, so ek het toe nooit die Ou Stal gesien nie, ons verblyf en diens was egter van hoogstaande gehalte.

John B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Enkelreisiger

Lovely rustic spot.

Good stopover venue, the unit is comfortable with pleasant hosts. Please note the unit does not have DStv.

Veronica G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica G
Saam met vriende

Baie gerieflik en skoon. Puik!

Dit was heerlik om daar te kuier. Ontvangs was baie goed en gasvry. Netjiese, warm atmosfeer. Ek sal beslis weer wil kom kuier.

Sarel B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Gesin met tieners

Gerieflik.

Judy was baie vriendelik, gasvry en akkommoderend. Die elektriese kombers was 'n baie gawe gerief op 'n koue aand. Verblyf was gerieflik en die mooi omgewing en rustige atmosfeer is spesiaal. Thank you very much Judy.

Louis V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

We arrived after 6pm after a day at AfriSki and Judy was there to welcome us to their establishment. A lovely old sand stone house. The gas heater was already on for a warm arrival in the clean and comfy room with warm bed. After a lovely hot shower we went for dinner at the Country Inn. Will definitely visit again. Good value for money if you want to sleep over for a night or two in the area.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you. Please come again. Judy

Die Ou Pastorie
Shawn N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn N
Saam met vriende

Lekker om plattelandse vriendelikheid eerstehands te ervaar!

Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend - my vrou het haar conditioner vergeet, en Judy het sonder om te skroom vir ons van haar eie conditioner gebring! Mens kry selde sulke diens! Baie dankie Judy - ons sal verseker weer daar bly!

Juanita B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld met als wat jy nodig het vir selfsorg.

Ons het lekker warm kon slaap en kosmaak. Die huisie was mooi skoon en die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Liezel C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en sal beslis weer van die Ou Stal gebruik maak.

Judy was so gasvry en die bed en beddegoed is net die beste. Judy dra regtig haar gaste se belange op die hart. Muffin en yoghurt saans in die kamer, met 'n nuwe DVD op die bed as jy weg was, aangesien die TV beperkte stasies opvang. Goose down beddegoed, elektriese kombers en klein heatertjie het gesorg dat ons nooit koud kry nie. Badkamer verwarmertjie en Avroy Shlain in die badkamer. Pragtige groot kamer met yskassie en koffiemaakgeriewe en volledige badkamer. Heerlik gebrekfis daar naby en rugby gekyk in die pub.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Wow. What a lovely review. Thank you . Judy

Die Ou Pastorie
Hanlie D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D

Wonderlik.

Baie vriendelike diens en ontvangs gehad. Netjiese skoon eenheid. Verwarmers, warmwatersakke en elektriese komberse het gesorg vir warm slaap en atmosfeer. Hoogs aan te beveel.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie.
Judy

Die Ou Pastorie
Rietha M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is altyd heerlik om terug te keer na Die Ou Stal en Judy se gasvryheid laat ons altyd so tuis voel daar.

Die Ou Stal is gerieflik ingerig en geleë in 'n pragtige tuin met groot bome. Die omgewing is rustig en ontspanne. Beslis aan te bevele.

Hananja D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hananja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en gasvrye verblyf! (En troeteldiervriendelik)

Ek en my man het met ons twee honde na 'n wegbreeknaweek gesmag en het presies dit gevind met ons verblyf by Die Ou Stal. Die kamer in die pragtige, ou sandsteenhuis was baie netjies en met alles wat jy sal benodig (yskas, ketel, ens.) en jou eie badkamer. Ons honde het die groot tuin terdeë geniet en die gasvrou en gasheer was baie behulpsaam. Dit was als en nog meer wat jy hoor van Vrystaat se gasvryheid en ons het baie welkom gevoel. Ek sal Die Ou Stal vir enige iemand aanbeveel en sal graag weer 'n naweek daar deurbring. Die natuurskoon is pragtig en jy is maar 'n halfuur van Bethlehem en Clarens. Baie dankie Judy vir al jou hulp.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you for your very nice review. It was a pleasure having you and your gorgeous puppies!

Die Ou Pastorie
Jaco M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike oornagstop buite Clarens.

Baie vriendelike diens by 'n netjiese, mooi plek. Hulle kan doen om die Google Maps "pin" te opdateer. Goeie oornagstop naby Clarens.

Koos S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Gesin met tieners

It was a great place to stay given the cheap rates.

We used this accommodation only for an overnight facility while attending a wedding. For the price we paid, you cannot expect more. It is not a 5 star accommodation chalet, but it was also not marketed as such. It is very clean. Reception friendly and honest. The beds were firm and the bedding very clean and tidy. It is an ideal place to stay if you want to explore Eastern Freestate and only looking for a place to stay and sleep. I will stay there again in a heartbeat if I visit that area again.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you for taking the time to comment in such detail. It is highly appreciated.

Regards,
Judy at Die Ou Stal, Fouriesburg

Die Ou Pastorie
Johan V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Besigheidsreis

Was nie lekker nie, geen warm water nie.

Plafonne wil amper inval en die stort moet jy kies of jy warm of koue water wil hê, dis nou die bietjie water wat wel deurkom!

Die Ou Pastorie's terugvoer

Water is a problem in many areas especially the Free State. The hot water takes time to come through. A pity you didn't mention it when you were with us. I could have helped you. I shall look into the ceiling. Thank you for your comment.

Die Ou Pastorie
Paula D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike wegbreek-plekkie!

Ons het heerlik gebly by Die Ou Stal! Die kamer was lieflik en ten volle toegerus met als wat ons benodig het. Die honde het seker gemaak vir groot pret by die aand se braaivleis en die rustige atmosfeer het ons sielsenergie gegee vir die nuwe jaar! Hoop om binnekort weer daar 'n draai te kan maak.

Irmhild F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmhild F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, skoon en netjiese verblyf met baie gawe gasvrou.

Plekkie is baie goed geleë en ingerig. Dis skoon en netjies.

Bernard S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful stay.

We thoroughly enjoyed our stay at "Die Ou Stal'. We especially enjoyed walking around Fouriesburg and looking at the beautifully renovated houses and buildings. The fact that our little dog was made welcome also added to make our stay very pleasant. Our hosts were extremely helpful and friendly. Thank you Mick and Judith.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you. We really enjoyed having you as guests. Come again please.

Die Ou Pastorie
Johan V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Alles was baie netjies en skoon met vriendelike bestuur.

Dit was baie aangenaam daar en die eienares het gereeld kom hoor of ons nog gelukkig is.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you for the feedback, Johan. Please come again.

Die Ou Pastorie
Charel E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die persoonlike aandag was deurslaggewend.

Was besonder spesiaal. Die vriendelike ontvangs en die beskuitjies wat ekstra by was maak dit besonders.

Melissa J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Dit was heerlik, baie rustig en die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was baie lekker. Die dorpie is lieflik. Ons het 'n stappie gevat en 'n pragtige sonsondergang gesien.

Christelle P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P
Gesin met klein kinders

Ons het oorgeslaap op pad na Afriski.

Die Ou Stal is gerieflik, netjies en naby aan restaurante vir etes. Die eienaars is baie vriendelik en maak die oorslaap 'n heerlike ervaring.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeur dit. Judy

Die Ou Pastorie
Sanet M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en stil omgewing.

Tipiese ou Vrystaatse dorpie met sandsteengeboue. Ideale verblyf wanneer jy Lesotho of omliggende plekke besoek. Die Ou Stal bied al die geriewe wat mens nodig het vir selfsorg. Rustige omgewing om uit te rus.

Die Ou Pastorie's terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay. Judy

Die Ou Pastorie
Mari S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkommodasie in 'n ontspanne atmosfeer.

Pragtige area, gerieflike kamer.

Johan K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Dis 'n baie mooi, ou gebou.

Mense is baie gasvry. Die plek kan bietjie opgeknap word, maar dit was baie lekker.

Lizel T - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel T
Gesin met tieners

Moeite is gedoen. Vriendelik en behulpsaam. Kaggel, warmsakke en warmlakens heerlik!

Warm atmosfeer. Ruim kamers. Warm water, houtvloere, kaggel, naby aan eetplekke en grenspos.

Maryke D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Gesin met klein kinders

Die kothuis was lekker warm en sentraal geleë. Ons kon die dorp te voet besigtig en die eienaars het ons warm en vriendelik ontmoet.

Die verblyf was baie goed. Ons het al die nodige geriewe tot ons beskikking gehad en als was skoon en netjies. Ons sal enige tyd die kothuis kan aanbeveel.

Cobus S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay.

Hosts super friendly. Nice old sandstone house.

Antoinette D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke, dankie!

Ek sal weer daar bly.

Rachel H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik skoon en gerieflik, baie privaat, Judy is vreeslik gasvry en behulpsaam, sal beslis weer besoek en kan beslis aanbeveel.

Pragtig, vriendelik, wonderlik, naby alles en almal. Wonderlike dorp om te besoek. Sal beslis weer daar 'n draai maak. Die omgewing is asemrowend beeldskoon.

Madia V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madia V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, netjies en baie lekker gebly!

Baie aangename plekkie. Heerlik gebly! Beveel definitief aan!

Jacques B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Goeie en wonderlike natuur-ervaring!

Het die verblyf volgens behoefte en verwagting ervaar.

Ig F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Dit was rustig en aangenaam.

Pieter V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel goed.

Sou net baie graag 'n waaier in die stoepkamer wou gehad het. Daar is geen lug wat deurtrek nie.

Willem B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Gesin met klein kinders

Lekker sentraal geleë as jy die noord-westelike Drakensberg wil verken.

Baie aangenaam. Ek beveel Die Ou Stal graag aan.

Daisy V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daisy V

Goeie verblyf as jy die omgewing wil verken.

Dis sentraal tot al die ander ou dorpies en plekke. Vir 'n nag of twee se oorslaap om die omliggende dorpies en omgewing te verken beveel ek dit aan veral as jy by al die eetplekkies wil eet en nie self wil kos maak nie, alhoewel die kamer geriewe het vir diegene wat nie wil uiteet nie. Die TV het net te min kanale (sou MNet of Kyknet of 'n musiekkanaal verkies het, maar dit het ons nie te veel gepla.) Vir een aand se oorslaap was dit perfek. Die badkamer se handvatsel het nie gewerk nie en dit was effens moeilik vir privaatheid in die badkamer, maar dis 'n oulike ou plekkie en Martin is baie behulpsaam.

Marthie G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie G
Saam met vriende

Rustige en mooi omgewing.

Baie geniet. Uit die gejaagheid van die stad. Gee 'n mens kans om rustig asem te haal!

Willie V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Luna M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna M

PRAGTIG!

Herlewing van lank terug. Baie mooi en gemaklik in 'n pragtige omgewing. Dit was inderdaad 'n belewenis wat ek sal aanbeveel.

Rietha M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en rustig! Vriendelike kliëntediens.

Ons het heerlik in Die Ou Stal gebly. Toegerus met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Stil omgewing en sentraal geleë.

Chantelle V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Oulike plekkie, netjies en skoon!

Conley H - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conley H
Saam met vriende

Sien die sterre hieronder.

Petra A - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service

We arrived late after a long day's travel and appreciated the friendly reception and lovely room. TV reception not so great but we had a lovely stay.

Gerhard V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V

Die gebou is pragtig en die omgewing stil en rustig!

Mick het ons vriendelik ontvang. Die Ou Stal en stoepkamer is gerieflik ingerig en baie netjies. Die huis en ander sandsteengeboue lyk outentiek en is mooi bewaar. Die dorpie was stil en vreedsaam. Die pad tussen Clarens en Fouriesburg loop deur 'n besondere mooi landskap. Jammer dat ons nie langer kon bly nie - ten minste 'n naweek - om die plek meer te waardeer en die dorp en omgewing te verken.

Koot P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk en die gasvryheid was uit die boonste rakke!

Dit was uitstekend; sal dit aanbeveel vir ander!

Landi S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Landi S
Saam met vriende

Mooi sandsteengeboue met netjiese kamers en elektriese komberse vir 'n koue Fouriesburg.

Die eienaars van Die Ou Stal is baie behulpsaam en het moeite gedoen om ons verblyf op Fouriesburg lekker te maak.

Sintie K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sintie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience - will stay over again

Clean, safe, friendly people. Will stay over again.

Stefan S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal weer daar slaap!

Sien die sterre hieronder.

Derek C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek C

Just what we required, it worked out fine for us.

Everything we needed was in the flat, so we were comfortable and had a pleasant stay.

Rina C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was reg en skoon.

Ons het baie gerieflik gebly. Die mense is ook baie gaaf, niks waaroor ons nie gelukkig is nie.

Chris E - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Gesin met tieners

Lekker oorgeslaap ... voldoen aan ons behoeftes!

Basies, maar gemaklik.

Inger M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inger M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming and historical

Super stay in a Historic abode - it is a charming story behind this accommodation. Judy was super friendly and welcoming. Lovely room and very comfortable. Found the shower a bit problematic - could be the water pressure, as it fluctuated constantly. Otherwise, we enjoyed our stay.

Bart J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bart J
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike mooi ou huis en goed versorg.

Die diens was wonderlik en die kamer gerieflik. Die nuwe restaurant op die dorp is die moeite werd vir goeie tradisionele boerekos.

Ryk N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryk N

Heerlike ruim slaapkamers en die verblyf was regtig eersteklas!

Ons verblyf was baie aangenaam. Judy het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik en aangenaam moontlik te maak. Ek sal dit aanbeveel indien enigiemand in Fouriesburg of die omgewing wil oornag.

Anton S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die aard van die verblyf, die sandsteenhuis, die vriendelike diens: uitstekend!

Die Ou Stal voldoen aan al die persoonlike vereistes vooraf gestel: Dit moet sentraal wees tot die omgewing, ook pas by die aard van die omgewing, gerieflike verblyf bied en vooraf genoeg inligting beskikbaar stel sodat ek weet dat ek daar tuis sou voel.

Naomi D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Ons was baie beïndruk met die vriendelike diens, gasvryheid en besonderse ou boustyl.

Ons was 5 mense in ons groep en het in die Ou Stal, Die Stoepkamer en Die Familiekamer gebly. Judy is 'n wonderlike gasvrou, baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer en ons verblyf gerieflik te maak. Die ou boustyl van die huis en die pragtige omgewing het bygedra om ons op 'n nostalgiese reis te neem met familie van ver. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak by die Ou Stal as ons weer in daardie omgewing kom!

Cecile E - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile E
Saam met vriende

Werklik lekker geslaap!

Sien die sterre hieronder.

Okkie B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Okkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker stil omgewing en baie gasvrye mense.

Sien die sterre hieronder.

Berta S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berta S
Gesin met klein kinders

Baie welkom en tuis gevoel!

Vriendelike gasheer en -vrou, geskiedkundige sandsteen geboue, pragtige tuin, aangename personeel en 'n vriendelike hond wat heeldag kom kuier. Dit was heerlik by julle. Die dorp self was heerlik om in rond te loop. Ons sal verseker die Ou Stal aanbeveel.

Elsabe J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Baie rustige atmosfeer en mooi tuin.

Ek en my suster van Kanada het die verblyf by Die Ou Stal baie geniet. Dit is 'n baie rustige area. Judy het ons dadelik laat tuisvoel; ons het daar lekker gekuier en sal weer daar tuisgaan. Die tuin is pragtig, ons het baie foto's geneem.

Z S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Z S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige tuin, stil omgewing, netjies en skoon plek vir rus en ontspan.

Oulike gashere! Mooiste dorpie!

Alida G - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke blyplek met uitstekende eienaars wat moeite doen.

Dankie aan die Andrew-familie vir die baie moeite gedoen om ons te akkommodeer, doelgeskikte voedsel te verskaf en besprekings op kort kennisgewing namens ons te doen. Dit was baie gerusstellend om in direkte kontak te wees en uitstaande kommunikasie, op 'n Sondagmiddag, te beleef. Die Ou Stal is 'n gawe huisie, met verwarmers en elektriese komberse, TV en alles wat selfsorg-eenhede nodig het. Daar is veilige parkering van die straat af. Die omgewing is rustig en versorg. Dit sal gaaf wees om iets van die Geskiedenis van die plekkie te lees. Inligting oor die omgewing en wat gebied word is beskikbaar. Dit was 'n aangename ervaring.

Vanaf R620
per nag (plek vir 3)
Vanaf R620
per nag (plek vir 3)
Vanaf R620
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heynsstraat 32, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzlkY2UyLTc5YTktNGJmNS04MWIyLTM5MGFmZDE5MTU0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 3) 110 5 1 5 32 Heyns Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -28.620136948549 28.209548592567
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za