Caledon Akkommodasie by Die Pastorie | LekkeSlaap
+35
+35

Die Pastorie

  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindestraat 20 , Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Pastorie is 'n lieflike, ruim selfsorg-eenheid in Caledon en bied 'n pragtige uitsig op die Swartberg- en Overberg-heuwels. Let wel dat die eenheid met sy eie ingang op die boonste verdieping is en dat die eienaars in die onderste verdieping woon.

Gaste kan kies tussen 4 en suite-slaapkamers met 'n dubbelbed of enkelbeddens met wit perkallinne. Die kamers het lugversorging. Die badkamers het 'n stort of 'n stort en 'n bad. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Vir spesiale geleenthede het die huis 'n kombuisie wat toegerus is vir selfsorg met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas-vrieskas. Etes kan by die etenstafels geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamerareas met 'n TV's met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan afkoel in die swembad en daar is braaigeriewe op die stoep en 'n speletjieskamer met 'n pool-tafel. Die stoep bied ook pragtige uitsigte.

Die hele huis kan vir naweekgeleenthede bespreek word. Andersins word net aparte kamers bespreek.

Die Pastorie is 1,2 km vanaf 'n natuurlike warmwaterbron en Casino geleë. Verskeie trou-venues is baie naby geleë. Caledon bied verskeie besienswaardighede soos die Caledon Museum en die Caledon Veldblomstaproete. Gaste kan dag-uitstappies na Hermanus onderneem, deur die Hemel-en-Aardevallei ry en by talle wynkelders aangaan, asook die sprokiesagtige Greyton besoek wat net 30 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir Die Pastorie
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Lindestraat 20 , Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Pastorie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindestraat 20 , Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZjY1MGE0LWZmM2UtNDMzMy04YWNlLTdhN2YyZTYxMzJiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 4 20 Linde Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.227101169807 19.420875012875
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za