Zastron Akkommodasie by Die Ou Stal | LekkeSlaap
+6
+6

Die Ou Stal

17 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R670 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 38 , Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Ou Stal is in die prentjiemooi Zastron in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van die Aasvoëlberg en is naby die Lesotho-grens.

Verblyf word gebied in 2 ruim slaapkamers, ideaal vir 'n gesin. Die Rooi-kamer het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die Groen-kamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Daar is ook braai geriewe; elektriese komberse in die winter; en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, gholf, visvang, perdry, bergfietsry, 4x4-roetes en rotsklim in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Die Ou Stal
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Georgestraat 38 , Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Die Ou Stal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Zastron Vrystaat
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 38 , Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyYmExMmYzLTQwYmQtNDJhOC04ZTEzLTRhOGMyM2YyYzEzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 38 George Street Zastron 9950 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.307003439775 27.080506235361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za