Hopetown Akkommodasie by Die Palms Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Die Palms Gastehuis

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widdstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Palms Guest House is 'n lieflike selfsorg gastehuis in Hopetown wat gerieflike selfsorg-akkommodasie aan 20 gaste bied. Die gastehuis se ligging op die hoofroete deur Hopetown beteken dat restaurante en winkels maklik bereikbaar is.

Daar is 5 kamers en 'n woonstel, elkeen met lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Die kombuis is volledig toegerus met vries/yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Gaste kan hul etes in die eet-area of die Lapa geniet. Die Lapa is ook toegerus met braaigeriewe.

Die gastehuis is omring deur 'n elektriese heining en voorsien ruim, veilige parkering op die perseel, selfs vir karavane.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Die Palms Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Widdstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Palms Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widdstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZTdlZjQ4LWNkYmQtNGM2NC1hYWM0LTRlYmFhM2EzMDg2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 11 Widd Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.621562404924 24.089187615712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za