+52
Selfsorg in Hopetown

Die Palms Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johanta E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gewees. Lekker oorgeslaap, dankie. Baie min restaurante wat oop is in die dorp gedurende openbare vakansiedae, die gastehuis bied slegs oornaggeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay Cee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons was aangenaam verras. Het lanklaas in so 'n lekker kamer gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag
5.0
Mrt 2026

Was lekker. Baie lekker gebly, sal vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie lekker oornag plek. Netjies, ruim kamers. Baie lekker oornag plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie goed gewees. Die kamer is goed ingerig. Baie netjies. Bly oor die Aircon. Die hele perseel is skoon en word goed nagekyk. Kon heerlik rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly en die gasvrou doen baie moeite. Sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie netjies en lekker. Lekker gerus, dankie vir netjiese plek en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Veilig, gerieflik, gemaklik, troeteldier vriendelik. Dit was vreeslik gerieflik. Met twee hondjies gereis. Die twee hondjies kon maklik en veilig buite wees sonder hulle leibande en sonder dat hulle ander gaste pla. Veilig - kon deur ooplos dat hondjies kon in en uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine B
1 nag
4.8
Jan 2026

Verfrissend en veilig. Baie aangename verblyf. Goeie ligging en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dane F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Baie oulik vir ons hondjie en kon hom afperk en laat rondhardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

CJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Wiid Road, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75880f25ebf2a72ff4319f8f6ef29065cf5b7cfb85a64f055fecc3cba9b97f857f77221c0780fe1fbe0d06f79c0d1fee6d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 11 Wiid Road Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.621562404924 24.089187615712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang